THE KIND OF QUESTIONS WE ASK
Over the past couple of weeks, I have had the privilege of digging into Psalms 51 to 100. The Psalms never cease to astonish me! Several times, while reading through…
A South African based Messianic and Torah-based website with Scriptural teachings, information about Feast Days, the Shabbat, etc.
Over the past couple of weeks, I have had the privilege of digging into Psalms 51 to 100. The Psalms never cease to astonish me! Several times, while reading through…
There is a long standing Jewish tradition of eating dairy products during Shavuot. The reason for this is not clear at all. Some say it is because the time of…
Although millions of people who have heard of Y’shua would say otherwise, the life of Y’shua of Nazareth was one of the greatest revelations this world has ever seen. In…
Voordat Y’shua met sy aardse bediening begin het, is Hy minstens drie keer as die Seun van Elohiem geïdentifiseer: (1) Toe Y’shua se ouers met hom (as baba) na Egipte…
Y’shua se koms na hierdie wêreld word van alle kante af misverstaan. Die Yehudiem het ‘n verwagting oor die Messias gehad wat nie akkuraat was nie. Tot vandag toe hou…
In Openbaring 21 en 22, die laaste twee hoofstukke van die Skrif, word daar twee keer, kort na mekaar, geskryf dat die woorde van daardie boek, waarin Y’shua deurgaans die…
Ons behoort eerlik en nugter genoeg te wees om te erken dat daar vandag rondom ons in die wêreld baie mense is wat glad nie glo dat enige mens vir…
The question, WHY DO WE NEED Y’SHUA, is just another way of asking: Why did Yahweh find it necessary to connect his plan of salvation with someone like Y’shua of…
Ons het onlangs ‘n baie goeie gesprek gehad oor die vraag waarom Yahweh gekies het om sy Seun na hierdie wêreld te stuur. Yahweh is mos almagtig en groot. Hy…
Yahweh is almagtig. Niks is vir Hom onmoontlik nie. Daarom kon Hy ons almal gered het sonder om ‘n Messias na hierdie wêreld te stuur. Waarom het Hy die Messias…
Verlede week het ons stilgestaan by een van ‘n aantal plekke in die Tanak waar die antieke skrywers van die Hebreeuse teks SPESIALE KOLLETJIES bokant sekere woorde bygevoeg het, vir…
The combination of the two words “my Elohim” appears 14 times in the New Testament – the first time (in John 20:17) it is used by Y’shua (“I will ascend…
IH, Pretoria Ek het op verskeie ensiklopedias en ook op die stongs in gegaan en gesien dat baie van die mense verskil oor die heilige name. Ek het gevind dat…
CC, Plettenbergbaai Ons is so bly dat daar iewers op die wêrel-wye-web darem ook ‘n plekkie is waar ons die waarheid in “onse taal” kan leer. Ons het onlangs die…
WM, LOCATION UNKNOWN Dear Sir, I came across your website on the internet, and had some questions concerning your beliefs. 1.Do you believe it is ever correct to refer to…
WW, George Waar is Y’shua nou (volgens Openbaring 3:21 en ander verse)? Saam met sy Vader OP die troon of saam met sy Vader BY of LANGS die troon? KOMMENTAAR…
In the book of Matthew, chapter 26, the suggested Messianic reading to go along with this week’s reading from the Torah, it is said that both Yehudah (Judas) and Kepha…
Ons het verlede week by die interessante woordjie “hineini” (Hier is ek!) stilgestaan en uitgebrei oor hoe hierdie woord ‘n mens kan help om in die Skriftuurlike patroon te kom…
Watch this video on YouTube. Slowly but surely there is a new pattern of belief taking shape in our day: People who have previously publicly confessed their belief in Y’shua…
When one comes to a proper understanding of the importance of both the Pre-Messianic and Messianic Scriptures, the truth of Y’shua of Nazareth being the promised Messiah and the fact…
The events following Y’shua’s death, almost 2000 years ago, were so unique and far-reaching that one tends to forget that He died at the beginning of the seven days of…
In Mat 3:16-17 lees ons hierdie woorde: “En nadat Y’shua gedoop was, het Hy dadelik uit die water opgeklim, en kyk, die hemel gaan vir Hom oop, en Hy sien…
