0
0
2019-09-03T22:35:22+00:00
Ek is nie seker waarna jy verwys nie - die enigste artikel met direkte verwysings na die maand van Elul wat ek kon opspoor, was
hierdie een .
0
0
2019-09-02T19:20:00+00:00
Goeie dag
Ek wil net hoor, ek het op 'n stadium goed op julle website gekry oor goed waarvoor mens kan bid in die maand van Elul maar ek kry dit nie nou nie, kan julle my miskien help om dit net weer op te spoor. baie dankie
0
0
2012-05-04T14:57:51+00:00
Chris, we know that Y'shua never transgressed Torah - this is confirmed by a number of verses in Scriptures, among others: Heb 4:15; Heb 7:26; Isa 53:9; 2 Cor 5:21; 1 Pet 2:22, etc. It is clear, therefore, that Y'shua was using metaphorical language when He commanded his disciples to eat his flesh and drink his blood. Interestingly enough, this kind of metaphorical language is paralleled by Messiah's forerunner, Dawid, who declared in Ps 27:2, "When the wicked came against me to eat up my flesh , my enemies and foes, they stumbled and fell" and again in 1 Chron 11:19, "Far be it from me, O my Elohim, that I should do this! Shall I drink the blood of these men who have put their lives in jeopardy? For at the risk of their lives they brought it." In neither of these two verses are we to take literally the actions of "eating someone's flesh" and "drinking someone's blood".
0
0
2012-04-21T10:48:17+00:00
According the Torah we are not allowed to consume blood. However, at the last supper, Y'shua gave the cup to his disciples and told them that it is his blood. Was he not contradicting the Torah by doing that?
0
0
2012-04-08T16:57:14+00:00
In aansluiting by die voorafgaande: As ons aanvaar dat Y'shua inderdaad die Pesaglam is wat vir ons geslag is (vgl. 1 Korintiërs 5:7), is dit redelik om te aanvaar dat Hy, daardie betrokke jaar, sáám met die ander lammers, dit wil sê op die voorgeskrewe tyd, "geslag" (of meer korrek: tereggestel) is. Wat is hierdie voorgeskrewe tyd? Volgens Ex 12:6; Lev 23:5; Num 9:3 en Num 9:5 behoort dit "tussen die aande" te wees. Die Messiaanse Skrifte gebruik 'n ander manier om hierdie spesifieke tyd (en ook ander tye) te beskryf, maar ons kan aanvaar dat die regte prosedure wel gevolg is en dat die lammers, soos dit hoort, TUSSEN DIE AANDE geslag is. Uit die Messiaanse Skrifte weet ons dat Y'shua reeds voor die negende uur (d.w.s. vóór 3 uur die middag) aan die folterpaal opgehang is en nie lank daarna gesterf het nie. Dit gee vir ons 'n verdere bevestiging dat die periode wat bekend staan as TUSSEN DIE AANDE, nie in die aand of in die donker gedeelte van 'n dag val nie (onthou Y'shua se liggaam is van die vloekhout afgehaal vóórdat die son gesak het), maar dat dit na alle waarskynlikheid die periode is wat ons ken as "namiddag" - tussen die oomblik dat die son met sy afwaartse trajeksie begin (en dit tegnies gesproke begin donkerder word - die stam van die Hebreeuse woord vir "aand" beteken "om donkerder te word") en die oomblik wanneer die son sak en die aand, in sy volheid, aangebreek het.
0
0
2012-04-08T13:21:26+00:00
Sandra, ek het by een of twee ander blog gesprekke reeds kortliks oor hierdie aangeleentheid kommentaar gelewer. Kyk gerus
hier en
hier . Dis egter só ‘n belangrike saak dat dit die moeite werd is om weer daarop in te gaan.
Binne die Hebreeuse verstaan beteken die uitdrukking “tot die …ste dag” normaalweg dat daardie dag ingesluit is – dit wil sê: nie die oomblik wanneer daardie dag begin nie, maar ‘n sekere stadium of ‘n sekere periode in die loop van daardie volle dag (vanaf sonsondergang tot sonsondergang). Dit kan onder meer in dieselfde hoofstuk, Shemot 12:18, gesien word waar daar aangedui word dat die fees van Ongesuurde Brode “tot die 21 ste dag van die maand” gehou moet word. Dit sluit sonder enige twyfel die 21 ste dag in – dit wil sê Ongesuurde Brode kom nie tot ‘n einde wanneer die 21 ste dag BEGIN nie, maar wanneer die 21 ste dag EINDIG.
Nou staan daar in Ex 12:6 “En julle moet dit in bewaring hou tot die veertiende dag van hierdie maand; en die hele vergadering van die gemeente van Yiesraél moet dit slag TUSSEN DIE AANDE.
Die uitdrukking “tussen die aande” is ‘n moeilike een en word deur baie mense verskillend geïnterpreteer. Wat ook al presies met hierdie uitdrukking bedoel word, ons weet dat as die Skrif praat van ‘n sekere dag, tussen die aande, dan val daardie periode wat as “tussen die aande” beskryf word, “laterig” op dié betrokke dag, maar nie só laat dat die volgende dag alreeds aangebreek het nie. So byvoorbeeld word daar in Bemiedbar (Numerie) 28:3-4 voorgeskryf dat daar ELKE DAG twee jaaroud lammers as brandoffers gebring moet word: Die eerste in die oggend en die tweede “TUSSEN DIE AANDE”. Dit spreek vanself dat hierdie tydstip “TUSSEN DIE AANDE” nie ná sonsondergang kan wees nie, want dán is dit nie die tweede offer van daardie betrokke dag nie, maar in werklikheid die eerste offer van die volgende dag!
In 1 Melagiem (1 Konings) 18:29 staan daar dat die Baalprofete aangehou het met hulle gekerm “tot op die tyd dat die voedseloffer gebring word”. Volgens wat ons in Bemiedbar 28 gelees het, is hierdie tyd die tyd wat bekend staan as “tussen die aande”. Deur eenvoudig te lees wat van hierdie punt af verder in die onderonsie tussen EliYahu en die Baalprofete gebeur het, kan ‘n mens duidelik sien dat hierdie tydstip “tussen die aande” êrens in die namiddag moes gewees het en beslis nie ná sonsondergang nie.
