Search our Site
Beauty around us
Wisdom
Talking comes by nature, but it needs a good deal of training to learn to be quiet; yet regard for truth should put a bit into every honest man’s mouth and a bridle upon every good woman’s tongue.
— Charles SpurgeonComing Events
2 Dec 23Fish Hoek9 Dec 23Fish Hoek14 Dec 23Fish Hoek16 Dec 23Fish Hoek23 Dec 23Fish Hoek30 Dec 23Fish HoekAll Future Events
Click here to view all future events – Shabbat Meetings, New Moon Services and Celebrations of Scriptural Feasts
Acronym Gems
The Hebrew word KALAM (meaning "to be disappointed") may be seen as an acronym for KI LO METZATEM - "because they have found naught (in my hand)" - a phrase found in 1 Sam 12:5.2023 Printable Calendar
For those who would like to find out about coming festivals and new moon days, and also those who want to do their planning for the year, taking into account the Scriptural reckoning of days, weeks, months and years, we have published a 2023 calendar, based on the best available information.
Please click here to view … or print out a copy for yourself, if you prefer.
New Moons 2020 to 2030
Moon Phases
Click on the date above if you are looking for more detail on the waxing and waning of the moon, in the Northern hemisphere, within this current month, or any other month. The new moon is normally visible on the first day when there is a waxing crescent of more than 1%.
Torah Study Groups
Please click here to find a Torah Study Group in your area, or to list your group, for the sake of others who may be looking for a group to join, within reach from where they are living.
This week’s Torah Reading
Please click here to view or print out a copy for yourself, if you prefer, of the complete list of Torah Parashot (Torah Portions) for the current reading cycle. The Torah reading cycle traditionally begins on the Shabbat following Yom Shemini (The Eighth Day), which will be in our months of September or October. The backbone of this reading cycle are the five books of the Torah: Bereshit, Shemot, Wayyikra, Bemidbar and Devarim.
Guide to Selected Subjects
To find out more about specific categories or topics, based upon what is clearly revealed in Scriptures, click on any of the subjects listed below. For a more refined and specific search of our website, use the "Search our Site" option below.
Supported Links
Test your Knowledge
Find out how well you know certain parts of Scriptures by clicking on the topic of your choice. We have compiled a 10 question Quiz on each of these topics. We are certain that young and old will find these tests challenging, but also enjoyable and rewarding!
Create your own Gravatar
A Gravatar is an image that follows you from site to site appearing beside your name when you do things like comment or post on a blog. It may be a photo of yourself, or any other picture or image that you would like to be associated with. You can set up your own Gravatar within minutes by clicking on this link.
WeG for Cellphones
The Afrikaans translation of the Biblical Scriptures known as Woord en Getuienis is now available to be used in combination with a very helpful and widely used Word Study Application for Android cellphones.
Download here.Subjects by Key-words
-
Latest Shabbat Teachings
Click on any of the most recent posts below with teachings on a variety of topics, both in English and Afrikaans: -
Latest Blog Entries
Click on any of the most recent Blog entries below, touching on a variety of subjects with regards to matters of belief:-
In a world in which our minds are often flooded with pictures of despair, corruption and sorrow, it is just… Read more…
-
Psalm 51 en die maand van Elul
Die sesde maand, of die maand van Elul, wat normaalweg uit 29 of 30 dae binne ons maande van Augustus… Read more…
-
It seems that the belief and conviction that Y'shua has come in the flesh is quite an important one. In… Read more…
-
Anyone reading through some of the articles on this site will soon notice that we are trying to acknowledge and… Read more…
-
The slaughtering of the Passover lamb
There are believers in Y’shua Messiah who are convinced that we should continue to slaughter a Pesach or Passover lamb,… Read more…
-
Van die verdeling van die Dag tot die verdeling van die Liggaam van die Messias
Die saak waaroor dit hier gaan is die onsekerheid oor die presiese periode waarin "spesiale" dae soos die Sabbat en… Read more…
-
Daar is deesdae ‘n hernude en uiters venynige poging om gelowiges wat erns maak met die Torah, in diskrediet te… Read more…
-
How is “Woord en Getuienis” different from other Translations?
