Tag Archives: feasts

SHAVUOT 28 MAY 2023

Acts 2:14 Maar Kefa het opgestaan met die elf en sy stem verhef en hulle toegespreek: Yehudiese manne en almal wat in Yerushalayiem woon, dit moet julle weet, en luister na my woorde. (But Kĕpha, standing up with the eleven, lifted up his voice and said to them, “Men of Yehuḏah and all those dwelling … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

THE FEAST ACCORDING TO HIS DESIGN

The file may be viewed here.

Posted in | Tagged | Leave a comment

SHAVUOT 2022

There are two words in the first verse of Acts 2 that are telling us that there was a unity at that feast that was almost unheard of. First we find in this verse a rather unusual way of saying that the day of the feast “arrived” (Afr “die dag het aangebreek”). The Greek word … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

THE WAYS IN WHICH YAHWEH COVERS US, THE WORLD AND HIMSELF

The word for the feast that started last night, as most of you know, is Sukkot, from Sukkah, which means something like a temporary dwelling or a tent. The original word in Hebrew refers to a covering or, more precisely, the act of covering something or someone. A tent is just another word for a … Continue reading

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

WAT DIE SEWENDE MAAND VIR ONS BETEKEN

1 Die sewende maand het ‘n sterk profetiese betekenis en hou verband met die letterlike betekenis van die Hebreeuse woord vir sewe (“sheva”): om te vervul, om te voleindig, om vol te maak, om volmaak te wees. Die bedoeling van die feeste van die sewende maand is om die inwoners van die aarde voor te … Continue reading

Posted in | Tagged , , , | Leave a comment

ELUL – MAAND VAN BETEKENIS

The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

HOOGTEPUNTE VAN PESAG EN ONGESUURDE BRODE

Pesag is die eerste fees van die Skriftuurlike jaar en die vraag is opnuut: Waarom vier ons hierdie fees? Het dit enigiets met óns te doen? Help dit op enige manier om nader aan Yahweh te kom en Hom beter te dien? Sommige van ons ken nog nie eintlik die feeste nie en voel dalk … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

SUKKOT 2020

To have the first day of Sukkot coinciding with the weekly Shabbat, is the most excellent kind of double blessing that one can imagine. It is like receiving a tray with two plates covered with lids, so that you can’t see what is inside. When you open the one lid, you find the most delicious … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

ONS HET REDE OM FEES TE VIER

The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , | Leave a comment

Rosh Hashanah of Yom Terua?

CC, Plettenbergbaai Wat is die verskil tussen Yom Teruah en Rosh Hashana. Watter een behoort ons te vier en HOE? Volgens wat ek verstaan is Rosh Hashana ‘n oorblyfsel uit Israel se dae in Babilon en word dit nie gevier soos die Vader dit beveel het nie. Ek sien verder op julle kalender dat die … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

Huttefees net vir Jode?

SF, Bloemfontein Ek het nog nie voorheen huttefees gevier nie. Party mens/artikels/skrifgedeeltes laat my voel ons moet ook hutte bou. Volgens Lev 23 is dit net iemand wat in Israel gebore is wat dit moet hou. 42 ‘Sewe dae lank moet julle in hutte woon. Almal wat in Jisraél gebore is, moet in hutte woon, … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

The calendar and the Feasts

FS, Location Unknown I am curious about your teachings. My family and I observe the Sabbath as you do. I would like to keep the feasts too, but I’m not sure when to do so. Do you have a calendar for 2009/2010. Your website contains many articles concerning the feasts, but most of them only … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

Hoe behoort ons die feeste te hou?

WB, Worcester Ons probeer hierdie jaar ekstra hard om die feeste te hou volgens die voorskrif in die Torah. Maar ons het ‘n meningsverskil oor of ons hierdie week in tente behoort te slaap, en of die sukkoth as een van die drie feeste wat in Jerusalem gevier moet word, beteken dat die tentslaap net … Continue reading

Posted in | Tagged | Leave a comment

Annual Feast Days

Posted in | Tagged , , | Comments Off on Annual Feast Days

WAT MAAK SHAVUOT 2020 SPESIAAL?