Dit alles dui daarop dat die Pesaglam in die DAG-GEDEELTE van die die 14 de dag van die eerste maand geslag moes word en dat die Pesagmaaltyd in die aand, na afloop van die 14 de dag (dit wil sê aan die begin van die 15 de dag), plaasgevind het. Soos jy tereg aanvoel, as daar reeds die vorige aand met die eet van ongesuurde brode begin is, is daar ‘n groot probleem met die opeenvolging van gebeure soos dit onder meer in Shemot 12 beskryf word en beteken dit boonop dat Ongesuurde Brode vir agt dae lank gehou en nie sewe dae soos duidelik in die Skrif voorgeskryf word nie.
Y’shua moes uiteraard noodwendig ‘n aand te vroeg die Pesagmaal saam met sy dissipels eet. Ons behoort nie hierdie noodgedwonge, uitsonderlike verskuiwing van die Pesagmaaltyd as rede voor te hou dat ons die Pesagmaaltyd ook net so, op die aand aan die begin van die 14 de dag van die eerste maand moet hou nie. In Y’shua se geval was daar ‘n veel groter saak en ‘n meer verhewe doel op die spel …
0
0
2012-04-07T13:41:01+00:00
Daar is nog goed wat my pla oor die Pasga.
Wanneer het hul die lam geslag?
Die volgorde van gebeure was as volg:
Shemot 12
1. ‘n jaar oud lam sonder gebrek - skape/bokke.
2. Hou in bewaring tot 14de dag wat beteken die aand van die 13de begin van die 14de dag
3. Dit moet dus teen die aand wanneer die 14de dag begin geslag word
4. Dit moet gebraai word
5. Die vleis moet dieselfde aand geëet word
6. Dit moet saam met ongesuurde brode geëet word dus reeds aan die begin van die 14de dag het hul begin om ongesuurde brode te eet
7. Dit word saam met bitter kruie geëet
8. Wat oorbly moet verbrand word
9. Hulle moes dit staande eet , omgort reg vir vlug
10. Dis nog steeds die begin van die 14de dag die aand
11. Dis middernag die Mitsrayiemiete se eersgeborenes word getref teen middernag
12. Farao roep Mosheh en Aharon
13. Opdrag word gegee om te trek
14. Hul neem goud en silwer van die Mitsrayiemiete
15. Hul trek met alles seker in die omgewing van die middag van die 14de dag.
16. Die fees is ‘n ewige instelling
17. As die pasga dan aan die begin van die 14de dag geslag is en die uittog op dieselfde dag begin het het die fees van die ongesuurde brode op die 15de dag begin alhoewel hul reeds ongesuurde brode op die 14de dag geëet het en suurdeeg verwyder het op dieselfde dag
18. Die eerste dag van die ogesuurde brode is vanaf die 15de dag se begin in die aand
19. Dis ‘n rusdag waarop ons wel mag kosmaak
20. IIn die eerste maand, op die veertiende dag van die maand, in die aand, moet die ongesuurde brode geëet word tot op die een en twintigste dag van die maand, in die aand
Nou as ons na die dag wat Yahshua die dissipels opdrag gegee het om die pasga voor te berei praat hul van die 1ste dag van ongesuurde brode en hul het die aand die pasga geeet, die nag is Hy gevang en die dag is Hy aan die martelpaal vasgespyker, Hy sterf op die tyd wanneer die Jode besig was om hul paaslam te slag. Yahshua het die pasga dan op die begin van die 14de dag gehou soos beskryf in Shamot en die ander – Jode dit aan die einde van die 14de dag met die begin van die 15de dag. Hoekom volg hul nie dit soos dit beskryf was in Shamot nie?
Moet ons dan die Pasga hou soos Yahshua op die begin soos dit dan ook in Shemot beskryf word of moet ons dit aan die einde van die 14de dag vier? Dit klink vir my of ons dit op Sy manier wat ooreenstem met Shamot met vier?
Help asb.
0
0
2011-07-12T20:57:02+00:00
Here is my response to Tharina's question concerning the Name Jesus/Yeshua. The writer of the article attached to your comment (Yeshua or Jesus?) states that "at least many, if not all, Yeshua people are spreading amazing lies, fabrications and misinformation about the name (of the Messiah)". It is not clear what this writer means when he uses the phrase "Yeshua people" but to me this statement comes across as a most insulting generalisation. I must add, however, that not all of the criticism against so-called sacred name groups is without merit. There are groups and websites out there that are making the most extraordinary claims and, in the process, do a lot of damage to a wonderful, true message that has the potential of changing people’s lives for the better. In order to spread this message effectively …
** We should at all costs avoid jumping on the Jesus-comes-from-the-name-of-an-idol bandwagon
** We should never make the ridiculous claim that in order to be saved you have to use a certain form of the Name of the Messiah and pronounce it exactly the “right” way
** We should remember that the process of the loss of certain truths contained in Scriptures happened over a long stretch of time and our knowledge today of exactly how this had happened, will never be complete.
The writer of “Y or J?” tries to make the point that “Jesus” (and not Yeshua) is the (only) Name of the Messiah revealed to us in Scriptures and that this is therefore the Name that we should use, the Name by which we will be saved, the Name we should confess, etc. This is almost a reverse policy of the exact tendency that the same writer is criticising when looking at (what he calls) the Yeshua people. The tendency, that is, to reject those who are not using the exact form of the Messiah’s Name that is preferred by oneself. He completely fails to acknowledge the fact that there is a difference between the actual Hebrew Name of the Messiah and the Greek form of this Name that was used in the Greek manuscripts. Not many today will deny that the Greek manuscripts at our disposal use the Greek form of the Messiah’s Name, “Iesous”. But almost all authoritative sources that I have ever consulted agree that this word is a transliteration of the original name, and not the original name itself. What we should do today is quite clear: We should also do a transliteration of the original Name into our modern-day languages – not a transliteration of the Greek transliteration (which results in "Jesus")! The majority of modern-day New Testament scholars agree that the name by which the son of Yoseph and Miryam of Natzaret was known among his family, friends and disciples, was Y’shua, and not Jesus. The fact that the name “Jesus” (based upon the Greek form “Iesous”) has become the form used by the vast majority of believers and even the non-believing world, should be credited to the dominant position of the Greek language and culture during the first couple of centuries following the birth of the Messiah, and not to any divine plan or blueprint whereby the Almighty decreed that the Hebrew Messiah should be called upon by a Greek name.
