Tag Archives: torah

WOORDE WAT DIE HART VERRUIM

“Tsavah” is ‘n Hebreeuse woord wat ongeveer 500 keer in die Tanak gebruik word en wat in meeste Bybels met “beveel” of “command” vertaal word. Alhoewel dit nie verkeerd is om hierdie woord só te vertaal nie, behoort ons elke keer as ons hierdie woord in die Skrif teëkom, liewer aan die bevele van ‘n … Continue reading

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

NIE “OF” NIE, MAAR “EN”

Die Torah leesstuk wat bekend staan as “Ki Teitzei” en wat min of meer die 5 hoofstukke van Deuteronomium 21 tot 25 beslaan, bevat die meeste opdragte (of “mitzvot”) van al die leesstukke van die jaar. Die ander 53 leesstukke bevat gemiddeld 12 opdragte per leesstuk. Ki Teitzei bevat egter ‘n verbysterende aantal van 74 … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

NUWE WYN EN OU LEERSAKKE

Dit is interessant (maar nie toevallig nie!) dat ons leesrooster voorstel dat Mat 9:10-17 saam met die Parashah van hierdie week, Tsav (Lev 6-8), gelees moet word. Die interessantheid is dat ons juis verlede week na hierdie episode in Mat 9 verwys het waar Y’shua kwalik geneem word omdat Hy saam met “die tollenaars en … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

TIEN GEBOOIE – DIE GROTER PRENTJIE

Die vraag word soms gevra waarom daar juis tien gebooie was – en twéé kliptafels. Daar is seker meer as een antwoord, maar persoonlik maak dit vir my sin om die twee tafels reg langs mekaar te plaas en dan die eerste gebod en die sesde gebod saam te groepeer, die tweede en die sewende, … Continue reading

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

WITH A PERFECT HEART

When we say “Shabbat Shalom!” to one another, we may be saying a lot more than what we realize. “Shalom” has become such a frequently used word that, I am afraid, we may have lost its true meaning and the deeper significance that comes along with this word. We have all become accustomed to speaking … Continue reading

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

DIE FYNER DETAIL VAN TORAH

Daar is deesdae al hoe meer mense wat tot die besef kom dat hulle vroeëre leermeesters aan hulle ‘n misleidende en oordrewe negatiewe prentjie van die Torah voorgehou het, wat nie ooreenstem met die manier waarop Y’shua en sy eerste volgelinge oor die Torah gedink en gepraat het nie. Saam hiermee, is daar die byna … Continue reading

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

THE MOST IMPORTANT JOURNEY IN LIFE

The Torah portion of this week includes the last four chapters of the book of Numbers or Bemidbar – 33, 34, 35 and 36. The name of the portion comes from the Hebrew word “massa” which means “journey”. Interestingly enough, Bemidbar 33 does not say that the people of Israel undertook one journey from Egypt … Continue reading

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

Volle Torah

PB, Witrivier Dis vir my lekker om WARE geloof raak te loop op die web… Het julle dalk paar DVD /CD’s wat ons kan help leer? Ons het sedert Nov 2007 die Shabbat ontdek , maar eers in 2008 bekeer uit “churchianity” . Ons het in Abib 5768 (6008 – ek het geleer daar’s 240 … Continue reading

Posted in | Tagged | Leave a comment

Die wet en die Ou Testament

IT, Worcester Ek het so ‘ bietjie gekyk na wat jy verkondig en wil graag so ‘n paar vrae vra. 1.Waarom is Die Bybel in twee dele verdeel OT en NT ? 2.Hoekom kom julle net sekere OT (Moses) wette na ? In dien God nie die wet afgeskaf het nie, soos jy beweer waarom … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

Ons en die Jode

SV, Simonstad In ‘n artikel wat ek gelees het (en vir jou gestuur het) lyk dit asof Yahwe die regte egte Jode op ‘n ander wyse gaan oordeel as ons nie-jode. Miskien moet ek dit net weer lees en oordink. Dit klink asof ons wat in Yeshua is, dit soveel makliker het. Die hou van … Continue reading

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

Stemme wat waarsku teen die Torah

CT, Malmesbury Baie, baie dankie vir jul “website” en al die briljante artikels wat getuig van uitstekende navorings en feite. Ek gaan soek gereeld antwoorde daar. Hierdie pad is maar ‘n eensame pad en ek ervaar ongelooflike onbegrip by mede-gelowiges wat ook ‘n spesiale pad met die Almagtige stap. Die afgelope week het ek drie … Continue reading

Posted in | Tagged | Leave a comment

Onder die wet, of nie?

