Tag Archives: blessing

DIE SEËN WAT IN VLOEKE WEGGESTEEK IS

Die twaalf vloeke van Deuteronomium 27 is eintlik 11 spesifieke vloeke, elkeen oor ‘n spesifieke onderafdeling van die Torah, en een algemene uitspraak aan die einde (Deut 29:26 “Vervloek is hy wat die woorde van hierdie Torah nie hou om … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

NO GUESSING ABOUT BLESSING

Someone once said: “Life is not always easy to live, but the opportunity to do so is a blessing beyond comprehension.” The mere fact that we are alive, that we can breathe, and laugh, and cry, and think, and hope, … Continue reading

Posted in | Tagged | Leave a comment

BETER AS SEUNS EN DOGTERS

Gen 12:1-3 En Yahweh het aan Avram gesê: Gaan jy (of meer korrek: “gaan, vir jouself” – “lech lechah”) uit jou land en uit jou familie en uit jou vader se huis, na die land wat Ek jou sal wys. … Continue reading

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

AS HY SEËN, KAN GEEN MENS DIT KEER NIE

Bielám, wat soms ook Bileam of Balaam genoem word, is een van die mees misterieuse karakters in die Skrif. Hy was nie deel van die volk van Israel nie (sy naam beteken letterlik: “nie deel van die volk nie”) en … Continue reading

Posted in | Tagged | Leave a comment

DIE SOORT GESONDHEID WAT SAAKMAAK

Die Torah lesing van hierdie week (Deut 11:26 – 16:17) begin weer met die tema van seën en vloek – net soos ons nou al reeds dikwels tevore teëgekom het – nie net in die boek van Devariem (Deuteronomium) nie, … Continue reading

Posted in | Tagged , , , | Leave a comment

THE BLESSINGS SET ASIDE FOR YAHWEH’S PEOPLE

1. The Blessing of Being a Blessing – Bereshit 12:2-3 And I shall make you a great nation, and bless you and make your name great, and you shall be a blessing! And I shall bless those who bless you, … Continue reading

Posted in | Tagged | Leave a comment

A LIFE OF PROSPERITY

The Torah reading this week includes the 5 chapters of Devarim (Deuteronomy) 12 to 16. Also included is the last part of Devarim 11 and these verses, beginning with verse 26, may be seen as an introduction to the entire … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

GESEËNDES VAN YAHWEH

In die Skrif word daar gereeld verwys na een mens, of ‘n groep mense, in wie se lewe die hand van Yahweh só sigbaar was dat andere dit raakgesien het en daaroor begin praat het. ‘n Mens kan jou die … Continue reading

Posted in | Tagged | Leave a comment

ONBEKWAAM, MAAR GESEËND

Die verskoning van Mosheh teenoor Yahweh by die brandende doringbos, “Ek kan nie praat nie”, herinner ‘n mens aan die baie dinge wat ons as mense daagliks voel ons nie kan nie doen nie. En aan die gevoel van onbekwaamheid, … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

Waarom seën ons ons kinders?

The file may be viewed here. Tags: blessing, children, older

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

Die volle seën van Yahweh

The file may be viewed here. Tags: blessing, older

Posted in | Tagged , | Leave a comment

Twelve well known blessings in Scriptures

The file may be viewed here. Tags: blessing, older

Posted in | Tagged , | Leave a comment

Twaalf bekende seëninge uit die Skrif

The file may be viewed here. Tags: blessing, older

Posted in | Tagged , | Leave a comment

Blessed be Yahweh

The file may be viewed here. Tags: blessing, older, Yahweh

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

Geseënd is Yahweh

The file may be viewed here. Tags: blessing, older, Yahweh

Posted in | Tagged , , | Leave a comment