Waarom word die boek Rut gelees tydens Shavuot? • Rut het heel moontlik by Israel aangesluit in die tyd van Shavuot (tyd van die koring oes) • Rut se verbintenis met Naomi is soortgelyk aan Israel se verbintenis (verbond) met Yahweh by Sinai • Rut eindig met ‘n kort geslagsregister van Dawid, wat vir Rut … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

SEWE BEDES VIR DIE TIEN DAE VOOR SHAVUOT

The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

HOE YAHWEH ONS LEWENS MET ONGESUURDE BRODE VERRYK

Ex 12:15 Sewe dae lank moet julle ongesuurde brode eet; alreeds op die eerste dag moet julle die suurdeeg uit julle huise verwyder ……. Ex 12:12 Ek sal veroordelings uitdeel aan al die magtiges van Mietsrayiem, Ek, Yahweh. HY IS GROTER AS DIE MAGTIGES VAN EGIPTE. Ex 12:18 In die eerste maand, op die veertiende … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

PESAG, SODAT ONS NOOIT SAL VERGEET NIE

Ons kan Pesag op verskillende maniere en om verskillende redes vier. Daar is nie ‘n vaste voorskrif nie. Daar is nie ‘n reg of ‘n verkeerd nie. Al wat ons in die Skrif het, is ‘n hele skatkamer met gebeurtenisse, idees en waarhede wat almal op verskillende maniere betekenis gee aan hierdie fees wat so … Continue reading

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

The slaughtering of the Passover lamb

There are believers in Y’shua Messiah who are convinced that we should continue to slaughter a Pesach or Passover lamb, every year, as per the instructions for the original Passover in Exodus 12. Others are having serious doubts as to the proper Scriptural directives in this regard. This brief study is an effort to bring … Continue reading

Posted in General | Tagged , , | 2 Comments

WE HAVE MANY REASONS TO REJOICE!

Ps 30:5 For His displeasure is for a moment, His delight is for life; Weeping might last for the night, but joy comes in the morning. (We can rejoice in the knowledge of the character of Yahweh: His slowness to anger, and readiness to save). Pro 10:28 The righteous look forward to joy, but the … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

SUKKOT 2019

The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , | Leave a comment

WAT IS DAAR OM NA UIT TE SIEN IN DIE SEWENDE MAAND?

Daar is baie mense wat frons oor die feeste en wat geen rede sien waarom gelowiges in die Messias vandag nog die feeste moet hou nie. Om hulle standpunt te steun, gryp hulle na verse in die Skrif soos Jes 1:14 “Julle nuwemane en julle feestye haat my siel; hulle is vir My ‘n oorlas”; … Continue reading

Posted in | Tagged | Leave a comment

THE DELIVERANCE OF ELOHIM

I experienced something this past week that I am sure many of you have experienced before. While I was reading Psalm 50 earlier this week, I was suddenly reminded very clearly of something that happened many years ago – 21 years ago, to be exact. I am not sure why I started to read this … Continue reading

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

THE MEANING OF FIRST FRUITS

The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , | Leave a comment

PESACH: MORE THAN FOUR CUPS

The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

VAN ONGESUURDE BRODE TOT ONGESTOORDE RUS

Afrikaans is ‘n taal wat lief is daarvoor om woorde met “onge…” te begin, soos ongeduldig, ongebonde, ongebore, ongehoord, ongedaan, ongeletterd, ongesuurd en nog tientalle ander. In die Hebreeuse taal kom hierdie verskynsel glad nie voor nie. Vir die Afrikaanse “ongeduldig” het Hebreeus bloot “katsar” (wat iets soos “vies” beteken); vir die Afrikaanse “ongehoord” het … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

SHAVUOT KAN JOU LEWE OMDOP

The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , | Leave a comment

SEVEN INDISPENSABLE INGREDIENTS OF PESACH

The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , | Leave a comment

A TIME TO BE SET APART

0Ezek 45:18 Thus said the Master Yahweh, “In the first month, on the first of the new moon, you are to take a young bull, a perfect one, and shall cleanse the set-apart place. ” A perfect offer is to be brought before Yahweh in this time before Pesach (and during). While we don’t have … Continue reading

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

YOM HASHEMINI 2017

The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , | Leave a comment

YOM KIPPUR 2017

The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , | Leave a comment

YOM KIPPUR OF AFGEWATERDE VERSOENING?