SE, Adres onbekend Ek is besig met ‘n artikel TEEN die artikel wat op die webblad van Bethelministries verskyn het waarin die skrywer die “heresy of the demonic Messianic Jew movement” probeer weerlê. Sy eerste punt is: The apostle Paul, a Jew said, “I MYSELF AM NOT UNDER THE LAW” (1 Cor. 9:20). Ek stuur … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

Morele en seremoniële wette

ML, Johannesburg Iemand het vir my die vraag gevra hoe daar ‘n onderskeid getref word tussen die morele en die seremoniele wette. Alhoewel ek bewus is dat die seremoniele wette dinge soos die offers en so aan behels wat te make gehad het met die tempel sukkel ek om ‘n duidelike onderskeid te kan tref … Continue reading

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

Breinspoel met die Torah?

IS, Cape Town Naand , ek wil graag uitvind oor die Woord bediening Torah wat se bediening dit is en van waar die ontstaan.Daar is sekere dinge wat nie sin maak nie hoekom die Bediening nie sondag as n heilige dag gebruik nie en Kersfees nie ook op 25 ste Des met Jesus se geboorte … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

Wet en Wedergeboorte

CC, Plettenbergbaai 1) Wat is die “wet van sonde en dood” waarna Shaul verwys in Rom 8:2. Volgens wat ek altyd verstaan het, verwys dit na die sg. “wet van Moses”, maar nou het ek ‘n goeie idee dat dit verkeerd is. Eenvoudig gestel, glo ek dit beteken dat as jy sondig (die wet oortree) … Continue reading

Posted in | Tagged , , , | Leave a comment

THE TRAGEDY WHEN CHOOSING TORAH MEANS LOSING MESSIAH!

Watch this video on YouTube. Slowly but surely there is a new pattern of belief taking shape in our day: People who have previously publicly confessed their belief in Y’shua as the Messiah and have begun to appreciate Torah, are making a complete about turn, rejecting the Messiah and embracing everything Jewish, up to the … Continue reading

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

DIE TORAH HOU DIE SLEUTEL

Ek lees ʼn artikel wat op die webblad “Kletskerk” verskyn het, met die opskrif “Quo Vadis: ʼn Ope brief aan die gereformeerde kerke in die RSA”. In die artikel (geskryf deur Jurie van den Heever, ʼn bekende professor verbonde aan die Universiteit van Stellenbosch) word baie van die tradisionele standpunte en leerstukke van kerke en … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

HEAR O YAHWEH, HEAR O YISRAEL

This week’s Torah Parashah is called “Vaetchanan” which means “And I pleaded” – a reference to the first verse of the Parashah, Devarim 3:23: “And I (Mosheh) pleaded with Yahweh at that time, saying …” This plea of Mosheh is of course completed in the verses that follow and the important part of his plea … Continue reading

Posted in | Tagged , , , | Leave a comment

DIE GROOT ROL VAN GETALLE IN DIE TORAH

The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , | Leave a comment

YEHUDAH APPROACHING YOSEPH

The passage at the beginning of this week’s Parashah is all about Yehudah, approaching Yoseph on behalf of his brothers and pleading with him not to prevent Benyamin from returning back to their father, as this would most probably cause the death of their father. This plea of Yehudah, on behalf of his father and, … Continue reading

Posted in | Tagged , , | 2 Comments

DIE PILAAR VAN DIE TORAH

Daar is ʼn oortuiging onder die ortodokse Yehudiem dat die wêreld op drie pilare gebou is: (1) Dade van regverdigheid en goedgesindheid teenoor mense (2) Gebede en toewyding aan die Allerhoogste, en (3) Die onderhouding van Torah. In aansluiting hierby glo die ou rabbi’s dat die drie aartsvaders, Avraham, Yietsgak en Yaákov, elkeen een van … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

DIE TYD OM SKAPE BYMEKAAR TE MAAK

Yaákov is een van die mees kleurryke figure uit die tydperk van die aartsvaders. Sy ma het hom voorgetrek; sy broer het hom gehaat; sy oom het hom bedrieg; sy twee vroue was susters en sy twaalf seuns word uiteindelik die stamvaders van die 12 stamme van Israel. In die Parashah van hierdie week hoor … Continue reading

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

DIE TORAH VAN VRYHEID

Hierdie week se Parashah begin met die opdrag om regters (“shofetim”) en opsigters (“shoterim”) in die midde van die volk aan te stel. Hoekom moes daar regters wees? Waarom moes daar plek gemaak word vir onderlinge beoordeling en toesighouding in die midde van die volk? Sou dit nie ʼn negatiewe klimaat skep en tot opstandigheid … Continue reading

