Search our Site
Beauty around us
Scriptures Alive
Coming Events
12 Jul 25Fish Hoek19 Jul 25Fish Hoek26 Jul 25Fish Hoek2 Aug 25Fish Hoek9 Aug 25Fish Hoek16 Aug 25Fish Hoek23 Aug 25Fish HoekAll Future Events
Click here to view all future events – Shabbat Meetings, New Moon Services and Celebrations of Scriptural Feasts
2025 Printable Calendar
For those who would like to find out about coming festivals and new moon days, and also those who want to do their planning for the year, taking into account the Scriptural reckoning of days, weeks, months and years, we have published a calendar, based on the best available information.
Please click here to view … or print out a copy for yourself, if you prefer.
New Moons 2020 to 2030
-
Latest Shabbat Teachings
Click on any of the most recent posts below with written and audio teachings on a variety of topics, both in English and Afrikaans: Torah Study Groups
Please click here to find a Torah Study Group in your area, or to list your group, for the sake of others who may be looking for a group to join, within reach from where they are living.
This week’s Torah Reading
Please click here to view or print out a copy for yourself, if you prefer, of the complete list of Torah Parashot (Torah Portions) for the current reading cycle. The Torah reading cycle traditionally begins on the Shabbat following Yom Shemini (The Eighth Day), which will be in our months of September or October. The backbone of this reading cycle are the five books of the Torah: Bereshit, Shemot, Wayyikra, Bemidbar and Devarim.
Test your Knowledge
Find out how well you know certain parts of Scriptures by clicking on the topic of your choice. We have compiled a 10 question Quiz on each of these topics. We are certain that young and old will find these tests challenging, but also enjoyable and rewarding!
Guide to Selected Subjects
To find out more about specific categories or topics, based upon what is clearly revealed in Scriptures, click on any of the subjects listed below. For a more refined and specific search of our website, use the “Search our Site” option below.
Create your own Gravatar
A Gravatar is an image that follows you from site to site appearing beside your name when you do things like comment or post on a blog. It may be a photo of yourself, or any other picture or image that you would like to be associated with. You can set up your own Gravatar within minutes by clicking on this link.
WeG for Cellphones
The Afrikaans translation of the Biblical Scriptures known as Woord en Getuienis is now available to be used in combination with a very helpful and widely used Word Study Application for Android cellphones.
Download here.Subjects by Key-words
-
Latest Emails Received
Click on any of the most recent Emails, below. The complete Email page features valuable information on a large variety of questions and Biblical subjects, both in English and Afrikaans:-
GR, Suid-Kaap In jou boodskap 'n ruk gelede oor Israel en Ons, het jy gesê dat ons, as gelowiges hier… Read more…
-
CV, Location Unknown What I've read here is the best news I have received in a long time. I am… Read more…
-
TK, Location Unknown What sources are there on your website about the rapture? COMMENTS Here are some of the articles… Read more…
-
EJ, Hermon Is die 20 and 21 September 2022 Shabatte? KOMMENTAAR Ek het nou gaan kyk. Die 21ste September (gister)… Read more…
-
TK, Location Unknown Please would you tell me how Tuesday the 27th September is determined for the visible sighting of… Read more…
-
DJ, Noordkaap Ons is tans besig om Romeine deur te werk juis omdat daardie boek so baie buite konteks aangehaal… Read more…
-
YM, Gauteng Ek wil baie graag die Woord en Getuienis boek ontvang. Ek het as kind in die AGS kerk… Read more…
-
-
Latest Blog Entries
Click on any of the most recent Blog entries below, touching on a variety of subjects with regards to matters of belief:-
In a world in which our minds are often flooded with pictures of despair, corruption and sorrow, it is just… Read more…
-
We have identified the need for shorter teachings on a wide variety of key topics within the Messianic and Torah-based… Read more…
-
Van die verdeling van die Dag tot die verdeling van die Liggaam van die Messias
Die saak waaroor dit hier gaan is die onsekerheid oor die presiese periode waarin "spesiale" dae soos die Sabbat en… Read more…
-
Psalm 51 en die maand van Elul
Die sesde maand, of die maand van Elul, wat normaalweg uit 29 of 30 dae binne ons maande van Augustus… Read more…
-
The slaughtering of the Passover lamb
There are believers in Y’shua Messiah who are convinced that we should continue to slaughter a Pesach or Passover lamb,… Read more…
-
Anyone reading through some of the articles on this site will soon notice that we are trying to acknowledge and… Read more…
-
New Moon: Visible or Invisible?