0
0
2011-07-09T18:19:41+00:00
die WAARHEID rondom die NAAM van JESUS/YESHUAH????
http://www.revelations.org.za/NotesS-Name.htm
Shalom
0
0
2011-07-09T18:08:40+00:00
"..die WAARHEID rondom die NAAM van JESUS/YESHUAH..."
http://www.revelations.org.za/MenuSName.htm
0
0
2011-07-09T08:17:59+00:00
John, wat is die WAARHEID rondom die NAAM van JESUS/YESHUAH???? HELP ASB!!!!Daars so baie stemme!!!!groete!!! Tharina.
Hier is 'n goeie voorbeeld van hoe mense daarbuite oor hierdie Naam praat en dink.
0
0
2011-07-06T09:50:16+00:00
Nogal heel interesant dat juis daar waar die woorde "the ten commandments" voorkom in die Bybel, word "gevoel" dat hierdie tien instruksies rituele is...
Is dit miskien omdat in daardie tien instruksies vyf van die Feestye van Yahweh voorkom en christene nie daarvan hou nie?
"Ritual Decalogue"
The Ritual Decalogue, or ritual Ten Commandments, sometimes called the Cultic Decalogue or cultic Ten Commandments, is a disambiguating term for one of three lists identified as the Ten Commandments in the Bible. This text, , is identified as a version of the Ten Commandments in some theories of Biblical criticism, either as a precursor to it, a parallel development, or a later addition. The other text called the Ten Commandments, , is similarly disambiguated as the "Ethical" or "Moral Decalogue". However, the Ethical Decalogue is listed separately from the phrase "ten commandments" in and the account of the inscription, whereas the Ritual Decalogue appears in the text at the point where the Ten Commandments are inscribed into the second set of stone tablets, and are there identified as the Ten Commandments..."
0
0
2011-07-05T06:45:49+00:00
En tot ons verbasing word die "nuwe" instruksies voorafgegaan in Exodus 23
[1]..Exo 23:12 Ses dae moet jy jou werk verrig, maar op die sewende dag moet jy rus....
[2]..Exo 23:15 Die fees van die ongesuurde brode moet jy hou...
[3]..Exo 23:16 verder die fees van die oes, van die eerstelinge van jou werk, van wat jy op die land saai...
[?]..en ook die fees van die insameling aan die einde van die jaar as jy jou werk uit die land insamel.
[5]..Exo 23:17 Drie maal in die jaar moet al jou manspersone voor die aangesig van die Here HERE verskyn...
[6]..Exo 23:18 Jy mag die bloed van my offer nie saam met gesuurde brood offer nie....
[?]..Ook mag die vet van my feesoffer nie tot die môre toe oorbly nie.
[8]..Exo 23:19 Die beste van die eerstelinge van jou grond moet jy in die huis van die HERE jou God bring...Jy mag die bokkie nie kook in sy moeder se melk nie.
[9]..Exo 23:24 Jy mag jou voor hulle gode nie neerbuig en hulle nie dien nie, ook mag jy nie doen na hulle werke nie; maar jy moet hulle heeltemal afbreek en hulle klippilare kort en klein slaan.
[10]..Exo 23:32 Jy mag met hulle of met hulle gode geen verbond maak nie.
oooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooo
0
0
2011-07-04T07:50:27+00:00
Ons worstel huidiglik met ons bymekaarkomste met Exodus 34 en waarom niemand verwys na die addisionele 10 instruksies wat Yahweh aan Moses gee in Exodus 34 nie :..>
Exo 34:1 Toe het die HERE aan Moses gesê: Kap vir jou twee kliptafels soos die eerstes; dan sal Ek op die tafels die woorde skrywe wat op die eerste tafels was, WAT JY VERBRYSEL HET.
Exo 34:2 En hou jou gereed teen die môre, en klim in die môre op die berg Sinai en gaan daar staan by My op die top van die berg.
Exo 34:4 Toe het hy twee kliptafels gekap SOOS DIE EERSTES, en Moses het die môre vroeg klaargemaak en op die berg Sinai geklim, soos die HERE hom beveel het, en die twee kliptafels in sy hand geneem.
Exo 34:5 En die HERE het neergedaal in die wolk en daar by hom gestaan....
ooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooo
Exo 34:11 Onderhou wat Ek jou vandag beveel:
[1] Exo 34:14 Want jy mag jou nie neerbuig voor ‘n ander god nie; want die HERE se Naam is Jaloers—’n jaloerse God is Hy...
[2] Exo 34:15 Sluit tog nie ‘n verbond met die inwoner van die land nie!...
[3] Exo 34:17 Jy mag vir jou geen gegote gode maak nie....
[4] Exo 34:18 Die fees van die ongesuurde brode moet jy hou; sewe dae lank moet jy ongesuurde brode eet soos Ek jou beveel het, op die bepaalde tyd in die maand Abib; want in die maand Abib het jy uit Egipte uitgetrek...
[5] Exo 34:19 Alles wat die moederskoot open, is myne...
[6] Exo 34:21 Ses dae moet jy arbei, maar op die sewende dag moet jy rus...
[7] Exo 34:22 Die fees van die weke moet jy ook hou, die fees van die eerstelinge van die koring-oes...
[8] Exo 34:23 Al jou manspersone moet drie maal in die jaar voor die aangesig van die Here HERE, die God van Israel, verskyn...
[9] Exo 34:25 Jy mag die bloed van my offer nie saam met gesuurde brood slag nie, en die offer van die paasfees mag nie tot die môre toe oorbly nie...
[10] Exo 34:26 Die beste van die eerstelinge van jou grond moet jy in die huis van die HERE jou God bring. Jy mag die bokkie nie kook in sy moeder se melk nie...
ooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooo
Exo 34:27 Verder het die HERE vir Moses gesê: Skrywe vir jou hierdie woorde op, want volgens hierdie woorde het Ek ‘n verbond gesluit met jou en met Israel.