There is a significant number of verses in Woord en Getuienis that are translated slightly differently when compared with the… Read more…
-
The quest for the Original Scriptures
There’s a new translation of the “Original Scriptures” of the New (or Renewed) Covenant being circulated among Messianic and Torah… Read more…
-
-
Latest Emails Received
Click on any of the most recent Emails, below. The complete Email page features valuable information on a large variety of questions and Biblical subjects, both in English and Afrikaans:-
GR, Suid-Kaap In jou boodskap 'n ruk gelede oor Israel en Ons, het jy gesê dat ons, as gelowiges hier… Read more…
-
CV, Location Unknown What I've read here is the best news I have received in a long time. I am… Read more…
-
TK, Location Unknown What sources are there on your website about the rapture? COMMENTS Here are some of the articles… Read more…
-
EJ, Hermon Is die 20 and 21 September 2022 Shabatte? KOMMENTAAR Ek het nou gaan kyk. Die 21ste September (gister)… Read more…
-
TK, Location Unknown Please would you tell me how Tuesday the 27th September is determined for the visible sighting of… Read more…
-
DJ, Noordkaap Ons is tans besig om Romeine deur te werk juis omdat daardie boek so baie buite konteks aangehaal… Read more…
-
YM, Gauteng Ek wil baie graag die Woord en Getuienis boek ontvang. Ek het as kind in die AGS kerk… Read more…
-
Recent Comments
- Lelisha on Torah groups near you: “Please could you point ne to a group in Pretoria East.” Nov 19, 14:00
- Hendrik on About Us: “Shalom! Ek stem saam … Braam ons moet nie weer ‘kerklik’ raak om te dink die Torah het by die…” Nov 18, 10:47
- Yosef on Torah Study Groups: “Shalom, Shalum, Shalawam family! My name is Y’osef of the Kingdom of Abba YaH. We presently gather every shabbat and…” Oct 14, 13:23
- zephania on About Us: “Shalom Rabi,I am zephania ondara from kisii Kenya,Ministering a congregation of yawhe. I am happy to meet your website and…” Oct 3, 09:09
Tag Archives: shabbat
WORKING SIX DAYS TO THE HONOUR OF YAHWEH
Last week we investigated into Scriptures to find out what it means to keep Shabbat (or to rest) to the honour of Yahweh. This week we shall look at the other side of the coin. Today we shall try to find an answer to the question, “What does it mean to DO ONE’S WORK to … Continue reading
SHABBAT … TOT EER VAN YAHWEH
‘n Sentrale gedeelte van die Torah porsie van verlede week was Exodus 31:13-17 wat na die Shabbat verwys as ‘n teken dat iemand hom met Yahweh assosieer. Hierdie week se leesstuk (Exodus 35 – 38) word “Vayakhel” genoem en, sommer met die intrapslag, word die tema van Shabbat weer op die tafel geplaas: (Ex 35:1-3) … Continue reading
OP HIERDIE DAG
Dis gebruiklik om met die begin van elke nuwe siklus van Torah-lesings (in die week wat volg na die Agste Dag of Yom Hashemini) stil te staan by die skepping en by die dinge wat reg aan die begin gebeur het. Die naam van die eerste boek in die Skrif is alreeds ‘n goeie aanduiding … Continue reading
Misleiding oor Sondag
IC, Worcester Ek het vandag op julle website afgekom en kan nie genoeg kry van al die inligting daarin nie! Dit is wonderlik om te sien dat daar veel mense oor die hele land is wat terugkeer na die Woord en Vader se oorspronklike bedoeling met aanbidding. Na vele bid, Bybelstudie en oplees, het ek … Continue reading
Meer inligting oor Shabbat
SZ , Roodepoort Ek het op die Internet ingegaan en gesoek vir ‘n Afikaanse boek vir die viering van die Shabbat. Ek het afgekom op julle webwerf. Ons het by familie die Shabbat ete bygewoon gister aand en hulle gebruik ‘n Engelse boek oor die Feast. (Ete waar die blessings uitgespreek word) Kerse aangeteek word … Continue reading
Watter dag is Shabbat?
MB, Stellenbosch Ek glo ook dat die sabbatdag die 7de dag van die week is, maar gister lees ek op een van die websites, wat ook YAHWEH volg dat Saterdag vernoem is na Saturn en dat as ‘n mens Saterdag as die sabbatdag hou, gee jy eer and “Saturn” en nie aan YAHWEH nie. Hulle … Continue reading
Watter dag is Shabbat?
