Ps 117 Loof almal saam

Loof almal saam, loof alle volkere, kom prys sy groot Naam!
Want sy goedertierenheid oor ons is oneindig groot!
Halleluyah, kom loof Yahweh, sy trou en guns is by ons tot in ewigheid!
Loof almal saam, loof alle volkere, kom prys sy groot Naam!
Sy trou en guns is tot in ewigheid, kom prys sy groot Naam!
Halleluyah, almal loof Yahweh, kom prys sy groot Naam!