Ek het die afgelope paar dae aan ʼn bouprojekkie gewerk, met die hulp van twee Zimbabwiërs wat, terwyl hulle met hulle werk besig was, aanhoudend met mekaar in Shona gepraat…
SG, Western Cape I hope you don’t mind me taking up some of your hard pressed time. I am aware of your understanding of the nature of Yeshua as being…
Verlede week het ons gefokus op die beskrywing in Johannes 12 toe Y’shua 5 dae voor Pesag (en dus ook 5 dae voor sy dood) op die vul van ʼn…
Die vraag word soms gevra waarop ons vandag behoort te fokus, wanneer ons die Pesag vier. Behoort ons te fokus op die eerste Pesag, toe die Israeliete uit Egipte getrek…
Die Torah bevat ʼn groot aantal bepalinge wat met reiniging te make het. Meeste van hierdie bepalinge is gegee teen die agtergrond van derduisende mense wat in ʼn kamp-opset met…
Mense wat die Skrif bestudeer, het ʼn onverklaarbare voorliefde om opdragte wat in die Skrif voorkom, te verdraai sodat dit by hulle eie idees inpas, of om opdragte as onbelangrik…
Die Torah leesprogram wat gebruik word om deur die eerste vyf boeke van die Skrif in een jaar te lees, begin vandag weer reg van voor af. Elke jaar se…
Die gedeelte in die Messiaanse Skrifte wat normaalweg saam met die Torah lesing van hierdie week gelees word, is Markus 11:27 tot Markus 12:37. In hierdie gedeelte kry ‘n mens…
Woordeboek definisies van “logos” Merriam-Webster Dictionary: the divine wisdom manifest in the creation, government, and redemption of the world. Encyclopædia Britannica: the divine reason implicit in the cosmos, ordering it…
‘n Opsomming van hierdie studiestuk kan hier gevind word. Views: 17
Hierdie week se parashah is die bekende hoofstukke (Num 13 – 15) waarin ons lees van die 12 verspieders wat in die Beloofde Land ingestuur is en wat teruggekom het…
I came across an article this week, entitled “The Hebrew Roots Cult Movement.” I know there are many articles like this out there and usually I do not pay too…
Baie mense verstaan onder die woord “Torah” die wette van die Ou Testament, en wanneer hulle hierdie woord hoor, is hulle by voorbaat skepties en verwag hulle om net ‘n…
Die naam van hierdie week se Torah porsie (Ex 18 – 20) is “Jetro” en beskryf die periode in die woestyn, direk voor die ontvangs van die Tien Woorde en…
Wanneer daar na profesieë oor die Messias gesoek word, word daar nie normaalweg na die boek Shemot (Exodus) gekyk nie. Tog is daar in hierdie boek seker meer verborge verwysings…
Daar is deesdae al hoe meer mense wat hulle stemme voeg by die massakoor van beswaardes wat beweer dat Y’shua van Natsaret nie is wat die Nuwe Testament sê Hy…
Verlede week het ons kortliks stilgestaan by die twee parallelle hoofstukke in Mat 11 en Luk 16 waar Y’shua die uitspraak maak dat die periode van die Torah en die…
One of the most intriguing things about the message of Y’shua the Messiah, is the complete contrast in responses of people who are exposed to this message. There are many…
Without asking for it, I have received a chain of emails the past couple of weeks in which statements were frequently made that Y’shua was a mythological, rather than a…
Elke nou en dan kom die aspek van die Messias se naam ter sprake in gesprekke, eposse, webblaaie en die afgelope week was daar (nie vir die eerste keer nie)…
Oor die eeue heen was daar nie ‘n enkele leerstuk van die Skrif wat mense so aangegryp en gefassineer het soos die leer van die opstanding nie – die opstanding…
It seems that the belief and conviction that Y’shua has come in the flesh is quite an important one. In the first letter of Yahuchanan, chapter 4, verses 2 and…
Ons gaan voort om die uitsprake en optrede van Y’shua, die Messias, te vergelyk met die Joodse en Hebreeuse verstaan van die Skrif (soos blyk uit sommige Talmoed aanhalings) ……
Meeste mense wat in die Messiaanse Geskrifte (of Nuwe Testament) glo, maar wat ook sterk voel daaroor om die Hebreeuse wortels van hulle geloof te herstel, sien Y’shua van Natsaret…
The file may be viewed here. Views: 17
The file may be viewed here. Views: 23
The file may be viewed here. Views: 34