Tag Archives: humility

ELDAD EN MEDAD

Die name van Eldad en Medad is van die minder bekendes in die verhaal van die uittog uit Egipte en die omswerwinge in die woestyn. Daar word na hulle verwys in die konteks van een van die vele kere dat die volk hewig teen Mosheh gemurmureer het. Dit het gegaan oor hulle onversadigbare lus vir … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

DIE FYN BALANS TUSSEN VURIGHEID EN NEDERIGHEID

The file may be viewed here.

Posted in | Tagged | Leave a comment

NEDERIGHEID II

Die tema van nederigheid is van die grootste belang vir mense wat die Woord van Yahweh ernstig opneem. Die grootste enkele rede hiervoor is dat die teenpool van nederigheid, hoogmoed, so ‘n groot realiteit (en so ‘n groot versoeking) in ons lewens en in hierdie wêreld is en so dikwels die rede is dat ons … Continue reading

Posted in | Tagged | Leave a comment

NEDERIGHEID

Nederland (letterlik: laagland) en Holland (letterlik: leegland – soos in hol boomstam, wat niks aan die binnekant het nie) – herinner sterk aan die woord NEDERIGHEID en die apostel se beskrywing van Y’shua in Fil 2:7: “Homself ontledig deur die gestalte van ‘n dienskneg aan te neem” Torah – “yarah” – “to flow as water” … Continue reading

Posted in | Tagged | Leave a comment

Wie is ek?

Die vraag “Wie is ek?” is seker die één vraag waarmee meer mense worstel en stoei as met enige ander vraag wat daar kan wees. Vir baie mense is die vraag en die soeke na hulle eie identiteit, ‘n proses wat nooit volledig afgesluit word nie en ‘n soektog wat nooit klinkklare antwoorde oplewer nie. … Continue reading

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

Humility

The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

Nederigheid

The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

Leer by Y’shua oor nederigheid

The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

Wie is ons tog?

The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , | Leave a comment

The virtue of affliction

The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

Wanneer verootmoediging nodig is

The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

Nederigheid

The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , | Leave a comment