LT, Adres Onbekend Kan u dalk verwysing uit die skrif gee wat daarop dui dat saterdag die sabat is? Baie dankie. Kommentaar Die verskil van mening wat daar bestaan oor die Sabbat, gaan normaalweg nie oor die vraag of Saterdag die Sabbat is nie (dit kan maklik bevestig word deur ou kalenders na te gaan … Continue reading
Shabbat VS Loopbaan
EF, Suidkaap Ek is heeltemal deurmekaar oor die Sabbat – ek kan nie verbykom by die opdrag om 6 dae te werk en die sewende dag te rus nie. Watter dag verwag Jahweh van my om te rus – om nie te werk en besigheid te praat nie? Help asseblief! Hierdie is maar een van … Continue reading
Romeine 14: Kos of Shabbat?
AM, Gauteng Kan jy vir my meer lig werp op die gedeeltes in Rom 14: 5, 15 en 20? Hoe is dit van toepassing op die Shabbat en dan ook op die rein en onrein voedsel? Kommentaar Rom 14 handel myns insiens glad nie oor die Shabbat nie en ook nie oor rein en onrein … Continue reading
Tipiese Shabbatbyeenkomste
DD, Rustenburg Wees gegroet in die Naam van Yeshua, Graag soek ons inligting om uit te vind of die enigste byeenkomste van Messiaanse se samekoms slegs in Vishoek is en of daar landswyd ander gemeentes ook is. Ons woon in Rustenburg, Noord Wes Provinsie so 100km vanaf Pretoria en sou graag kennis wou maak met … Continue reading
Die Shabbat Ete
NVZ, Namibia Ons begin eerskomende Vrydagaand om die eerste Shabbat-ete te hou, maar ek sal graag wil hoor hoe julle dit doen, want ek weet nie regtig wat en hoe nie, maar net dat ons dit wel wil doen! Vandag, terwyl ek besig is met my studie rondom die ‘wet’, kom ek by Kol 2 … Continue reading
Keeping the Sabbath
AW, Newcastle I was wondering if you could possibly help me with some queries regarding the Sabbath. My wife and I realsie that Saturday is the Biblical Sabbath and not Sunday as practised by what seems everybody else, and have been praying for our families to come to the same realisation. I’m pleased to say … Continue reading
Saterdag en Sondag
MC, Location Unknown U noem vir my ‘n interesante ding oor Saterdag en Sondag kerk, en nadat ek die artikel oor Kersfees gelees het wil ek nou weet waarom daar traditioneel op Sondag kerk toe gegaan word en waar die gebruik vandaan kom. Is dit ook heidens? KOMMENTAAR: Histories is daar geen aanduiding dat gelowiges … Continue reading
Which day is Sabbath?
NZ, Texas I was searching the web for some information and came across your web-site and was blessed by your determination to follow Yahweh with NO compromise. It is hard to find such bold determination to do what is absolutely right these days. It is for this reason that I choose to write you. You … Continue reading
Is die Sabbat op ‘n Saterdag?
DP, Australia Ek wil graag weet , kan ek aan sluit by julle Kerk as ek ver bly? Is julle kerk net op n Saterdag, en hoe word die sabbat gehou? Is daar n sekere kleredrag? Ek en my dogter soek antwoorde oor watter dag is die sabbat ? Is dit Saterdae en hoekom. Sal … Continue reading
Vierde Gebod
MS, Western Cape Ek wil graag jou opinie hë oor iets waarmee ek stoei. Ek skilder as ek ‘n tydjie het en het die geleentheid om op dorpe na aan my uit te stal. Ek het dit egter nog nie gedoen nie, want die plekke is op Shabbat en Feeste oop en die kans is … Continue reading
Noodsaaklike werk op Shabbat
MB, Weskaap Iets wat my bietjie pla. Hier by ons is daar altyd werkies wat elke dag gedoen moet word met die diere ens. Op ons weeklikse Sabbat kry ons gewoonlik nie die swart man wat hier help nie. Ek gee hom dan ook tyd om te rus, maar dit bring dan dat daar vir … Continue reading
Wat doen mens op die Shabbat?