Exo 34:29 En toe Moses van die berg Sinai afdaal—die twee tafels van die Getuienis was in die hand van Moses toe hy van die berg afdaal het
Exo 34:32 En daarna het al die kinders van Israel nader gekom, en hy het hulle alles beveel wat die HERE met hom gespreek het op die berg Sinai.
1
0
2011-06-30T16:14:28+00:00
Nkosinathi, just a short answer to your first question, to begin with. We cannot know for sure exactly why the people of Israel were not allowed to make fires on Shabbat, nor do we need to know, in order to be bound by this prohibition. Despite the fact that making a fire today may be easier than in those days, we should honour this aspect of Torah. In my view, however, this prohibition is specifically about making fires and not about switching on a kettle or a stove or a light or a motorcar or any of the other modern appliances that are used effortlessly in and around our homes today. In essence the Shabbat is about rest and if we are to start all over again, drawing up endless lists of additional do's and dont's based on technicalities, like the Pharisees did, we'll end up weary and burdened, more in need of Yahweh's perfect rest, than before. :glad:
0
0
2011-06-27T16:45:22+00:00
Thank you John for your input..> Heb 9:28 (“… Messiah, having been offered once to bear the sins of many”)...> Many, but not all?
Interesting to note that sin sacrifices will once again be put in place/ordered when the 3rd Temple is built.
Shalom
0
0
2011-06-27T14:31:17+00:00
Robert, the church has been telling christians many things over the past 18 centuries, or so, that are not compatible with Scriptures. One can understand, however, why christians were told that "jesus died once for the sin of all people". It is a bit of an over-simplification but it is in line with verses like Rom 6:10 ("He died to sin once for all ...") and Heb 9:28 ("... Messiah, having been offered once to bear the sins of many"). Fact is, the need or requirement regarding offerings did not come to an end when Messiah died and rose again from the dead. Is it not true that we bring offerings to Yahweh even up to this day, with our prayers, praises, tithes, etc? Sacraficial and ritual offerings continued, at least until the year 70 CE when the temple was destroyed, and there is full reason to believe that Jewish believers in Messiah continued their participation in the sacraficial practice, right up to the catastrophic events of 70 CE. At the same time, however, these early believers in Messiah completely understood that Messiah's death, and him being the perfect Lamb of Elohim who takes away the sin of the world, was foreshadowed (and after Messiah's death, "back-shadowed") by the ritual offering system. The main problem, I think, is with the traditional understanding of the word "fulfil" (as it is used for example in Matt 5:17 - "I did not come tot destroy the Torah, but to fulfil"). Contrary to what so many believe, it does not mean "bring to an end" but rather "bring out the true meaning". There is nothing in the word "fulfil" that forces one to apopt the view that those aspects of Torah that pointed forward to the coming of Messiah, all came to an abrupt end when He died on the stake.
0
0
2011-06-27T06:35:09+00:00
The church tell christians that jesus died once for the sin[s] of all people...>
Then why does Paul make a SIN-offering at the temple AFTER the crucifiction?
0
0
2011-06-13T06:25:28+00:00
Waarom dink julle het Shaul/Paulus sonde offer gaan doen/afle^ nadat Yeshua gekruisig is ?
Was Yeshua se kruisigings-offer dan nie genoegsaam soos die kerk ons wou laat verstaan nie ?
Of was daar dalk meer as net die sondeoffer van Yeshua agter die kruisiging ?
Soos wat ek vermoed was AL die Appostels eenparig met die besluit dat Paulus se sonde-offer nie teenstrydig met die opleiding was wat Yeshua hulle gegee het nie.
0
0
2011-06-09T06:20:40+00:00
In Hebrew, Beresheeth/Genesis 12:3 literally reads: "Ve'nivrechu bekah kol mishpachot ha-adamah." "I will bless those who bless you and curse those who curse you and in you all the nations of the earth shall be mixed! The Hebrew word translated in most translations as "blessed", is the Hebrew word "ve'nivrechu." "ve-Nivrechu" appears only three times in the Tanach at Beresheeth 12:3, 18:18 and 28:14 and all three times it speaks of how Avraham will affect the nations of the earth. This word can also mean "mixed" or "grafted" as much as it connotes blessing. This is important when one understands the greater plan of Yahweh to fulfill His promise to Avraham and his descendants to, yes, certainly "bless" the nations but also in "how" He would do that blessing: via "grafting" or "mixing" of his seed into all the nations.
Paul had this understanding and confirms this in Galatians 3:29 and Romans 11:13 17, where he calls non-Jewish believers the grafted-in physical seed of Abraham, in direct fulfillment of the "ve-nivrechu" blessing of multiplicity in Genesis 12:3!
0
0
2011-06-04T17:33:11+00:00
"..In jou sal al die volke geseën word.." Gaan loer bietjie na die woord "geseën" in die Hebreeus in hierdie vers.
0
0
2011-06-04T10:43:55+00:00
John keeps refering to the Greek as the "original text". Well, as we know, the original was Hebrew and Aramaic, not Greek. OSE1 is translated from original Paleo Hebrew.
Shalom
Larry
0
0
2011-05-30T11:21:17+00:00
Chris, ek dink Gal 3:8 vra van die leser om die teks vanuit 'n Hebreeuse oogpunt te benader. Binne die Hebreeuse denkwyse is dit nie vreemd om "die Skrif" te personifiseer en te beweer "die Skrif het vooruit gesien" of "die Skrif het goeie nuus verkondig" nie. In die Joodse Midrash geskrif, Bamidbar Rabbah, word onder meer die volgende vrae gevra: "What does the Scripture foresee?" en "What does the Law foresee?". Ons tref soortgelyke vorme van personifikasie dikwels in die Ou Verbond aan. Byvoorbeeld Spreuke 1:20 (Die Wysheid roep ...) en Spreuke 8:14 (Die Wysheid gee raad ...). In die Messiaanse Skrifte is dit byna nog meer volop en Galasiërs is geen uitsondering nie. In Gal 3:22 lees ons: "En die Skrif het alles ingesluit onder die sonde ..." en in Gal 4:30 word die vraag gevra "Wat sê die Skrif?". 'n Goeie voorbeeld van hierdie manier van skryf, word aangetref in Rom 9:17 "Want die Skrif sê aan Farao ...". In Afrikaans (en baie ander tale) het ons hierdie vorm van personifikasie volledig oorgeneem en het byvoorbeeld geen probleem om te sê "Die Skrif sê (of: verkondig) daar is 'n lewe ná die dood" nie. Ek stem met jou saam dat daar werklik geen rede is om Y'shua in hierdie tipe verse "in te lees" nie.
