Tag Archives: righteousness

Die begrip geregtigheid

HPO, Vrede: Bae interesante onderwerpe op die webtuiste. Baie honger vir die word en is lekker om geregtigheid in te tik by google en julle webtuiste kom op !! Thanx Ek het die betekenis van Yaweh se geregtigheid volgens die boek tehillim nagegeaan (verwys na webtuiste artikel, “Yahweh’s Righteousness in the Psalms”). Baie goed. Waarna … Continue reading

Posted in | Tagged | Leave a comment

DIE LERING VAN GEREGTIGHEID

Die voorgeskrewe leesstuk van hierdie week begin met Mosheh wat by Yahweh smeek en vir Hom sê: “Meester, Yahweh! U het begin om u kneg u grootheid en u sterke hand te laat sien; want watter magtige is daar in die hemel en op die aarde wat sulke werke en sulke magtige dade kan doen … Continue reading

Posted in | Tagged | Leave a comment

DIE ANDERSOORTIGHEID VAN GEREGTIGHEID

Die Torah leesstuk van hierdie week bring die aspek van geregtigheid baie sterk na vore. Reeds in die eerste vers sien ‘n mens dit baie duidelik, veral in die feit dat daar nie minder as 4 woorde gebruik word wat op een of ander manier met “reg” te make het: Deut 16:18: Regters en opsigters … Continue reading

Posted in | Tagged | Leave a comment

HOW TORAH BALANCES COMPASSION AND RIGHTEOUSNESS

In the Parashah or reading portion of this week (Num 8-12) we come across four instances where different individuals have asked questions or made statements towards Mosheh that challenged him to figure out what Torah was really all about, making sure that he remains focused on the spirit of Torah, and not only the letter, … Continue reading

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

NO RIGHTEOUSNESS WITHOUT PURITY

It is often said that this week’s Parashah (Exodus 27:20 – 30:10, called “Tetzaveh”, meaning “You shall command”) is the only Torah Portion from the beginning of Exodus to the end of Deuteronomy, not containing the name of Mosheh (in the first book of the Torah, Genesis, Mosheh of course had not yet been born). … Continue reading

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

BALANS TUSSEN GEREGTIGHEID EN GOEDHARTIGHEID

Ons behoort oneindig dankbaar daaroor te wees dat die Een wat ons aanbid, absoluut regverdig is. Daar is ʼn neiging by baie mense om die Skepper se manier van doen te bevraagteken deur sy geregtigheid te probeer afspeel teenoor sogenaamde “sagter eienskappe” soos goedertierenheid, goedgunstigheid, barmhartigheid en vergifnis. Hierdie neiging word soms in die vorm … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

ONTWAAK, ONTWAAK!

Die Torah lesing van hierdie week strek van Devariem (Deut) 16 tot 21 en sluit in die bekende uitspraak wat in Deut 16:20 voorkom: “Geregtigheid, geregtigheid moet jy najaag, dat jy kan lewe en die land in besit kan neem wat Yahweh jou Elohiem jou sal gee.” Waarlik een van die kragtigste uitsprake in die … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

‘N WÊRELD VOL ONGEREGTIGHEID

Vir my was dit nogal verrassend om uit te vind dat die internet, waar mens normaalweg binne enkele sekondes duisende artikels oor enige onderwerp onder die son kan opsoek of kan “Google”, nie juis veel inligting het oor die woord “ongeregtigheid” of “unrighteousness” nie – behalwe waar dit in die konteks van die Skrif gebruik … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

GEREGTIGHEID SOOS ‘N PANTSER

Die Torah porsie van hierdie week staan bekend as “Shofetiem” wat “rigters” of “regters” beteken. Dis natuurlik ook die naam van die boek in die Tanag wat ons ken as “Rigters”, maar in hierdie geval verwys dit na die woorde van die eerste vers van die parashah, Devariem (Deuteronomium) 16:18 “Regters en opsigters moet jy … Continue reading

Posted in | Tagged | Leave a comment

PILARE VAN GEREGTIGHEID IN PSALM 119

Blaise Pascal was ‘n Franse wiskundige, wetenskaplike, uitvinder en skrywer wat byna 400 jaar gelede ‘n groot impak op die wêreld van sy tyd gemaak het. Een van sy bekende uitsprake was die volgende: “There are only two kinds of men: the righteous who think they are sinners and the sinners who think they are … Continue reading

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

INSPIRED TO DO WHAT IS RIGHT

A couple of weeks ago someone wrote an article on News24 making strong statements about the so-called inconsistency of moral standards in the Bible. Statements like these: “The Bible is not a moral code …”; “The bible in no way reflects how we should live our lives …” and “Moral teachings from the bible is … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

SAL DIE ONREG SEËVIER?

Die Torah leesstuk van hierdie week sluit onder meer in die gedeelte in Gen 37 waar Josef se broers die groot onreg gepleeg het deur hulle broer, Josef, in ‘n put te gooi en later aan handelaars te verkoop en vir hulle pa te lieg, deur te sê dat hy deur ‘n wilde dier verskeur … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

GEREGTIGHEID GEREGTIGHEID

Posted in | Tagged | Leave a comment

Die toestand van ‘n nasie

The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

Geregtigheid volgens Jesaja 58

The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

Yahweh se geregtigheid in die Psalms

The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , , | Leave a comment