Tag Archives: scriptures

BELIEF INSPIRED BY SCRIPTURE 2
13 April 2024

Today we shall continue with our 66 statements of belief, based upon selected passages from the 66 books of the Bible. Let us keep in mind the two principles that need to be applied, when taking on the task of articulating one’s belief. Firstly, belief is primarily supposed to be expressed by means of a … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

DIE BETROUBARE WOORD

Meeste van ons het al iets in die Skrif raak gelees wat ‘n mens laat wonder of dit wat jy so pas gelees het, nie ‘n fout is nie. Of daar nie dalk iets weggelaat of verander of verkeerd weergegee is nie. Want dit strook nie met hoe jy die res van die Skrif verstaan … Continue reading

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

THE MEANING OF SACRIFICES

In the Torah reading schedule that we use, this week’s portion starts at Lev 6:1, but this is according to the verse numbering followed in the Hebrew Bible. In most of the Bible translations, the verse numbering is slightly different and Parasha “Tzav” starts with Lev 6:8, not Lev 6:1. The parashah covering Leviticus 6-8, … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

The knowledge of Scriptures

The reformation of the 16th century was famous for its slogan Sola Scriptura, which means “The Scriptures only” and was intended to introduce a new approach whereby the Biblical Scriptures would become the single most important factor in the formulation and expression of belief. Sadly, this plan to restore the Biblical Scriptures to its proper … Continue reading

Posted in | Tagged | Comments Off on The knowledge of Scriptures

Verse weggelaat in WeG

AH, Gauteng Ek het n vragie wat vir my verwarrend is! Mensies wou die Woord en Getuienis bestel en toe ondersoek hul of daar niks weggelaat is uit die Skrif nie,soos wat daar by baie vertalings gevind is! Hul sien toe die eerste Skrif wat weggelaat is is Hand 8:37! Toe wil hul nie meer … Continue reading

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

Die weglating van sommige tekste

SF, Bloemfontein In die Woord en Getuienis sien ek by heelwat van die teksverwysings haal jul aan, byvoorbeeld in Yah 8:11″oorspronkik nie deel van hierdie boek nie, maar uit ‘n ander (betroubare) bron afkomstig is en later hier ingevoeg.” Na watter betroubare bron verwys jul as jul die aanhaling gebruik. Ek sien dat dit op … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

Die benaming “Bybel”

BK, Midrand Ek het agter gekom dat jy doelbewus die woord “bybel” vermy. Kan jy dalk vir my sê hoekom? Volgens wikipedia (en ander) is die betekenis lyk my slegs “boek” wat dan eintlik dieselfde is as die woord “Skrif” wat jy gebruik, dan nie? According to the Online Etymology Dictionary, the word bible is … Continue reading

Posted in | Tagged | Leave a comment

SCRIPTURAL STATEMENTS OF BELIEF

We are seeing all kinds of statements and declarations with regards to COVID-19 in the media and almost every single day more of these declarations are added. To mention just a few of these – the following have come up instantly in a quick Google search: Statement by President Cyril Ramaphosa on measures to combat … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

The Translation of the New Testament, with special reference to the Afrikaans Translation called Woord en Getuienis

It is a known fact that the various available manuscripts containing texts relating to the Old Covenant Scriptures, are relatively unanimous and agree largely with one another. However, the same can definitely not be said with regards to the New Covenant or Messianic Scriptures. Some scholars estimate that there are far more than 200 000 … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

THE DEVASTATING EFFECTS OF DILUTING SCRIPTURES

There was a man who lived in the second century (he was born approximately 100 years after the birth of Y’shua of Nazareth) who started a religious movement based almost entirely on the letters of Shaúl (Paul). This movement (or perhaps we should rather call it a particular understanding of Scriptures) was condemned by the … Continue reading

Posted in | Tagged , , , | Leave a comment

Halleluyah Scriptures

YS, Parys EK weet nie of jy dalk my kan raad gee,Het jy dalk enige kennis oor die Halleluyah Scriptures? Ek het reviews gaan kyk en hulle se dis die naaste aan die oorspronklike Paleo Hebrews wat daar is. KOMMENTAAR Ek weet van die Halleluyah Scriptures maar het dit nog nie onder oë gehad nie. … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

A TRANSLATION IN HONOUR OF HIS NAME

“If I’m gonna tell a real story, I’m gonna start with my name.” Kendrick Lamar. “Your true name has the secret power to call you.” Vera Nazarian. “One mistake of the previous Telugu translations is that the Name of the Creator and His Son were either mistransliterated or covered up with a title.” Preface of … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

