Tag Archives: marriage

DIE HUWELIK BY SINAI

Die hoogtepunte van die Torah leesstuk van Exodus 18:1 tot 20:23 wat bekend staan as Para-shah Yetro, is (1) die raad wat Yetro, aan sy skoonseun, Mosheh, gegee het oor hoe om die administrasie oor die volk gladder te laat verloop; (2) die voorbereidings wat die volk aan die voet van die berg Sinai moes … Continue reading

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

Submission in Marriage

SD, Yzerfontein Does submission to my husband and recognising his authority mean I should never be parted from him, even if it is only temporarily and for the sake of my own emotional healing? Comments Your question about submission is not easy to answer. The bottom line is: Should wives submit to their husbands? The … Continue reading

Posted in | Tagged | Leave a comment

Skriftuurlike huweliksluiting

IN, Wellington Ek wil graag by jou weet hoe die Joodse troues werk in die sin dat ons graag ‘n troue wil probeer rëel wat skriftuurlik is en so na as moontlik aan die oorspronlike idee van trou(e) kan kom . Kommentaar Die Skrif het maar min oor huwelik seremonies – behalwe ‘n aantal gelykenisse … Continue reading

Posted in | Tagged | Leave a comment

Skriftuurlike siening van die Huwelik

VR, Saldanha Ek het `n vraagstuk waarmee ek graag jou hulp verlang. Dit gaan oor die skriftuurlike wyse van `n troue. Wat het dit behels, wanneer is `n persoon werklik getroud, die gebruike rondom die troue en dies meer, ek hoop dat jy moontlik tyd het om dalk ietsie op te kan stel daaroor, ek … Continue reading

Posted in | Tagged | Leave a comment

HOE YAHWEH OOR DIE HUWELIK DINK

1. Die manier waarop die wêreld, veral in die afgelope tyd, ‘n bespotting van die huwelik maak. Kan veral gesien word in grappies oor die huwelik wat afbrekend van aard is. Boodskap wat daardeur weerspieël word: Die huwelik is nie ‘n goeie idee nie OF die huwelik is nie ernstig nie. 2. Die Skrif se … Continue reading

Posted in | Tagged | Leave a comment