Tag Archives: questions

SOUL-SEARCHING QUESTIONS

Views: 52We know that questions are playing a very significant role in Scriptures. Just to get an idea of the extent of questions throughout the books of Scriptures: There are 155 question marks in the book of Genesis, 169 in the book of Matthew, 186 in the book of Isaiah and 317 in the book … Continue reading

Posted in | Tagged | Leave a comment

DIE KUNS OM TE LAAT GAAN

Views: 28Die naam van hierdie week se Parashah (“Beshalag” – wat gaan oor die gedeelte van Gen 13:17 tot Gen 17:16) beteken “Toe hy laat gaan het”. Dit verwys natuurlik na Farao wat, uiteindelik, ná 10 plae en baie smart vir homself en sy mense, onder andere die dood van al die eersgeborenes, die volk … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

FROM QUESTIONS TO EXCLAMATIONS

Views: 11A few weeks ago, when speaking about the theme, “A Question of Belief”, we looked at some of the tough questions in the book of Bereshit (Genesis) and how these questions may help us in our own walk with Yahweh. Questions like “Adam, where are you?” and “Am I my brother’s keeper?” At that … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

THE BOLDNESS TO ASK PROPER QUESTIONS

Views: 12This week’s Parashah (Gen 25:19 – 28:9) is loaded with a number of very powerful and intriguing themes. Yitzchak (Isaac) and Rivkah (Rebecca) are unable to bring forth children for a period of close to 20 years. When Rivkah eventually becomes pregnant she is told that she carries two nations in her womb. When … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

TERGENDE VRAE WAT ANTWOORDE BEVAT OOR YAHWEH

Views: 29In die boekie “Who are we and what do we believe?” (ʼn poging om aan die hand van die Skrif ʼn uiteensetting te gee van ons eie geloofsoortuigings) word daar ʼn hele aantal vrae gevra. In sy geheel fokus die hele boekie op 5 vrae, naamlik (1) Wie is Yahweh? (2) Wat het Yahweh … Continue reading

Posted in | Tagged | Leave a comment

DIE MOED OM VRAE TE VRA

Views: 27Daar is altesaam 291 vrae wat gestel word in die Woord en Getuienis weergawe van die Torah (slegs die eerste vyf boeke van die Skrif). Die volume (of die grootte) van die Torah is ongeveer gelykstaande aan ‘n boek van 200 tot 230 bladsye. Die Torah is nie ‘n roman of ‘n drama met … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

SAL DIE ONREG SEËVIER?

Views: 26Die Torah leesstuk van hierdie week sluit onder meer in die gedeelte in Gen 37 waar Josef se broers die groot onreg gepleeg het deur hulle broer, Josef, in ‘n put te gooi en later aan handelaars te verkoop en vir hulle pa te lieg, deur te sê dat hy deur ‘n wilde dier … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

WAAROM … OMDAT

Views: 20Ons het verlede week ondersoek ingestel na sommige van die tergende vrae waarmee bekende figure in die Skrif dikwels geworstel het. Ons het gevind dat meeste van die gelowiges vandag met dieselfde tipe vrae worstel en dat dit nie maklik is om by ‘n antwoord op hierdie soort vrae uit te kom nie. Iets … Continue reading

Posted in | Tagged | Leave a comment

TERGENDE VRAE

Views: 27Om vrae te vra is ‘n wesenlike deel van menswees. ‘n Mens sien dit by ‘n klein kindjie wat pas geleer het om te praat. As hy eers begin volsinne praat, kan jy verseker wees sy gebabbel gaan 90 persent uit vrae bestaan! Dis immers deur vrae te vra, dat hy antwoorde kry en … Continue reading

Posted in | Tagged | Leave a comment

Answers that are no answers at all

Views: 21The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

Vrae wat antwoorde is

Views: 19The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , | Leave a comment

Wie mag klim op u berg?

Views: 13The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

Vrae wat jou lewe kan verander

Views: 11The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , | Leave a comment