Met die aanbreek van Yom Kippur vanjaar (2017) is dit ʼn vraag of mense vandag nog enigsins verstaan wat versoening werklik beteken. Nie net mense wat NIE die Skrif erken nie, maar ook mense wat bely dat hulle die Skrif ken en hulle lewens op die beginsels van die Skrif bou. As sommige gelowiges hoor … Continue reading

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

ALLES OP SY BEPAALDE TYD

Prediker 3 is ʼn hoofstuk wat mense soms teenoor mekaar aanhaal, sonder om te besef dat dit eintlik uit die Skrif uit kom. ʼn Mens hoor dikwels dat iemand sê: “Alles het sy tyd” of “Daar is ʼn tyd vir alles”, min wetende dat hulle in werklikheid die bekende Prediker van die Skrif aangehaal het. … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

LAAT JULLE STEMME HOOR!

Die fees wat vanaand (21 September 2017) begin, staan bekend as die Trompettefees of Yom Teruah, wat letterlik eintlik maar net “Dag van die harde geroep of die harde geluid of die harde geskal” beteken. Die Jode (of Yehudiem) het reeds gisteraand met die fees begin en hulle noem dit Rosh Hashanah wat “Begin van … Continue reading

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

SHAVUOT (FEAST OF WEEKS / PENTECOST)

Let us look at some of the main features of SHAVUOT by highlighting each of the seven letters making up the word S-H-A-V-U-O-T (A Hebrew word literally meaning “weeks”): S   Setting aside the Set-apart days of Yahweh The sanctity of time … Lev 23:21 And on this same day you shall proclaim a set-apart gathering … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

IN THE WAKE OF UNLEAVENED BREAD

We are into the third week after Unleavened Bread and pretty much in the middle of the period known as “Counting the Omer”. What is a bit confusing about this designation “Counting the Omer” is that it is NOT really the OMER that is being counted, but the DAYS between the WAVING OF THE OMER … Continue reading

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

AS YAHWEH DIE NOOD VAN SY VOLK VERANDER 2

The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

AS YAHWEH DIE NOOD VAN SY VOLK VERANDER

The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

CROSSING OVER THIS PASSOVER

Read 2 Chronicles 35:1-2; 16-19. In the weeks before this Feast of Unleavened Bread we have focused on the urgent need for believers, in this particular point in time, to take a critical look at their own lives and to the world around them – a world that seems to have lost its moral compass … Continue reading

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

BACK TO OUR FIRST LOVE

The new moon of two and a half days ago introduced the first day of the first month of the Scriptural calendar. The fixed date for Pesach is the 14th day of the first month, which will fall on Wednesday 12 April 2017, with Thursday 13 April being the First Day of Unleavened Bread and … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

HUTTEFEES: HY SAL SY TENT OOR HULLE OOPSPAN

Konkordansies moet versigtig hanteer word: Daar is ‘n groot verskil tussen ‘n woord wat alleen staan OF ‘n woord wat deel van ‘n ander woord is. Bv lig: Lig; ligglans, verlig; oplig, gewillig, liggaam, liggaamsgebrek Of Tent: tent, tente, tentwoning, tentbewoners, tentdoek ……. BUITENTOE As mens die woord buitentoe so effens “verkeerd” spel, beskryf dit … Continue reading

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

DIE FEES BY DIE UITGANG VAN DIE JAAR

The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

YOM KIPPUR EN DIE ESSENSIE VAN BEKERING

The page may be viewed here.

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

DIE PROFETIESE BETEKENIS VAN TROMPETTE

Die fees reg aan die begin van die sewende maand, volgens die kalender wat in die Skrif gevolg word, word “Yom Teruah” genoem en normaalweg as “Trompettefees” of “Feast of Trumpets” vertaal. Die boek van Openbaring, wat bekend is vir sy herhaalde gebruik van die getal “sewe”, maak melding van die “sewe trompette” wat in … Continue reading

Posted in | Tagged , , | 2 Comments

DIT WAT OP DAARDIE PESAG GEBEUR HET

Verlede week het ons gefokus op die beskrywing in Johannes 12 toe Y’shua 5 dae voor Pesag (en dus ook 5 dae voor sy dood) op die vul van ʼn esel Jerusalem binnegegaan het. Ons het na die oorweldigende reaksie van die skare gekyk, met hulle palmtakke en uitroepe van sekere profesieë oor die Messias … Continue reading

