Tag Archives: Yahweh

EN HULLE SAL WEET DAT EK YAHWEH IS

Views: 57Die hoofstuk waarop ons verlede week gefokus het, Esegiël 36, eindig met die agt woorde: “EN HULLE SAL WEET DAT EK YAHWEH IS” (Eseg 36:38). Hoe wens ons nie vandag dat mense tog tot hierdie ontdekking mag kom nie! Dat meer en meer mense sal weet dat die onsigbare Een wat hulle dalk al … Continue reading

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

MENSE WAT YAHWEH AS HULLE ELOHIEM BELY

Views: 41Wanneer dit kom by die bekende Parashah oor die uitstuur van die 12 verspieders – Parashah “Lech lecha” (“STUUR VIR JOU manne uit”) – word die vraag dikwels gevra waarom Yahweh vir Mosheh so ‘n vreemde opdrag gegee het. Veral waarom Hy die woorde “vir jou” gebruik het en byvoorbeeld nie gesê het nie: … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

Is Y’shua gelyk aan Yahweh?

Views: 62CC, Plettenbergbaai Ons is so bly dat daar iewers op die wêrel-wye-web darem ook ‘n plekkie is waar ons die waarheid in “onse taal” kan leer. Ons het onlangs die artikel “Die drie-eenheid waarvan geen woord in die Skrif gerep word nie” gelees, en alhoewel ons saamstem dat die lering rondom die drie-eenheid verkeerd … Continue reading

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

Is YHWH en “Ek is” dieselfde?

Views: 18HS, Worcester Help asb. Kan jy die verskillende wyses YHWH vs Ehyeh-Asher-Ehyeh, verduidelik. Is dit dieselfde of nie? Kommentaar Net kortliks eers, maar ons kan weer hieroor gesels, as jy wil. Die twee vorme is wesenlik dieselfde – dit wil sê die betekenis is dieselfde, maar die grammatikale vorm verskil. Waarom? Omdat ‘n taal … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

DIE VOORREG OM HOM MYNE TE KAN NOEM

Views: 50Twee dae gelede, met die aanvang van die negende maand van hierdie jaar (volgens die Skriftuurlike berekening van maande), het ons as ‘n groep nagedink oor ‘n aantal gedeeltes in die Psalms waarin die skrywers spesifiek na Yahweh as “my Elohiem” verwys het. Ons het onder meer na psalms gekyk wat sê “met my … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

The voice of Yahweh calling

Views: 13The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

THE TRAGEDY WHEN CHOOSING TORAH MEANS LOSING MESSIAH!

Views: 19Watch this video on YouTube. Slowly but surely there is a new pattern of belief taking shape in our day: People who have previously publicly confessed their belief in Y’shua as the Messiah and have begun to appreciate Torah, are making a complete about turn, rejecting the Messiah and embracing everything Jewish, up to … Continue reading

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

THE REVELATION AT THE MOUNTAIN OF ELOHIM

Views: 131Close to the beginning of this week’s Parashah, we read these words: “Yithro, Mosheh’s father-in-law, came with his sons and his wife to Mosheh in the wilderness, where he was encamped at the mountain of Elohim” (Ex 18:5). “Mountain of Elohim” is the designation used 4 times in the Book of Exodus with reference … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

DIE WEG VAN YAHWEH

Views: 24The file may be viewed here.

Posted in | Tagged | Leave a comment

SPLENDOUR LIKE AN OLIVE TREE

Views: 136Not many chapters in Scripture provide us with such a clear picture of Yahweh’s favour and love towards his people, as Hoshea 14. It comes to us as a sensitive and heartfelt conversation between Yisrael and his Elohim, Yahweh. The chapter begins with Yisrael speaking to Yahweh, acknowledging that they have turned their backs … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

DIE NAAM VAN YAHWEH JOU ELOHIEM

Views: 935Ons het ʼn hele tydjie gelede begin met ʼn reeks oor die Tien Woorde (Tien Gebooie) wat ons eers moes onderbreek toe die feeste aangebreek het. Tot sover het ons by die eerste twee Woorde stilgestaan (Geen Ander Magtiges en Geen Gesnede Beeld). Vandag gaan ons na die derde Gebod kyk: “Jy mag die … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

DIE STRYD RONDOM DIE WAARHEID

Views: 60Ons het verlede week inleidend na die aspek van waarheid gekyk en aangesluit by die Hebreeuse begrip “tamiem” wat dikwels met “sonder gebrek” vertaal word, maar in wese met WAARHEID te make het en dus ook as “sonder valsheid” vertaal kon word. Skriftuurlik gesproke is mense wat “tamiem” is, mense wat hulle streng hou … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