BALANCING THE NEW AND THE OLD

I was involved in an email conversation this week with someone who was concerned about the fact that Woord en Getuienis has left out a complete verse from the text of Matthew chapter 18. The verse in question is verse 11 and it reads: “For the Son of man (Son of Adam) is come to … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

DIE BAIE WAT VAN BO AF KOM

Ek geniet dit om te probeer uitvind waar spreekwoorde vandaan kom. Daar is seker nie baie mense wat weet waar die spreekwoord “So waar as padda manel dra” vandaan kom nie. ‘n Mens sê dit gewoonlik as iets baie seker of baie definitief is, byvoorbeeld: “So waar as padda manel dra, die Kaap is een … Continue reading

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

DIE EENVOUD VAN DIE TORAH

Een van die grootste struikelblokke op die pad waarin mense die Torah weer déél van hulle lewe probeer maak, is die manier waarop daar van die Torah iets geweldig kompleks en ingewikkeld gemaak word. Dit loop gewoonlik uit op ‘n gestry oor onbenullighede en eindelose haarklowery en koppe stamp oor dinge wat niks met die … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

Waarom is Hand 8:37 uitgelaat?

GA, Gauteng Verduidelik asseblief vir my hoekom die ou vertaling Hand. 8:37 bevat as teks en nie die Woord en Getuienis nie. Watter oorspronklike teks praat julle van? Is dit ‘n skrywe voor die 1933 vertaling? Kommentaar: Ek gaan probeer om kortliks te antwoord, maar jy is baie welkom om weer terug te kom na … Continue reading

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

Vertaling van “The Word of Yah”

JD, Kaapstad Ek het pas jou epos (oor “The Word of Yah”) gesien. Het jy die eerste 33 bladsye aan die begin (voor die Skrif begin) bestudeer en die stuk aan die einde (47 bladsye)? Ek moes eers daardeur werk, sodat ek kon verstaan van watter hoek af die ouens kom en ek is BAIE … Continue reading

Posted in | Tagged | Leave a comment

View on Scriptures

If you have landed here by accident and is really looking for our Home Page, click here. We believe that both the Pre-Messianic Scriptures (Old Testament) and the Messianic Scriptures (New Testament) are inspired by Yahweh, the Almighty. At the same time we are fully aware of the fact that many of the modern translations … Continue reading

Posted in | Tagged , | 2 Comments

DIE HUIS VAN DIE KAALVOET

Ek wonder hoeveel mense wat meen dat hulle die Skrif ken, sal dadelik weet wáár in die Skrif, en in watter konteks, daar van “die huis van die kaalvoet” gepraat word (Engels: “the house of the man who had his shoe removed”). Anders as wat ‘n mens sou dink, kom dit in ‘n konteks voor … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

DIE STRYD RONDOM DIE WOORD

Daar is die laaste tyd ‘n hernude stryd rondom die betroubaarheid en die integriteit van die Woord van Yahweh. ‘n Nuwe vertaling van die Skrif (slegs die Nuwe Verbond of Nuwe Testament) het verlede jaar die lig gesien en iemand het vir my ‘n kopie as geskenk gegee en gevra dat ek moet sê wat … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

The quest for the Original Scriptures

There’s a new translation of the “Original Scriptures” of the New (or Renewed) Covenant being circulated among Messianic and Torah observant believers. It is called “The Word of Yah – the King’s Covenant”, also referred to as OSE1 and the compilers claim that this work is translated, among others, from 1st century manuscripts called Restoration … Continue reading

Posted in Scriptures | Tagged , , | 150 Comments

WOORDSPELING MET ‘N VERSKIL

Ek het die afgelope week ‘n interessante omsend-epos van Nehemia Gordon ontvang waarin hy ‘n hele paar onderwerpe aanraak – onder meer Kersfees, die Amerikaanse “Day of Thanksgiving” (wat terloops twee dae gelede, op Don 25 November gevier is) en die neiging wat mens deesdae by baie Torah-gesindes aantref om Hebreeuse woorde links en regs … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

CREATIVE SCRIPTURE READING

A recent article in the Time Magazine was entitled “What the Bible Has to Say About Sex.” The article was based upon a book by Michael Coogan on the same topic, in which he looked into questions like “Does the Bible have a positive attitude towards sex?”; “Is polygamy sanctioned in the Bible?”; “What is … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

Inspirasie uit die Woord

The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

The Psalms, summary of the Scriptures

The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

I shall not forge(t) your Word

The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

Populêre stellings deur die Skrif weerlê

The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

No longer as it was before (2)

The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

Nie meer soos dit eers was nie (1)

The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

Die Skrif en die Sabbat

The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

Yermeyahu in konteks

The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

Onvervalste melk van die Woord

The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , , , | Leave a comment