Tag Archives: life

A NAME SEALED UP AMONG THE LIVING

Views: 5Many people do not know a lot about the feasts that are associated with the Jews but even among these, the majority would have heard about Yom Kippur. They usually know that it is a day of fasting. Sometimes they will even share and laugh at some of the typical jokes about this day. … Continue reading

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

‘N LEWENDE ELOHIEM – ONS LEWENDE WATER

Views: 30Hy is lewe – Hy gee lewe, Hy is ons Lewende Water! Teen einde Julie is ‘n mens en die mense om jou gewoonlik moeg, oorlaai met stres, verlies, werk, finansies of net angstigheid vir dit wat rondom ons gebeur. Dis moeilik om jouself op te trek en te fokus op dit wat voorlê … Continue reading

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

MAKE THE MOST OF LIFE

Views: 4The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , | Leave a comment

MAAK DIE MEESTE VAN DIE LEWE

Views: 10The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , | Leave a comment

‘N DAGBOEK MET ‘N HART

Views: 17Die boeke van 1 en 2 Kronieke word miskien nie so gereeld soos die Psalms gelees nie, maar daar is iets besonders in hierdie boeke vir ons opgesluit. Baie mense het al gewonder waar die naam “kronieke” vandaan kom. Almal van ons onthou vir Gus Portokalos, die pa van die “bride to be” in … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

SAKE VAN LEWE EN DOOD 3

Views: 12The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , | Leave a comment

SAKE VAN LEWE EN DOOD 2

Views: 13The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , | Leave a comment

SAKE VAN LEWE EN DOOD

Views: 17Die normale manier waarop ‘n nuwe maand in die Skrif aangedui word, is deur die woord “chodesh” wat letterlik “nuut” beteken en as ‘n afkorting vir “die nuwe maan” gebruik word. ‘n Skriftuurlike maand lê presies tussen twee opeenvolgende nuwemane en dis opvallend dat hierdie maan-siklus (en maand-siklus) ‘n mens nogal baie sterk herinner … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

MY LEWE HET BETEKENIS

Views: 26The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , | Leave a comment

KIES DIE LEWE

Views: 58Sherlock Holmes is bekend vir sy slim speurwerk en vir sy gevatte sêgoed in sy gesprekke met sy vriend en assistent, Dr Watson. In een van die beroemde gesprekke waarin hierdie twee ʼn moordraaisel probeer oplos het, het Sherlock Holmes vir Dr Watson gesê: “Ek wil jou aandag vestig op die buitengewone insident van … Continue reading

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

WATER VAN DIE LEWE

Views: 35Die Skriftuurlike voorskrif oor die rooi koei (Engels: “red heifer”), sonder enige gebrek, wat buitekant die kamp geslag en verbrand moet word en waarvan die verbrande as met vars water gemeng moet word wat dan as reinigingswater sal dien vir iemand wat met ʼn dooie in aanraking gekom het, is een van die moeilikste … Continue reading

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

A MATTER OF LIFE AND DEATH

Views: 19Death is a subject that many people try to avoid as much as possible.  Many of us prefer not to think about death any more that what is absolutely necessary.  Maybe it is the finality of death, maybe it is the unknown that lies beyond death, maybe it is the unspoken fear of not … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

Respek vir die Lewe

Views: 119Die bekende teoloog, Albert Schweitzer, is hierdie week 140 jaar gelede in Kaisersberg, Duitsland gebore. Hy is vyftig jaar gelede oorlede, maar hy word tot vandag toe nog erken vir ‘n hele aantal bydraes wat ‘n besondere impak op die wêreld gemaak het. Hy was iemand met ‘n wye ervaringsveld en het hom toegespits … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

OM DIE LEWE TE KIES

Views: 37Die Instituut vir Sekerheid Studies het die afgelope week die 2013/14 Misdaad Statistieke vir Suid-Afrika bekendgemaak. Die resultate van hierdie verslag is, om die minste te sê, verbysterend. Sommige ontleders het na aanleiding van die moord statistiek gesê Suid-Afrika het nou in ‘n volbloed “war-zone” verander. 47 mense word per dag in Suid-Afrika vermoor … Continue reading

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

JOU DEEL IN DIE LEWE

Views: 14Die naam van die parashah vir hierdie week is “Pinchas” en dit verwys na Pinchas (of Piengas) wat sy spies geneem het en ‘n man en ‘n vrou in ‘n tent deurboor het. Die man was ‘n Yiesraéliet (‘n leier uit die stam van Shiemón) wat openlik gesondig het en gemeenskap met ‘n Midianitiese … Continue reading

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

IMAGINE LIFE IN IT’S FULLEST

Views: 14Most of us have probably heard the song by John Lennon entitled “Imagine”. The words of this song has caused a lot of controversy over the years and may indeed be the main reason why Lennon was shot dead by Mark Chapman in 1980, when Lennon was only 40 years old. Chapman claimed that … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

PESAG EN NUWE LEWE

Views: 27Daar is soveel simboliek van nuwe lewe wat na vore kom as ‘n mens na die gebeure kyk wat met die Israeliete se uittog uit Egipte gepaard gegaan het. Dieselfde bonatuurlike ingryping van Yahweh wat gelei het tot die dood van die eersgeborenes van Egipte, het gelei tot LEWE (of die behoud/bewaring van lewe) … Continue reading

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

OM VOLUIT TE LEWE

Views: 156Die grootste gawe wat elkeen van ons uit die hand van die Almagtige ontvang het, is die geskenk van lewe. Niks anders kan daarmee vergelyk word nie. Om voluit te lewe is ‘n ingeboude begeerte van elke mens en daar is nie ‘n groep mense wat hierdie begeerte en hierdie ideaal beter verstaan en … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

THE LIFE IS IN THE BLOOD

Views: 17Someone posted a very good question on the Elim Blog about two weeks ago: “According to the Torah we are not allowed to consume blood. However, at the last supper, Y’shua gave the cup to his disciples and told them that it is his blood. Was he not contradicting the Torah by doing that?” … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

SUKKOT AND THE MEANING OF LIFE

Views: 58We have seen that Sukkot is a feast of joy.  Funny that the book of Kohelet (Ecclesiastes / Prediker) is traditionally seen as a fitting book to read during the feast of Sukkot.  Many people feel that Ecclesiastes is a depressing book.  It begins with the words “All is futile” (1:2) and it ends … Continue reading

Posted in | Tagged , , , | Leave a comment

THE ESSENCE OF LIFE

Views: 37  What do people consider to be the essence of life? This question proves to be quite interesting. The word “essence” is defined by dictionaries as “the basic and true nature of something” or “the most distinctive element of something” or “the innermost being of someone or something”. A search of the internet will … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

LIVING BY THE LIVING WORD

Views: 20There is an increasing number of people lately who have chosen to follow Scriptures more accurately than what the Church has done over many centuries. Every now and then these people are confronted with a so called “truth” or “revelation”, or perhaps just a statement by someone in a position of authority, that comes … Continue reading

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

Life in abundance

Views: 9The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

Om waarlik te lewe

Views: 25The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , | Leave a comment