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

SEWE PERSPEKTIEWE OP DIE TIEN

File may be viewed here

Posted in | Tagged , | Leave a comment

WATER VAN DIE LEWE

Die Skriftuurlike voorskrif oor die rooi koei (Engels: “red heifer”), sonder enige gebrek, wat buitekant die kamp geslag en verbrand moet word en waarvan die verbrande as met vars water gemeng moet word wat dan as reinigingswater sal dien vir iemand wat met ʼn dooie in aanraking gekom het, is een van die moeilikste dele … Continue reading

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

WAAROP IS JY GEFOKUS?

Die drie gedeeltes wat hierdie week saam gegroepeer word in die leesprogram wat ons volg, is Wayiekkra/Levitikus 25 (met riglyne wat te make het met die Sabbatsjaar en die Jubeljaar), YermeYahu/Jeremia 32 (waarin die profeet die ongewone, profetiese opdrag kry om net voordat die volk in ballingskap geneem word, vir hom ʼn stuk grond te … Continue reading

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

WANNEER DIT NODIG IS OM NOG NADER TE KOM

 Die Torah leesstuk van hierdie week, Gen 44:18 tot 47:27, staan bekend as “Vayighash” (afgelei van die Heb woord “naghash”).  Hierdie woord beteken letterlik:  “En hy het nader gekom” en dit verwys na Gen 44:18 waar ons lees: “Toe kom Yehudah nader na hom (na Yosef) en sê: Ag, my meester, mag u dienaar tog … Continue reading

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

PLEKKE VAN ONTMOETING

In die tweede vers van hierdie week se Parashah (Torah leesstuk: Gen 28:10 tot 32:3) staan daar hierdie woorde (in die Woord en Getuienis vertaling):  “Daarna kom hy (Yaákov) by ‘n plek waar hy die nag oorgebly het, want die son was al onder.  En hy neem een van die klippe van die plek en … Continue reading

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

DIE OPDRAG OM TE SING

Daar word allerweë aanvaar dat daar 613 opdragte in die Torah voorkom, waarvan 248 positief en 365 negatief is. Die Yehudiem het baie te sê oor die 613, wat deur hulle byna as ‘n soort magiese getal gesien word. Sommiges sê dat daar 248 organe en 365 spiere in die menslike liggaam is. Maar vanuit … Continue reading

Posted in | Tagged , | 1 Comment

WARE VRYHEID

Die Torah leesstuk hierdie week is Devariem (Deuteronomium) 21 tot 25 en dit bevat ‘n hele aantal instruksies wat gaan oor beginsels wat tot vandag toe nog geldig is en kan help om van die wêreld ‘n beter plek te maak. Beginsels soos dat daar eer bewys moet word aan iemand wat te sterwe gekom … Continue reading

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

DIE RUGGRAAT VAN DIE TORAH

Wanneer mens met die Torah en met ‘n weeklikse Torah leesrooster besig raak, kan jy maklik jou fokus op die groter prentjie verloor. Dis geweldig verblydend dat daar deesdae soveel ongekende belangstelling in die Torah is en soveel groepe wat spontaan op die been kom en saam die weeklikse Torah porsies lees en bestudeer. Mense … Continue reading

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

DÁN SAL HY IN ONS MIDDE WOON

Daar word dikwels besin oor die rede waarom Yahweh opdrag gegee het dat daar ‘n tentwoning of tabernakel (Hebreeus: “mishkan”) gebou moes word. Die eerste antwoord wat normaalweg gegee word, is dat Hy begeer het om in die midde van sy volk te woon. Dit is immers die rede wat Yahweh self in soveel woorde … Continue reading

Posted in | Tagged , , , | Leave a comment

SMALL ACTS MAY HAVE EXTRAORDINARY CONSEQUENCES

This week’s Torah portion starts with the words: “When you take the census of the children of Yisrael, to register them, then each one shall give an atonement for his life to Yahweh, when you register them, so that there is no plague among them when you register them. Everyone among those who are registered … Continue reading

Posted in | Tagged , , , | Leave a comment

HOOGTEPUNTE VAN DIE SKEPPER SE ONDERRIGPLAN

Hierdie week se Torah leesstuk begin en eindig met Yahweh wat vir Mosheh sê dat Hy sekere verordeninge het waarmee Hy die volk wil onderrig (Ex 21:1 “En dit is die verordeninge wat jy hulle moet voorhou …” en ses verse voor die einde van die parashah – Ex 24:12 – “Ek wil vir jou … Continue reading