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

DIT WAT VOOR DAARDIE PESAG GEBEUR HET

Die vraag word soms gevra waarop ons vandag behoort te fokus, wanneer ons die Pesag vier. Behoort ons te fokus op die eerste Pesag, toe die Israeliete uit Egipte getrek het of behoort ons liewer die fokus te laat val op die belangrike en deurslaggewende Pesag (kom ons noem dit die tweede Pesag) toe Y’shua … Continue reading

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

YOM HASHEMINI 2015

Hierdie dag staan ook bekend as “Shemini Atseret” wat gewoonlik vertaal word met “The Assembly of the Eighth Day”. Lev 23:36 “Sewe dae lank moet julle aan Yahweh ‘n vuuroffer bring. Op die agtste dag (“Yom Hashemini”) moet daar vir julle ‘n afgesonderde byeenkoms wees, en julle moet aan Yahweh ‘n vuuroffer bring. Dit is … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

THE PARADOX OF SUKKOT

PARADOX => gr. PARA (contrary to; against) + DOXA (opinion – from DOKEIN: to appear; to seem; to think) The Paradox of Sukkot: sleeping in tents, focusing on the 40 years in the wilderness; the temporariness and the fragile nature of our existence and the fact that we are foreigners and sojourners in this world … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

VAN KIPPUR NA SUKKOT

FIND PAGE HERE

Posted in | Tagged , , , | Leave a comment

SHAVUOT 2015

“Shavuot” kom van die woord “sheva” wat in Hebreeus twee betekenisse kan hê: (1) Om iets sewe maal te doen en (2) om ‘n eed te neem, te sweer of iets te belowe. Hierdie twee betekenisse hou baie sterk met mekaar verband, want in die antieke tye het jy ‘n eed geneem of gesweer deur … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

THE DELIGHT OF PESACH

The definition Pasach – “to pass over” or “to skip over” (Shemot/Ex 12:13) Background of a devastating destruction (firstborn sons of Mitzraim/Egypt) Demonstration of Yahweh’s undeserved favour The day The 14th day of the month of Aviv/Month of the green ears of barley (Shemot/Ex 12:2-6) Between the evenings Different day of the week, every year … Continue reading

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

HOE BEREI MENS VOOR VIR PESAG?

Sommige mense sal daarop wys dat Pesag (Pasga) en Ongesuurde Brode ‘n fees van herinnering is. Dit herinner ons jaar na jaar aan gebeure wat lank gelede plaasgevind het. ‘n Mens berei jou immers slegs voor vir iets wat nog moet gebeur – nie vir iets wat reeds gebeur het nie. Of is Pesag dalk … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

TIEN DAE VAN VOORBEREIDING

Die tien dae tussen Yom Teruah (Dag van Trompette) en Yom Kippur (Dag van Versoening) word normaalweg gesien as dae van voorbereiding met die oog op Yom Kippur. Die Yehudiem noem dit “The Days of Awe”. Waarom moet ‘n mens spesiaal voorberei vir Yom Kippur? Daar word geen melding in die Skrif gemaak oor “The … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

HOSHIANAH – GEE TOG REDDING!

Onder die Yehudiem staan die sewende dag van Sukkot bekend as Hoshana Rabbah, wat vertaal kan word as “Die groot Hoshana” of “Die groot Begeerte na Redding”. Die woord “Hoshana” of Hosanna (soos dit allerweë in Afrikaans bekend is) is afgelei van die Hebreeuse uitdrukking “hoshiah na” wat eintlik beteken: “Gee tog redding!” of “Red … Continue reading

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

Feasts, blessings and curses

TP, Gauteng What a fantastic website. I got goose bumps and very excited when I read some of the information on your website. I get so excited when I find Adamites with the same believe as myself. I believe in Elohim, the only living Almighty and Yahushua the only Messiah. I have been a Israelite … Continue reading