0
0
2011-05-29T11:26:56+00:00
1) Gal 3:8 En die Skrif wat vooruit gesien het dat God die heidene uit die geloof sou regverdig, het vooraf aan Abraham die evangelie verkondig met die woorde: In jou sal al die volke geseën word. (AOV)
Wie of wat is die "skrif" waarna verwys word. Indien dit Y'shua is soos sommige beweer, is ons weer terug by die dwaalleër oor die drie-eenheid.
0
0
2011-05-06T07:47:13+00:00
Dankie, Pieter en John ek waardeer jul verduidelikings. Ek het ook 'n webtuiste ontdek wat ook in "maklike" terme die Arameer situasie verduidelik en aansluit by wat Pieter verduidelik :
"..As to the term Aramean applied to Abraham (Deut 26:5), there is likewise a complex of historical issues. Basically, however, the biblical traditions remember that the origins of the Patriarchs lay in Mesopotamia or Aram as the region was called in Hebrew. The Hebrew term for what we know as Mesopotamia is aram-naharaim, Aram of the Two Rivers (referring to the Tigris and Euphrates), also called Paddan-Aram. While the details are not clear, there is ample evidence in the biblical narratives to conclude that the Israelites traced their origins to that area. For example, when Isaac and Jacob needed wives, the family returned to the ancestral home in Aram to find them (Gen 24:10, 28:2).
So, to identify Abraham as "a wandering Aramean" (Deut 26:5) was a recollection of these memories of the tribal ancestral home in Haran in Aram-Naharaim. To call Abraham an Aramean is simply a geographical reference to his homeland. In other words, Abraham can be an Aramean, because that is his origin. He can also be called a Hebrew as a social designation referring to his status without land or a settled home, on the fringes of established society. And he can anachronistically be called an Israelite because he is the ancestral father of the people who came to be called sons of Israel (Abraham's grandson).
http://www.crivoice.org/aramheb.html
0
0
2011-05-05T21:09:16+00:00
Ek dink nie ek kan dit beter stel as wat Pieter dit hierbo gedoen het nie! :glad:
0
0
2011-05-05T19:01:15+00:00
Hi Robert,
Ek sien uit na John se antwoord. As ek intussen solank mag (en jammer as ek die voor-die-handliggende stel):
- Deb 26:5 is die enigste keer dat daar in die Torah na Aram verwys word binne die konteks van die Almagtige se volk (sover ek kan vasstel). Daarteenoor word die term Hebreer minstens 21 keer gebruik binne hierdie konteks.
- Die woord Hebreer kom vanaf ‘n basiswoord ("root") wat beteken om oor te gaan (“to cross over”). Die verwysing in Ber 14:13 na “Abram the Hebrew” is natuurlik die eerste voorkoms van hierdie term. En Abraham is letterlik en figuurlik die model Hebreer. Hy het op grond van sy emunah (“faithfulness”, geloofsgetrouheid – Ber 15:6-7) Babilonie/ Chaldee verlaat, die Yarden oorgesteek en in die beloofde land gaan bly.
- Daarteenoor blyk die oorsprong van die woord Aram te wees vanuit 'n basiswoord wat beteken om te verhoog of om op te lig (“to be elevated”). Dit is presies die teenoorgestelde van die boodskap van nederigheid en “submission” wat die Torah (geskrewe en lewende) beklemtoon.
Dus, persoonlik is ek veel eerder ‘n Hebreer as ‘n Arameer!
So waarom dan die verwysing in Deb 26:5?
- In die relatiewe nuwe NET vertaling word dit soos volg verduidelik: “This is a reference to Jacob whose mother Rebekah was an Aramean (Gen 24:10; 25:20, 26) and who himself lived in Aram for at least twenty years (Gen 31:41-42)”.
- Die Schottenstein Chumash bevestig dat hierdie ook die tradisionele interpretasie is: “In the plain sense, the term is rendered my forefather (Jacob) was a lost (homeless and penniless) Aramean, meaning he lived in Aram for twenty years of his life (Ibn Ezra)”.
- Ten slotte, die moderne Jewish Study Bible (nie my gunsteling nie weens sy benadering van sg “higher textual criticism”) lewer wel die volgende insiggewende kommentaar: “This verse is employed in the Passover Haggadah … in a famous passage that emphasizes G-d’s miraculous sparing of Israel from a long line of persecutors, beginning with Laban’s attack on Jacob (Gen. ch 31)”.
Hoop dit help.
Shalom
0
0
2011-05-05T13:18:03+00:00
Dankie vir jou antw. sover John. Ja ek verwys na Deut 26:5.
0
0
2011-05-05T11:33:29+00:00
Robert, "Firstfruits" is die dag wat ons as "Wave Offering" aangedui het by die 24 ste April op die kalender van 2011. Daar word natuurlik nie altyd op dieselfde manier na hierdie dag verwys nie - trouens, omtrent al die feesdae het meer as een benaming as mens na die verskillende Skrifgedeeltes kyk wat oor die feeste handel. Weens die beperkte spasie het ons dit bloot "Wave offering" op die kalender genoem, maar "First fruit wave offering" sou dalk 'n meer korrekte benaming gewees het. Terloops, "Shavuot" (meer bekend as "Pinkster") is eintlik ook 'n eerstelingfees en word duidelik in Ex 23:16-19; Ex 34:22-26; Lev 23:17-20 en Num 28:26 so genoem. Ons verstaan dit so dat die dag van die "Wave Offering" wat in die Week van Ongesuurde Brode val, die dag was vir die eerstelinge van die garsoes, terwyl "Shavuot", 50 dae later, die dag was vir die eerstelinge van die koringoes, wat altyd 'n bietjie later as die garsoes is.