Many believers seem to have questions concerning the correct way of determining the day of the new moon. Should one… Read more…
-
Die tien dae tussen Yom Teruah (ook bekend as die Trompettefees) en Yom Kippur (of Dag van Versoening) staan in… Read more…
-
My eie pad van geloof kan in baie opsigte as 'n woestynpad beskryf word (op die 22 ste Desember 2012… Read more…
-
Recent Comments
- Mametse on Torah Study Groups: “I’m in Roodepoort and new to the Torah. I would love to join a fellowship — WhatsApp me on 081…” Jun 26, 15:52
- Marianne Venter on Torah Study Groups: “Good day our Torah group are stationed in Jeffrey’s Bay in the Eastern Cape, and have online Torah Shabbat Teachings…” Jun 18, 03:33
- Lamrot on FOLLOWERS OF MESSIAH: “Shalom. We are messianic followers and found in Ethiopia, Africa. We believe in Yeshua Messiah and we accept Torah. In…” Jun 8, 13:51
- Georgina Wilmans on Torah Study Groups: “Hi Peter. I have family in Piketberg and I know they are part of a fellowship there. You’re welcome to…” May 9, 19:16
- Georgina Wilmans on Torah Study Groups: “Goeienaand Anita, ek lees nou eers jou boodskappie raak. Ons is betrokke by n Torah-groepie wat op n Shabbat in…” May 9, 19:12
Wisdom
Supported Links
Tag Archives: psalms
Psalm 110
MH, Weskaap In Psalm 110 vers 1 se Dawid ” Die Here het vir my koning gese……….” . Soos ek dit verstaan is die Here n hoër gesag as my koning in Dawid se oe. Maw volgens Dawid was sy koning ondergeskik aan die Here in die ou Verbond! Vandaar die stelling ” Christ was … Continue reading
PSALM 89 AS GIDS VIR DIE TERUAH FEESMAAND
‘n Onderwysing van Etan, die Ezragiet. Die gunsbewyse van Yahweh wil ek vir ewig besing; ek wil u trou bekend maak met my mond van geslag tot geslag. (HY IS VIR ONS GOED, OP BAIE MANIERE) 2 Want ek het gesê: Goedertierenheid sal vir ewig gebou word; in die hemel – daar bevestig U u … Continue reading
SIT JY OF STAAN JY?
Baie kommentators het al daaroor gewonder waarom daar in Devariem (Deut) 9:9 geskryf staan dat Mosheh op die berg gesit (“yashav”) het terwyl hy die Torah ontvang het, terwyl Devariem 10:10 (in dieselfde Torah leesstuk) laat blyk dat hy gestaan (“amad”) het. Het hy dalk die tweede keer gestaan, sodat hy ‘n ogie kon hou … Continue reading
PERSPEKTIEF OP DIE TOEKOMS MET PSALM 119
Die laaste oktaaf van Psalm 119 fokus baie sterk op die toekoms. In Hebreeus is dit gebruiklik om die letter Tau vooraan ‘n werkwoord te plaas om aan te dui dat daardie werkwoord nie oor die verlede of oor die hede gaan nie, maar oor die toekoms: dit wat nog moet gebeur; dit wat sal … Continue reading
PROPVOL VREDE MET PSALM 119
Die beskuldiging word dikwels gehoor dat mense wat die Torah lees en probeer deel maak van hulle lewe, ‘n swaar juk oor hulleself bring en verleer het wat dit beteken om vrolik te wees en die lewe te geniet. Om groter gewig aan hierdie soort beskuldigings te gee, word daar dikwels Skrifgedeeltes aangehaal wat, volgens … Continue reading
PLEKMAAK VIR EMOSIE MET PSALM 119
Die twintigste onderafdeling van Psalm 119 staan bekend as die Resh oktaaf – agt verse wat saam gegroepeer is en elkeen met die Hebreeuse letter “resh” begin. Die woord “resh” hou verband met “rosh” wat “kop” of “hoof” of “eerste” of “belangrikste” beteken. In die antieke tyd het die letter “resh” letterlik soos ‘n man … Continue reading