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

The seven high Sabbath

PN, Duiwelskloof First, let me say your website is very informative. However, I need information regarding the seven “High Sabbaths”. Which dates are they and what are to be done on these Sabbaths? COMMENT: We have a calendar on our website on which all the annual feast days or “High Sabbaths” are shown. Two of … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

COUNTING THE OMER

The time between Pesach and Shavuot is also known as the time of the Counting of the Omer. This designation, Counting the Omer, is based upon the following Scriptural passages: Lev 23:15-16 And from the morrow after the Sabbath, from the day that you brought the omer of the wave offering, you shall count for … Continue reading

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

PESAG EN NUWE LEWE

Daar is soveel simboliek van nuwe lewe wat na vore kom as ‘n mens na die gebeure kyk wat met die Israeliete se uittog uit Egipte gepaard gegaan het. Dieselfde bonatuurlike ingryping van Yahweh wat gelei het tot die dood van die eersgeborenes van Egipte, het gelei tot LEWE (of die behoud/bewaring van lewe) van … Continue reading

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

PESAG, IN WIE SE NAAM?

Die Joodse tradisie is om 4 bekers te gebruik tydens die Pesag seder maaltyd. Ons volg nie hierdie gebruik nie, omdat dit nie ‘n Skriftuurlike voorskrif is nie. Daar moet egter ‘n rede wees waarom daar spesifiek VIER bekers gebruik word. Baie verklarings word hiervoor aangebied. Party sê dis omdat die Israeliete van VIER bose … Continue reading

Posted in | Tagged , , | 2 Comments

PESAG, FEES VAN HOOP

Terwyl ‘n mens deesdae kort-kort hoor van allerhande nuwe soorte feeste wat gehou word – kunste-feeste, bier-feeste, jazz-feeste, kreef-feeste, olyf-feeste, oester-feeste, film-feeste en nog baie meer, is daar nie baie mense wat notisie neem van Pesag, een van die mees betekenisvolle en oudste gedokumenteerde feeste in die wêreld nie. Baie meer as ‘n miljoen mense … Continue reading

Posted in | Tagged , , | 2 Comments

DIE AGSTE DAG

Yom Hashemini = Agste Dag = Syfer 8 dikwels in kombinasie met 7. Pasgebore baba: Sewe dae van versorging; Besnydenis op die agste dag Nasireër: Sewende dag is “dag van reiniging” (hare skeer); Agste dag is dag van Versoening Toewyding van die priesters: Sewe dae lank mag hulle nie die ingang van die Tent van … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

SUKKOT: TYD VAN VOORBEREIDING

Dit is interessant dat die Torah lesing vir Sukkot begin by Wayyiekra (Lev) 22:26 en dan die hele Wayyiekra (Lev) 23 insluit. Wayyiekra 23 is natuurlik die hoofstuk waarin die sewe groot feeste in detail beskryf word en dit word afgesluit met die klimaks van die jaar se feeste: Die Loofhuttefees of Sukkot (Feast of … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

DIE TWEE KANTE VAN YOM KIPPUR

Yom Kippur lê om die draai en daar is baie gelowiges wat nog steeds worstel met die vraag: Is Yom Kippur regtig bedoel vir nie-Jode en, indien wel, watter betekenis hou dit vir ons in? Daar behoort by ons geen twyfel te bestaan dat Yom Kippur inderdaad ook vir ons bedoel is nie. As iemand … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

OM YAHWEH AAN TE HANG

Hierdie week se Torah leesstuk sluit in Devariem (Deut) 29 en 30. Die heel laaste vers van hierdie gedeelte is Deut 30:20 waar daar staan: “Jy moet Yahweh jou Elohiem liefhê, na sy stem luister en Hom aanhang; want dit is jou lewe en die lengte van jou dae, sodat jy kan woon in die … Continue reading

Posted in | Tagged , , , | Leave a comment

VAN BELOFTE TOT EERSTELING

Shavuot is ‘n fees waarop daar van die vroegste tye af, eerstelinge gebring is na die plek van byeenkoms. Die ensiklopedie van Wikipedia beskryf dit as volg: “Shavuot was also the … day on which individuals could bring the Bikkurim (first fruits) to the Temple in Jerusalem. The Bikkurim were brought from the Seven Species … Continue reading

