Ps 133 Kyk net

Kyk net hoe goed en hoe lieflik is dit: broers wat in eenheid saamwoon

Dit is soos uitsoek olie op die hoof – op die hoof en die baard van Aharon

Soos die dou van Germon wat als deurdrenk

So is dit steeds waar Yahweh lewe skenk
Elke keer kan ons sy seën herdenk

Kyk net hoe goed en hoe lieflik is dit: broers wat in eenheid saamwoon!