Kan jy asb. meer besonderhede gee met jou vraag oor die benaming "Arameërs"? Het jy Deut 26:5 in gedagte of het jy iets anders gelees wat jou so 'n idee gegee het?
0
0
2011-05-05T10:23:33+00:00
John
Ek studeer bietjie "firstfruits" en kom soek toe of jy dit aandui op jul kalender maar vind dit nie daar nie ?
Nog iets wat my toe opval met my soeke in die woord is dat die volk bekend was as Arameërs en nie hebriers soos ek gedink het nie. Kan jy help ?
0
0
2011-05-04T06:10:19+00:00
Dankie John ek sien jou standpunt in. Dis amper soos die volgende begrip wat ons op skool moes aanleer:
1. Hier lê my vrou Griet, in die hemel is sy, niet in die hel, dit weet ek wel.
2. Hier lê my vrou Griet, in die hemel is sy niet, in die hel dit weet ek wel.
Dis nogal vreemd dat die heel eerste vertaling na Engels [Tyndale bybel] die volgende gee: Luk 23:43 And Iesus sayde vnto him: Verely I saye vnto the to daye shalt thou be with me in Paradyse.
Nouja, ek hoop daar is andere wat my 'n antwoord sal waag op waarom hierdie man dan "gered" is en waarom Yahshua hom eers paradys toe wou neem.
0
0
2011-05-03T20:33:56+00:00
Robert, ek sal die vraag oor die reddingsplan vir iemand anders los om te beantwoord, maar net ‘n paar gedagtes oor die Messias se woorde aan die folterpaal:
Jy sal merk dat “Woord en Getuienis” se vertaling van hierdie betrokke vers (Lukas 23:43) nie daarop neerkom dat Y’shua, of die man langs Hom, daardie betrokke dag in die Paradys was nie. Die regte verstaan van hierdie vers hang alles af van wáár die komma (wat NIE in die oorspronklike Griekse teks voorkom nie) in die teks geplaas word. Daar is twee moontlikhede van vertaling, en die vertaler moet uiteindelik noodgedwonge sy keuse maak op grond van ander gegewens in die Skrif.
Eerste vertalingsmoontlikheid: “Ek sê vir jou, vandag sal jy saam met my in die Paradys wees”.
Tweede vertalingsmoontlikheid: “Ek sê vir jou vandag, jy sal saam met my in die Paradys wees”.
In die vertaling van Woord en Getuienis het ons onder meer die volgende faktore in berekening gebring:
As Y’shua daardie dag (na sy dood) in die Paradys sou deurbring, sou dit in stryd wees met sy eie woorde, naamlik dat Hy ná sy dood vir drie dae en drie nagte in die hart van die aarde sou wees (Matt 12:40).
As Y’shua in hierdie vers sy steun toegesê het aan die populêre standpunt (wat selfs in godsdienste soos Islam gehuldig word) dat gelowiges “direk hemel toe” gaan wanneer hulle sterf, het Hy daarmee radikaal met die voor-Messiaanse verstaan van die dood gebreek (Deut 31:16; Ps 6:5; 30:9; 88:11; 146:4; Pred 9:10; Dan 12:13; Jes 38:18; ens).
As geloof in Y’shua beteken dat ‘n mens se hoop dáárin gesetel is dat jy oombliklik na jou dood in die paradys beland, maak dit nie sin dat die Messiaanse Geskrifte konsekwent die boodskap beklemtoon dat die gelowige se hoop gevestig is op die OPSTANDING wat by die Messias se tweede koms sal plaasvind nie (Luk 14:14; Joh 5:28-29; Hand 23:6; Rom 8:23-24; 1 Kor 15:16-18; Fil 3:11; 1 Tes 2:19; 1 Pet 5:4; ens).
Die uitdrukking, “Ek sê vir jou vandag …” of “Ek beveel julle vandag …” (of enige ander aankondiging, waarvan die belangrikheid met die woord “vandag” aangedui word) is ‘n bekende Hebreeuse manier van praat wat gereeld en vrylik in die Skrif gebruik word (Ex 34:11; Deut 4:26; Deut 4:39; Deut 5:1; Deut 6:6; Deut 7:11; Deut 8:1; Deut 9:3; Deut 11:2; Deut 13:18; Rut 4:9; 1 Sam 12:5; 1 Kon 18:36; ens).
Teen hierdie agtergrond is ek oortuig dat Y’shua nie die man langs Hom “daardie selfde dag nog PARADYS toe geneem het” nie en dat ons dus ook nie na ‘n rede daarvoor hoef te soek nie.
0
0
2011-05-03T06:17:44+00:00
Robert Skryf:September 9, 2010 at 6:30 pm
Kan iemand vir my YHVH se reddingsplan kortliks [300 woorde], verduidelik sodat ek dit aan n’ kind van 16 jaar kan verduidelik asseblief.
Wie gaan so braaf wees?
Shalom
Robert vra weer:
Kan iemand vir my die presiese rede gee waarom Yahshua die man langs Hom[op die paal] gered het en daardie selfde dag nog PARADYS toe geneem het ?
Wat gee die Woord aan as die rede?
0
0
2011-01-08T20:41:40+00:00
The Jews are as concern as we about their coming Moshiach.
Read here about their concerns..> http://www.haaretz.com/blogs/a-special-place-in-hell/when-the-messiah-comes-israel-will-deport-him-1.335566
Shalom
0
0
2010-09-16T14:17:45+00:00
As we are now "moving back to our Roots", how far are we allowed to go ?
Whilst studying Yom Kippur which is just around the corner so to speak, I came accoross this very interesting ritual performed by the Orthodox Jews, called "Kaparot" :->
"..Kaparot is an ancient and mystical custom connected to the Jewish Day of Atonement, Yom Kippur. It can be performed anytime between Rosh HaShana and Yom Kippur, but most often it is performed just after dawn on the day before Yom Kippur.