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

GEPASTE INLEIDING VIR PESAG

Lev 2:1 praat van twee partye: “nefesh” (siel of mens) en Yahweh. Op ‘n verborge manier is hierdie vers ‘n uiteensetting van watter soort verhouding daar tussen die MENS en YAHWEH behoort te wees: 1. (die mens moet) voedseloffers bring – “voedseloffer” (mingah) beteken om te gee, om op te offer, prys te gee; “bring” … Continue reading

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

SUKKOT AND THE MEANING OF LIFE

We have seen that Sukkot is a feast of joy.  Funny that the book of Kohelet (Ecclesiastes / Prediker) is traditionally seen as a fitting book to read during the feast of Sukkot.  Many people feel that Ecclesiastes is a depressing book.  It begins with the words “All is futile” (1:2) and it ends with … Continue reading

Posted in | Tagged , , , | Leave a comment

MET YOM KIPPUR HET EK ONTDEK …

Dit is nie vreemd om in die Skrif ‘n uitspraak aan te tref nie wat só verwoord word asof dit alreeds plaasgevind het, terwyl dit gaan oor ‘n werklikheid wat nog eers êrens in die toekoms moet plaasvind. So het Yahweh byvoorbeeld vir Mosheh in Num 21:34 gesê: “Wees nie bevrees vir hom (die koning … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

TRUMPETS AND THE COMING OF MESSIAH

We have established from Scriptures that the blowing of the shofars on Yom Teruah is first and foremost aimed at the people of Yahweh as a wake-up call to repentance, in the light of some form of future judgement. Just because we have made a choice sometime in the past to put our trust in … Continue reading

Posted in | Tagged , , , | 1 Comment

SHAVUOT, FEES VAN VREUGDE

Shavuot, ook bekend as Fees van Weke (Shemot / Ex 34:22); Fees van die Oes (Shemot / Ex 23:16), Dag van die Eerstelinge (Bemiedbar / Num 28:26) en Pinkster (Engels: “Pentecost” – afgelei van die getal “50”) is seker een van die mees kleurryke feeste wat in die Skrif vermeld word. In die Skrif word … Continue reading

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

PESAG VIR VANDAG

Posted in | Tagged , | Leave a comment

The true meaning of Yom Kippur

The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , | Leave a comment

VIER VAN DIE GROOTSTE YOM TERUAH’S VAN ALLE TYE

Yom Teruah beteken letterlik “Dag van die groot geskal” (Engels: “Day of clamour”) en in die Skrif word die woord “teruah” normaalweg binne die konteks van die blaas van ramshorings (“shofars”) of trompette gebruik. Soms is daar egter ook sprake van ander bronne van “geskal” of “geraas” en daar is ‘n hele aantal gevalle waar … Continue reading

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

Fees van vernuwing

The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

Balans tussen gebrek en genoeg

The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

Ek gee hulle in jou hand

The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , , , | Leave a comment

Veel meer as net ‘n fees

The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , | Leave a comment

Suurdeeg, sonde en suiwer harte

The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , , , | Leave a comment

Stemme en geluide op Yom Teruah

The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , , , | Leave a comment

Shavuot: ‘n radikale boodskap

The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

Unleavened Bread and Yahweh’s strong hand

The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

Verwyder alle suurdeeg

The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

A mind-set focused on eternity

The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

Van Yom Kippur tot Dereg Kippur

The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

Do not lose your focus!

The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , , , | Leave a comment

Oor Pesag, plante en poorte

The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

Pesach 2007

The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

Feast of Tabernacles: Feast of fruit

The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , , , | Leave a comment

Die betekenis van Yom Kippur

The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

Is die feeste nog relevant?

The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , | Leave a comment

The things we chose to do

The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , , , | Leave a comment

Kom ons wees bly!

The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , , , , | Leave a comment

Did Avraham know Yahweh’s feasts?

The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

Pesag of Paasfees?

The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

My beste vir Yahweh

The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , , , | Leave a comment

Die viervoudige betekenis van Yom Kippur

The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

Die vasgestelde tye en wat dit vir ons beteken

The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , | Leave a comment

Op watter dag behoort Pasga gevier te word?

The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

Die feeste van die maand Abib

The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , | Leave a comment

Die feeste wat talle christene nog nooit gevier het nie

The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , | Leave a comment