Tag Archives: truth

DIE VERMOË OM TE KAN SIEN

Die naam van die voorgestelde leesstuk van hierdie week (Deut 11:26 – 16:17) is “Re-éh” – afgelei van die woord “ra-áh”, die Hebreeuse woord wat beteken “om te kan sien”. Die eerste drie verse van hierdie lees-eenheid klink só: “Kyk (of “sien”; Engels: “behold”), ek hou julle vandag seën en vloek voor – die seën … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

Waaroor kan ons vandag nog seker wees?

The file may be viewed here. Tags: older, truth

Posted in | Tagged , | Leave a comment

DIE STRYD RONDOM DIE WAARHEID

Ons het verlede week inleidend na die aspek van waarheid gekyk en aangesluit by die Hebreeuse begrip “tamiem” wat dikwels met “sonder gebrek” vertaal word, maar in wese met WAARHEID te make het en dus ook as “sonder valsheid” vertaal kon word. Skriftuurlik gesproke is mense wat “tamiem” is, mense wat hulle streng hou by … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

DIE SOEKE NA WAARHEID

Party mense het ʼn verstaanbare ongemak en kriewelrigheid wanneer hulle sommige gedeeltes van die Skrif lees. Hulle beswaar is dat daar ʼn standaard of ʼn kerf gestel word wat te moeilik is om by te kom. En hulle verweer is dat ons almal net doodgewone, aardse, sondige mense is en dat niemand dit ooit sal … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

IN GEES EN IN WAARHEID

Die Torah leesrooster wat ons volg, stel voor dat die Messiaanse gedeelte Joh 2-4 hierdie week saam met die Torah porsie van Gen 37 tot 40 gelees word. Gen 37 tot 40 kan beskou word as die inleiding tot die lewe van Yosef en beskryf hoe dit gebeur het dat Yosef se broers in hulle … Continue reading

Posted in | Tagged | Leave a comment

GEBOOIE VAN MENSE

Mense wat die Skrif bestudeer, het ʼn onverklaarbare voorliefde om opdragte wat in die Skrif voorkom, te verdraai sodat dit by hulle eie idees inpas, of om opdragte as onbelangrik en nie-bindend af te maak omdat hulle die Skrif met ʼn sekere soort bril benader, of om opdragte by die Skrif by te voeg sodat … Continue reading

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

BALANCING THE NEW AND THE OLD

I was involved in an email conversation this week with someone who was concerned about the fact that Woord en Getuienis has left out a complete verse from the text of Matthew chapter 18. The verse in question is verse 11 and it reads: “For the Son of man (Son of Adam) is come to … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

OLIMPIESE TYDSGEES

Met die aanbreek van die Olimpiese Spele kom ‘n mens opnuut onder die indruk van hoe ver ons wêreld en die leefstyl in hierdie wêreld verwyder is van die ontwerp wat Yahweh van die begin af vir ons as mense in gedagte gehad het. My bedoeling is nie vandag om op ‘n afstand te staan … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

THE ESSENCE OF LIFE

  What do people consider to be the essence of life? This question proves to be quite interesting. The word “essence” is defined by dictionaries as “the basic and true nature of something” or “the most distinctive element of something” or “the innermost being of someone or something”. A search of the internet will reveal … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

DIE STRYD RONDOM DIE WOORD

Daar is die laaste tyd ‘n hernude stryd rondom die betroubaarheid en die integriteit van die Woord van Yahweh. ‘n Nuwe vertaling van die Skrif (slegs die Nuwe Verbond of Nuwe Testament) het verlede jaar die lig gesien en iemand het vir my ‘n kopie as geskenk gegee en gevra dat ek moet sê wat … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

LIVING BY THE LIVING WORD

There is an increasing number of people lately who have chosen to follow Scriptures more accurately than what the Church has done over many centuries. Every now and then these people are confronted with a so called “truth” or “revelation”, or perhaps just a statement by someone in a position of authority, that comes across … Continue reading

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

Answers that are no answers at all

The file may be viewed here. Tags: older, questions, truth

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

Standing when many are retiring

The file may be viewed here. Tags: hebrew roots, older, truth

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

Standing when many are retiring 2

The file may be viewed here. Tags: hebrew roots, older, truth

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

Standing when many are retiring

The file may be viewed here. Tags: hebrew roots, older, truth

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

Grondslag van die waarheid

The file may be viewed here. Tags: older, truth

Posted in | Tagged , | Leave a comment

Grondslag van die waarheid

The file may be viewed here. Tags: older, truth

Posted in | Tagged , | Leave a comment

Grondslag van die waarheid 2

The file may be viewed here. Tags: older, truth

Posted in | Tagged , | Leave a comment

Grondslag van die waarheid

The file may be viewed here. Tags: older, truth

Posted in | Tagged , | Leave a comment

Die voortreflikheid van die waarheid

The file may be viewed here. Tags: older, truth

Posted in | Tagged , | Leave a comment

Inspirasie uit die Woord

The file may be viewed here. Tags: older, scriptures, truth

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

Oor wesels, woorde en waarheid

The file may be viewed here. Tags: older, truth, words

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

Meer as genoeg bewyse

The file may be viewed here. Tags: messiah, older, truth, Y'shua

Posted in | Tagged , , , | Leave a comment

Titaniese stryd rondom die opstanding

The file may be viewed here. Tags: older, resurrection, truth, Y'shua

Posted in | Tagged , , , | Leave a comment

Lies of the Enemy

The file may be viewed here. Tags: older, satan, truth

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

Woorde van waardigheid en waarheid

The file may be viewed here. Tags: older, truth, words

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

Ewige, verborge waarhede

The file may be viewed here. Tags: older, truth

Posted in | Tagged , | Leave a comment

I shall not forge(t) your Word

The file may be viewed here. Tags: older, scriptures, truth

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

Populêre stellings deur die Skrif weerlê

The file may be viewed here. Tags: older, scriptures, truth

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

Events surrounding the birth of Messiah

The file may be viewed here. Tags: christmas, older, truth

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

Hoe lyk die waarheid waarvan die Woord praat?

The file may be viewed here. Tags: older, truth

Posted in | Tagged , | Leave a comment

Die subtiele verdraaiing van die waarheid

The file may be viewed here. Tags: older, truth

Posted in | Tagged , | Leave a comment