GEEN GESNEDE OF NAGEMAAKTE BEELD

Views: 431Dis nie so maklik om die onderskeid tussen die eerste en die tweede gebod raak te sien nie. ʼn Mens kan aanvoel dat beide met afgodediens te make het. Ons sou afgodediens kon beskryf as die verering of aanbidding van iets of iemand in die plek van Yahweh. Kom ons kyk na Exodus 20:3-6: … Continue reading

Posted in | Tagged , | 1 Comment

THE SPACE WE MAKE FOR YAHWEH

Views: 20There is a clear resemblance between the creation of the universe and the creation of the tabernacle. The creation of the universe took place in seven days. The creation of the tabernacle is described in seven passages, each one introduced by the words “And Yahweh spoke to Mosheh, saying …” The seven passages are … Continue reading

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

GEEN ANDER MAGTIGES

Views: 17Die eerste gebod van die Tien Gebooie, of meer letterlik, die Tien Woorde, begin met ‘n verklaring van Wie die Een is wat hierdie gebooie gee – wat sy Naam is, oor watter outoriteit Hy beskik en wat sy verbintenis met die mense is vir wie Hy hierdie gebooie gee. Hierdie inleidende verklaring word … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

DIE VERHEWE EEN

Views: 26Die Torah lesing van hierdie week kom uit Shemot (Exodus) 18-20 en dit word aangevul met een gedeelte uit die profetiese boeke, YeshaYahu (Jesaja) 6, en een gedeelte uit die Nuwe Verbond (Matteus 6-7, wat deel uitmaak van die “Bergrede” of “Sermon on the Mount”).   Soms is dit nie so maklik om die goue … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

DIT WAT VAN YAHWEH AF KOM

Views: 34Ons het die afgelope tyd gesien watter kragtige impak die woorde “אני יהוה” (“Ek is Yahweh”) op die doen en late van die mense gehad het wat in ‘n persoonlike verhouding gestaan het met hierdie Een wat Homself as “Yahweh” aan sy volk bekend gemaak het.  ‘n Mens hoor dikwels die beswaar dat dit … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

DIE IMPLIKASIES VAN DIE WOORDE “EK IS YAHWEH”

Views: 14 Click here to view the article.

Posted in | Tagged , | Leave a comment

VAN KIPPUR NA SUKKOT

Views: 14FIND PAGE HERE

Posted in | Tagged , , , | Leave a comment

DIE VERSTAAN VAN “LOGOS” IN JOHANNES 1

Views: 80Woordeboek definisies van “logos” Merriam-Webster Dictionary: the divine wisdom manifest in the creation, government, and redemption of the world. Encyclopædia Britannica: the divine reason implicit in the cosmos, ordering it and giving it form and meaning. Oxford Dictionary: the principle of divine reason and creative order. “Logos” in die tyd van die Messias In … Continue reading

Posted in | Tagged , , , | Leave a comment

VANDAG AS JULLE SY STEM HOOR

Views: 92Hierdie week se parashah is die bekende hoofstukke (Num 13 – 15) waarin ons lees van die 12 verspieders wat in die Beloofde Land ingestuur is en wat teruggekom het met ‘n verdeelde boodskap: die berig van 10 van die 12 wat gesê het die land is mooi, maar heeltemal te gevaarlik om in … Continue reading

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

DIE WEG VAN AFGESONDERDHEID

Views: 64Ons het verlede week gesien dat die bekende woord “heilig” nie reg laat geskied aan die Hebreeuse begrip “kadosh” nie en probeer uitvind wat dit beteken om afgesonder te wees en ook ‘n paar sleutels van afgesonderdheid – slegs in Lev 19 en 20 – geïdentifiseer. Sleutels wat met respek en naasteliefde en die … Continue reading

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

IS DAAR VANDAG NOG ENIGE GOEIE NUUS?