The original form of the kaparot ceremony involves taking a chicken (a white rooster for a male, hen for a female) and waving it over one’s head while reciting this prayer: "This is my exchange, this is my substitute, this is my atonement. This chicken will go to its death while I will enter and proceed to a good long life, and peace." Then the chicken is slaughtered and it (or its cash value) is given to the poor.
http://judaism.about.com/od/yomkippu1/a/kaparot.htm
0
0
2010-09-13T10:12:26+00:00
Chris en John
Ek het verneem dat indien die Feesdag van Yom Teruah op die Sabbat val soos hierdie jaar die geval was, dan skuif die Ortodokses die Feesdag met 'n dag terug.
Miskien is dit waarom?
Ek wil graag meer oor hierdie skuif van Feesdag te hore kom indien julle daarop afkom.
Shalom vir julle
0
0
2010-09-11T08:33:17+00:00
Chris, ek kan nie onthou dat ek al so iets in die Skrif raakgelees het nie. Dit lyk boonop vir my in stryd met ‘n paar ander beskrywings en beginsels wat in die Skrif aangetref word, soos (1) Die voorskrif om die ramshoring spesifiek tydens die feeste te blaas, bv. Num 10:10, (2) Die voorskrif om die ramshoring op Yom Kippur wat in ‘n jubeljaar val, te blaas (Lev 25:9) en (3) die feit dat die ramshoring op elkeen van die sewe dae geblaas is wat dit geneem het om Jerigo in te neem en die mure te laat val (Yahushua 6). Selfs al verwys die “Teruah” van Yom Teruah nie spesifiek na ramshorings nie (die woord beteken iets soos “geskal” of “groot geluid”), is dit myns insiens uiters gepas om die ramshorings op dié dag te blaas – ook in afwagting van daardie dag wanneer die Messias met die geklank van die basuin sal kom (1 Tes 4:16).
0
0
2010-09-10T18:15:15+00:00
Vriende het aan ons gesê dat indien Yom Terua op Shabbat val ons nie die shofar mag blaas nie. Is dit reg?
0
0
2010-09-09T19:16:42+00:00
Koos, jy skryf..> "..om saam vir Elohim YHWH te aanbid en te dien nie? In die 1000 jarige vredesryk nie?.."
Bedoel jy dat ons YHVH gaan aanbid in Israel, of die Messias?
Stout ne^? :glad:
0
0
2010-09-09T18:38:25+00:00
Koos, jy skryf..> "Hoe iemand die nuwe maand bepaal, is op die stadium irrelevant."
Beskryf die Torah dan nie hoe die Feesdae bepaal moet word nie? Lees weer Lev. 23
As die instruksie dan is om GEEN werk op die spesifiek genoemde dag te doen nie, en ek voel dat ek daardie Feesdag wil skuif na die eerste dag van week, sodat ek nie verlof hoef in te sit by my werkgewer nie, is ek dan nie besig om my eie "oral Torah" op te stel nie?
Shalom
0
0
2010-09-09T18:30:09+00:00
Kan iemand vir my YHVH se reddingsplan kortliks [300 woorde], verduidelik sodat ek dit aan n' kind van 16 jaar kan verduidelik asseblief.
Wie gaan so braaf wees? :glad:
Shalom
0
0
2010-09-08T20:01:17+00:00
Met respek, ek dink wel so. Daar is geen Torah instruksie wat die gebod ophef nie. En om te redeneer dat die Woord van Yahweh nou inderdaad op ons harte geskrywe is, is 'n menslike redenasie wat nie Torah as sulks durf "wegneem" nie.
Die een wat nie tsitsit wil dra nie, dis sy persoonlike saak. Die een wat tsitsit wil dra omdat hy/sy spesifiek hierdie opdrag wil gehoorsaam, dis sy persoonlike saak. Die een wat hom fisies laat besny omrede hy dit sien as 'n teken van sy reeds besnede hart, pragtig. Die ander een wat meen hierdie Avrahamitiese verbondsteken is nie relevant en het nie te make met sy reeds besnede hart nie, pragtig. Die Ruach werk met elkeen van ons indiwidueel, maar op die einde van die dag geskied Sy Wil in Alles.
Ek persoonlik is totaal anti dogma. Die enigste "dogma" wat ek aanhang is die Torah, wat insluit die Afgesonderde Naam van die Skepper, dis ononderhandelbaar. Die Torah (dekaloog saam met die Lev. 23 Feeste van YHWH). Hoe iemand die nuwe maand bepaal, is op die stadium irrelevant. As jy Trompette op die Shabbat hou, en ek op die 6de dag (hipoteties) gaan ek net so lekker met jou "fellowship" oor die wonder wat die Ruach ons op die betrokke feesdag laat beleef het,(al was dit op verskillende dae) onderskeidelik. Baie vrede en seën.
0
0
2010-09-08T18:31:24+00:00
John
Baie dankie jong, ek is maar van 'n tegniese agtergrond en verstaan nie die dinge wat anner ouens op n' "gewone" hoeerskool geleer het nie.
Jy skryf..> "Die maan het, net soos die son, ook ‘n tyd waarop hy opkom (in die Ooste) en sak (in die Weste). Hierdie tye is heeltemal iets anders as die tye van sonopkoms en sonsondergang.. "Gen 1:16 God het toe die twee groot ligte gemaak: die groot lig om te heers oor die dag en die klein lig om te heers oor die nag"
Nouja, so leer mens...my ouma het altyd gese^..mens nooit te oud om te leer nie.
Kyk na hierdie mooi verduideliking..>Gen 1:15 Laat hulle ook dien as ligte aan die uitspansel van die hemel om lig te gee op die aarde. En dit was so..< Dit se^ tog duidelik dat "HULLE" lig gee op die aarde !
Shalom en dankie weereens.
0
0
2010-09-08T15:16:15+00:00
Kippah en tsitsit gedurende die 1000 jarige vredesryk?
Ek weet nie veel van die kippah nie. Is daar Skrif pertinent daaroor? Ek het nog nie gekry nie. As dit 'n gebruik/gewoonte van die Yahudi is, het die Ephraimitiese stamme 'n soortgelyke gebruik?