YM, Mpumalanga Ek vind Elim Ministries baie insiggewind en “n aanwins. Dis vir my besonders om die waarheid oor Yahweh en Sy woord te leer! Die regte benamings van Yahweh ens. Ek het “n vraag oor die Shabbat? Wat mag gedoen word op die rusdag van Yahweh, is dit ‘n dag wat ek moet afsonder … Continue reading
SHABBAT: KLIMAKS VAN DIE SKEPPING
Twee weke gelede het ons oor Noag gepraat wie se naam “rus” beteken en gesien dat daar ‘n verband tussen Noag en die Messias is, want Jesaja 11:10 het voorspel dat daar ‘n wortel en ‘n takkie uit die stam van Isai sou voortkom wat ‘n banier vir die nasies van die wêreld sal wees … Continue reading
NOÁCH AND THE SHABBAT
The Parashah called Noách covers one of the most dramatic series of events found in the entire Scripture. Noah, the ark, the flood, the pairs of animals, the mountain of Ararat, the tower of Babel. Gen 5:29 tells us that when Lamech’s first son was born, he called him Noách, because he believed that this … Continue reading
ONTHOU DIE DAG VAN DIE SHABBAT
Dit is interessant dat die Vierde Gebod (oor die onderhouding van die Shabbat) die enigste van die Tien is wat gekombineer word met die opdrag om te onthou, maar dat dit juis die één gebod is wat oor die eeue heen die meeste deur mense vergeet en verwaarloos is. Hou in gedagte dat hierdie Vierde … Continue reading
OM RUS TE KAN VIND IN ‘N ONRUSTIGE WERELD
Ex 31:2-3 Kyk, Ek het Betsalél die seun van Uri, die seun van Gur, van die stam van Yehudah, by sy naam geroep; en Ek het hom vervul met die Gees van Elohiem, met wysheid en verstand en kennis en bekwaamheid vir allerlei werk. Betsalél (wie se naam beteken: “In die skaduwee van Elohiem”) is … Continue reading
KEN JY HIERDIE RUS?
Die Torah leesstuk van hierdie week (Gen 6:9 – 11:32) bestaan grotendeels uit die beskrywing van wat met Noag en sy mense tydens die vloed gebeur het. Die leesstuk staan bekend as Parashah Noag. Die woord “noag” beteken “rus” en daar is verbasend baie aspekte in hierdie parashah wat lig werp op die vraag: Watter … Continue reading
GEES VAN DIE SHABBAT
Hierdie week se Torah leesstuk kan in twee dele opgedeel word: een deel wat uit 3 verse bestaan (Ex 35:1-3) en ‘n tweede deel wat uit 119 verse (Ex 35:4 – 38:20) bestaan. Is dit nie ‘n taamlik ongebalanseerde indeling nie? Die antwoord hierop is: Miskien in terme van lengte, maar nie in terme van … Continue reading
SHABBAT: ‘N DAG VAN HERSTEL
Een van die hoofstukke in die Torah wat die duidelikste en volledigste oor die Shabbat handel, is Shemot (Exodus) 31. Twee keer word die Shabbat in hierdie hoofstuk as ‘n TEKEN voorgestel. ‘n Teken waarvan? Vier dinge word in Shemot 31 uitgesonder: (1) ‘n teken dat die Een aan wie Israel behoort, Yahweh is – … Continue reading
SHABBAT: ‘N ONVERBREEKBARE RITME
Meeste van ons weet dat daar iets spesiaals aan die Shabbat is. Dis ‘n dag van rus – spesiaal opsy gesit deur niemand minder nie as die Almagtige self. Die onderhouding van hierdie dag is die één eienskap wat Israeliete en Jode nou al vir eeue lank laat uitstaan in die gemeenskappe waar hulle woon. … Continue reading
SHABBAT LIFESTYLE
I recently tried to to find out how many people worldwide were involved in what is generally called the Hebrew Roots Movement. Strangely enough, there is very little information available with regards to numbers, membership and statistics of this movement. Maybe it is because there is no formal Movement called the “Hebrew Roots Movement”. It … Continue reading
HUMANITY’S CRIME AGAINST THE ALMIGHTY
In legal documents “crimes against humanity” are described as particularly abominable offences which constitute a serious attack on human dignity or grave humiliation or a degradation of one or more human beings. They are not isolated or sporadic events, but are part either of a government policy or of a wide practice of atrocities tolerated or condoned by a government or … Continue reading
DIE VERKWIKKING VAN SHABBAT
In hierdie week se Torah lesing is daar weer ‘n verwysing na die Shabbat, in Shemot (Exodus) 23:12, ‘n vers wat in Afrikaans besonder treffend vertaal word: “Ses dae moet jy jou werk verrig, maar op die sewende dag moet jy rus, dat jou os en jou esel kan uitrus en die seun van jou … Continue reading
DIE KRAG VAN SHABBAT
Hierdie week se Torah lesing sluit in die bekende Shemot (Exodus) 20, met die tien woorde wat Yahweh vir Yiesraél op die berg Sinai gegee het – te midde van donderslae en blitse en die geluid van ramshorings en rook wat uit die berg uitgeborrel het. Soms vergeet mense dat Yahweh hier direk met die … Continue reading