Views: 36Ons lewe in ‘n tyd waarin slegte nuus aan die orde van die dag is. Israel en Palestynse militante is nou al langer as 4 weke in ‘n hewige stryd rondom die Gaza strook betrokke waarin sowat 2000 mense reeds gesterf het. Terwyl die aandag van die hele wêreld op Gaza gefokus is, is … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

TOE YAHWEH INGEGRYP HET

Views: 17Hierdie week se Torah leesstuk kom uit Shemot (Ex) 13:17 tot 17:16. Die Hebreeuse naam vir hierdie leesstuk of parashah is “beshalach” wat beteken: “Toe hy gestuur het” of “Toe hy laat gaan het” of “Toe hy laat trek het”. Dit verwys na daardie groot oomblik in die geskiedenis van die volk van Israel … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

TORN APART

Views: 12One of the most intriguing things about the message of Y’shua the Messiah, is the complete contrast in responses of people who are exposed to this message. There are many who reject the message of Y’shua – especially if Y’shua is pictured (as He should be) as the Hebrew Messiah who lived and proclaimed … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

THAT WHICH IS HIS

Views: 12A previous study of the things and the groups of people that are called OURS, especially in the books of prophets like YeshaYahu, YermeYahu and Yechezkel, revealed that as believers, among other things, we are extremely blessed and privileged to call Yahweh OUR ELOHIM. Of course, the only valid reason why we can call … Continue reading

Posted in | Tagged | Leave a comment

DIT WAT JOUNE IS

Views: 25‘n Opvallende kenmerk van die Skrif in sy geheel, is hoe dikwels daar verwys word na leiers, profete, herders, leraars, ensovoorts … as JOU leiers, JOU profete, JOU herders en JOU leraars. By implikasie beteken dit dat jy as gelowige jou nie van leiers, profete, herders, leraars, of watter persone met outoriteit daar ook … Continue reading

Posted in | Tagged | Leave a comment

DIE NEGE EN NEGENTIG

Views: 29‘n Paar jaar gelede is daar ‘n omstrede strokiesprent (“comic book”) reeks bekendgestel wat vandag nog die wêreld aan die praat het. Die naam van die reeks is “The 99”. Daar is deesdae ook ‘n film wat op die reeks gebaseer is met die titel “Wham! Bam! Islam!” Die skepper van die reeks is … Continue reading

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

NET EEN SOOS HY

Views: 21Mense het nog altyd ‘n onverklaarbare obsessie met getalle en die kombinasie van getalle gehad. Soos ‘n mens gister weer met die 11-11-11 verskynsel gesien het. Ek het gisteroggend so bietjie krieket op TV gekyk – dis nie aldag dat ‘n mens die geleentheid het om te sien hoe Suid-Afrika vir Australië ‘n behoorlike … Continue reading

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

Acknowledge Yahweh in all things

Views: 30The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , | Leave a comment

In alles kom Yahweh eerste

Views: 29The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

Tydige woord van Yahweh

Views: 23The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , , , | Leave a comment

Mag Yahweh doen wat Hom behaag

Views: 7The file may be viewed here.

Posted in | Tagged | Leave a comment

U is my verwagting

Views: 14The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

The former and the latter rains

Views: 9The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

Goeddoen vanuit ‘n vernude hart

Views: 11The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , , , | Leave a comment

Our ultimate reason for joy

Views: 8The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

Hoe hanteer ons kwellinge?

Views: 11The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

Wat maak ons Elohiem so uniek?

Views: 14The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , | Leave a comment

Ken jy die een wie se Naam jy bely?

Views: 17The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , | Leave a comment

Wat beteken Yahweh vir jou?

Views: 15The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , | Leave a comment

Die vooruitsig van sy troon

Views: 14The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

Kyk … sy weë is volmaak!

Views: 11The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

Die vier grootste magte aan ons bekend

Views: 13The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

Blessed be Yahweh

Views: 12The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

Geseënd is Yahweh

Views: 33The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

Sy regterhand oor ons

Views: 24The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

Onbevrees in die vrees van Yahweh

Views: 23The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

Wat beteken dit om die Naam van Yahweh aan te roep?

Views: 24The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

Mi Kamochah – Who is like You?

Views: 14The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , | Leave a comment

Our Father’s favour

Views: 10The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

Yahweh se geregtigheid in die Psalms

Views: 15The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

Yermeyahu 31

Views: 29The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

Wat beteken dit dat Yahweh ons Vader is?

Views: 38The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , | Leave a comment

Yahweh’s process of restoration

Views: 28The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

The beauty of our Father’s favour

Views: 20The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

What is on our Father’s agenda in these last days?

Views: 29The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

The importance of the Name of the Almighty

Views: 15The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

Die vervalsing van die Naam van die Vader

Views: 30The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

Our walk before Yahweh

Views: 24The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , , , | Leave a comment

Ons wandel voor Yahweh

Views: 40The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

Loving Yahweh with everything we have

Views: 26The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

The Name of the Almighty

Views: 49The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , , | Leave a comment