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

FRIEND OF THE ALMIGHTY

The same person who, in Shemot (Exodus) 18, is called Yitro, the father-in-law of Mosheh and the priest of Midyan, has earlier (in Exodus 2) been called Reuel, the priest of Midyan who had seven daughters and who gave his one daughter, Tsipporah, as a wife to Mosheh. So it seems that this man was … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

DIE HART VAN DIE TORAH

Baie mense verstaan onder die woord “Torah” die wette van die Ou Testament, en wanneer hulle hierdie woord hoor, is hulle by voorbaat skepties en verwag hulle om net ‘n hele string reëls en ellelange lysies van moets en moenies te hoor. Dit is natuurlik glad nie die geval nie. Die woord “Torah” is afgelei … Continue reading

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

DIE GETUIENIS VAN DIE ARK

Daar is verskil van mening oor presies watter items binne-in die ark van die verbond geplaas is. Party mense sê dat slegs die twee kliptafels met die Tien Woorde of die Tien Gebooie in die ark geplaas is. Andere sê die hele Torah is in die ark gebêre. Nog ander sê weer die houer met … Continue reading

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

TER WILLE VAN SY NAAM

Die Torah leesstuk van hierdie week staan bekend as “Wayyikra” en dit handel oor die eerste 5 hoofstukke van die boek Levitikus wat in Hebreeus ook as “Wayyikra” bekend staan. Die woord “Wayyikra” beteken “en Hy het geroep” en die ou rabbi’s het hierdie woord as naam van hierdie boek gekies, omdat daar in die … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

DIE EENVOUD VAN DIE TORAH

Een van die grootste struikelblokke op die pad waarin mense die Torah weer déél van hulle lewe probeer maak, is die manier waarop daar van die Torah iets geweldig kompleks en ingewikkeld gemaak word. Dit loop gewoonlik uit op ‘n gestry oor onbenullighede en eindelose haarklowery en koppe stamp oor dinge wat niks met die … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

A DIFFERENT SET OF LAWS

Laws are not always in the format: “You must do A”, or “You must not do B”. Sometimes they look like this: “If A happens, B will always follow” or “If A is true, B will also be true”. An example of this second kind of laws are the laws of nature, like “If a … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

STAND UP FOR THE TEN

The traditional Torah Reading for this week covers the portion from Shemot (Exodus) 18-20 and includes the group of verses known as the Ten Commandments – sometimes also referred to as the Ten Words or the Ten Utterances. Many of us have grown up with the custom of the reading of Exodus 20 during Sunday … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

DIT GAAN NIE OOR ONS NIE

‘n Mens kry die idee dat mense reg oor die hele spektrum van geloof-groeperinge nie almal ewe sterk voel daaroor om die erns en die gewig van die Skepper se woorde te eerbiedig nie. Soms lyk dit of mense dink hulle is volkome vry om die Vader te dien soos dit húlle pas en soos … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

DIE ANDER TIEN GEBOOIE

Baie mense wat sê dat hulle glo, maak nie veel erns met die bekende Tien Gebooie of Tien Woorde wat in Shemot (Exodus) 20 en Devariem (Deuteronomium) 5 opgeteken staan nie. Andere sê weer: Vergeet van die res van die Torah – sorg net dat jy die Tien Gebooie nakom. Nie een van hierdie twee … Continue reading

Posted in | Tagged , | 1 Comment

DIE KUNS OM TE ONDERSKEI

Hierdie week se Torah gedeelte sluit in Wayyiekra (Levitikus) 6, 7 en 8. Soos op soveel ander plekke in die Torah, begin die nuwe hoofstuk (of nuwe onderafdeling) met die woorde: “Verder het Yahweh met Mosheh gespreek en gesê …”. Dit sou ook bloot letterlik as volg vertaal kon word: “En Yahweh het met Mosheh … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

Hoe kom ons waar ons moet wees?

The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

Ons kan by hulle leer

The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

Die belangrikheid van klein dingetjies

The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , | Leave a comment

Seven important questions concerning the law

The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

The richness of Torah

The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , | Leave a comment

Ons liefde vir Yahweh

The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

Die verwerping van die wet onder die dekmantel van genade

The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

Die wet en die Nuwe Verbond

The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , , , | Leave a comment

What happened to the law?

The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

Wat het van die wet geword?

The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

Wat het van die wet geword?

The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , , | Leave a comment