Die tsitsit egter is 'n baie privaat en persoonlike aangeleentheid, soos die besnydenis. Volgens die Torah is dit spesifiek vir MY 'n herinnering aan Sy Gebooie, dat ek dit moet doen en nie in my hart en my oë navolg waaragter ek normaalweg aan "hoereer" nie. Dis nie 'n teken vir my buurman of ander buitestaander nie. Dis 'n teken vir my persoonlik. Sodat ek gedurig aan Elohim se Gebooie sal dink.
En Messias Yahshua het ons gesê dat geen iets van die Torah tot niet sal gaan nie - nie voor die aarde en die hemel verby gegaan het nie. En in die 1000 jarige vredesryk, wil dit lyk dat dit nog steeds hierdie selfde aarde en hemele gaan wees. 2 Petrus 3:10-13 het dan nog nie gerealiseer nie. Is daar nie 'n Skrifgedeelte wat verwys dat die heidene 'n Yahudi of 'n Efraimitiese Torah onderhoudende gelowige aan die tsitsit sal gryp om saam vir Elohim YHWH te aanbid en te dien nie? In die 1000 jarige vredesryk nie?
0
0
2010-09-08T14:57:19+00:00
Ja dis ongelooflik wonderbaarlik hoe dat gelowiges begin om 'n Torah leefstyl te leef. Al die vakansies, 'verlowwe' ens. word bepaal rondom die feestye van YHWH. Aan die begin van die jaar is die heel eerste oefening om 'n (Skrif)kalender in die hande te kry om solank vooraf reeds so na as moontlik beplanning te doen en verlofaansoeke in te sit om hierdie feestye van YHWH te vier. Onlangs merk ek dat hierdie Lev. 23 Feeste van YHWH inderdaad 'n "chukim" is - ewige wette, onveranderlik in die geslagte in. Hulle is nie opsioneel nie. Hulle is verpligtend. Mag YHWH ons bonatuurlik seën oor hierdie komende Feeste. Shalom
0
0
2010-09-08T14:15:19+00:00
Miskien net nog 'n opmerking oor wat Nehemia Gordon in sy epos oor die komende nuwemaan geskryf het. Hy het verwys na 'n verwagte "2.5% illumination over Jerusalem" op Don. aand 9 September. Hierdie persentasie verwys na die maanfase, waarvolgens die grootte van die maan vanaf "dooiemaan" tot volmaan as 'n persentasiepunt - tussen 0 en 100 - uitgedruk word. Volgens die program "Mooncalc" gaan die maan in Jerusalem gedurende die komende maand op Don. aand 23 September die grootste illuminasie vertoon, of die "volste" wees, met 'n waarde van 99.75% teen die tyd van sonsondergang. Sommige groepe, wat aandring op groter wetenskaplike presiesheid in die bepaling van maan-gebaseerde maande, wil graag sien dat 'n nuwe maand moet begin sodra die maan sy "draaipunt" bereik het en die illuminasie so na as moontlik aan 0% is - ongeag of die nuwemaan met die blote oog gesien kan word, of nie. So 'n berekening bring ook mee dat 'n feesdag soos die Eerste dag van Sukkot (wat op die 15de dag van die Sewende maand moet plaasvind) óp, of baie na aan, die aand van volmaan val. Dit klink reg en logies om die maande só te bereken, maar dit blyk nie in lyn te wees met die Skrif se voorskrif in hierdie verband nie.
0
0
2010-09-08T11:40:19+00:00
Robert, daar is ander ouens wat baie meer kennis oor hierdie soort dinge het, maar ek sal my bes probeer om te verduidelik (hoe ek dit verstaan). Die maan het, net soos die son, ook 'n tyd waarop hy opkom (in die Ooste) en sak (in die Weste). Hierdie tye is heeltemal iets anders as die tye van sonopkoms en sonsondergang - die verskil in tyd tussen "moonset" van een dag en dié van 'n volgende dag, is enigiets tussen 30 minute en 1 uur. Om die nuwemaan te kan sien (in die Weste) moet die "moonset" tyd ná die "sunset" tyd wees en hierdie verskil moet ook groot genoeg wees, anders is dit nog te "lig" op die stadium dat 'n mens kyk vir die nuwemaan, wat (op hierdie vroeë stadium van die maand) in elk geval nie baie lank ná sonsondergang bokant die horison is nie.
Ek sal dit waardeer as meer mense insette oor hierdie saak kan lewer, sodat ons almal daarby kan baatvind.
0
0
2010-09-08T10:32:51+00:00
Hi John
Ek wou net bel om te luister hoe jou beplanning vir hierdie se Yom Terua is met al hierdie onsekerheid, toe besluit ek om liewer op die blog te gaan, want dalk het jy iets daarop. Ek het tot dieselfde slotsom gekom as jy ook met dieselfde epos van Nehemia Gordon. Ons gaan hierdie keer nie by julle aansluit nie, maar ons sal wel op skemer sesde dag die Nuwe Maan en Yom Terua vier. Omdat die skepping en sy gedrag in die hand van Elohiem is, is ons nogtans op die uitkyk of die Nuwe Maan wèl op die 9de gesig word. Dan sal ons op sesde dag die oggend 'n byeenkoms het. Vir my is dit nogal opvallend om te sien die gelowiges se toegewydheid tot die Waarheid en hoe hulle ywerig is om Elohiem se instruksies akkuraat uit te voer. Mense maak rëelings by hul werk en skole en veral nou, VOORLOPIGE rëelings omdat die Feesdag op Nuwe Maan ('n onsekere dag) val. Dis wonderlik om te sien dat mense hulself by die Woord aanpas en nie die Woord en sy instruksies by hulle leefstyl nie. Alle sëensprekings op jul dienste, planne en gemeente.
Shalom
0
0
2010-09-08T10:04:52+00:00
Dankie John
Kan jy dalk hierdie.."the time between sunset and moonset" in Afrikaans verduidelik as jy tydjie kry want dit maak my kop deurmekaar. Kom die maan nie "op" as die son sak nie? Hoe kom hy by "set" en "set" uit?
Sorry man,die ouderdom haal my in. :glad:
Robert
0
0
2010-09-02T18:19:46+00:00
Adrie, Bly tekenne !
Jy skryf ,.> "..Do we really need to wear a tzitzit when we have the Word of Yahweh at our fingertips?..> mooi man jy het raakgesien waarom ek dit geplaas het.
Shalom