PRO-AKTIEF MET PSALM 119
Met die eerste lees van die Kof oktaaf van Psalm 119 (vers 145 tot 152) lyk hierdie agt verse nie veel anders as die res van die psalm nie. Die begeerte om Yahweh se insettinge en gebooie te bestudeer en te onderhou, staan sentraal in hierdie oktaaf, net soos in elkeen van die ander oktawe … Continue reading
PILARE VAN GEREGTIGHEID IN PSALM 119
Blaise Pascal was ‘n Franse wiskundige, wetenskaplike, uitvinder en skrywer wat byna 400 jaar gelede ‘n groot impak op die wêreld van sy tyd gemaak het. Een van sy bekende uitsprake was die volgende: “There are only two kinds of men: the righteous who think they are sinners and the sinners who think they are … Continue reading
PASSIEVOL OOR DIE WOORD IN PSALM 119
Om passievol en selfs bedroef daaroor te wees dat mense die Woord van Yahweh verwerp, is iets wat mens deesdae nie meer gereeld teëkom nie. Die skrywer van Psalm 119 probeer nie eens om homself in te hou nie en gee voluit uiting aan sy passie vir die Woord, veral in die laaste vers van … Continue reading
PLIGSGETROUE LOJALITEIT IN PSALM 119
Daar is deesdae ‘n groot behoefte aan mense in die arbeidsmark wat oor die eienskap van pligsgetrouheid beskik – werkers wat die taak wat aan hulle toevertrou is met groot toewyding vervul omdat hulle respek het vir die mense wat oor hulle aangestel is, sowel as die mense wat hulle bedien, en omdat hulle passievol … Continue reading
PROTES TEEN LEUENS IN PSALM 119
Daar word tradisioneel onderskeid gemaak tussen die ouer Rooms Katolieke (RK) Kerk en die jonger Protestante Kerk wat in die sestiende eeu, in die tyd van Martin Luther, tot stand gekom het. Die woord “protestant” verwys daarna dat mense teen die leer en die gebruike van die RK Kerk geprotesteer het. Martin Luther is bekend … Continue reading
POËTIES OOR DIE LIGGAAM IN PSALM 119
Sommige van die temas wat reeds voorheen in Psalm 119 ter sprake gekom het, word herhaal in die “Noen” (14 de) oktaaf van hierdie psalm. Tog is daar ook in hierdie oktaaf sekere aspekte wat uniek is en wat uitstaan, omdat dit ‘n waarheid na vore bring wat nêrens anders in die psalm presies só … Continue reading
PRIORITEITE REGKRY MET PSALM 119
Een van die mees opvallende kenmerke van die “Mem” oktaaf (dertiende letter) van Psalm 119 is die herhaalde gebruik van die woorde “meer as” – soms direk en soms by implikasie. Dit wat ‘n mens by Yahweh vind – veral die wysheid wat ‘n mens bekom as jy die Torah deel van jou lewe maak … Continue reading
PROPORSIES WAT TEL IN PSALM 119
Die twaalfde, of “Lamed” oktaaf van Psalm 119, bestaan uit agt verse wat ‘n mens help om te verstaan dat ons eie klein wêreldjies deel uitmaak van ‘n groter werklikheid waarvan Yahweh volkome in beheer is. Dit wat ons sien en beleef, moet in proporsie gesien word met iets wat baie groter is en iets … Continue reading
PLATGESLAAN IN PSALM 119
Die elfde oktaaf van Psalm 119 is die “Kaf” gedeelte van hierdie Psalm (“Kaf” is die elfde letter van die Hebreeuse alfabet en elke sin in die gedeelte Ps 119:81-88 begin met hierdie letter). Behalwe dat dit die naam van die elfde letter van die alfabet is, beteken die woord “kaf” in Hebreeus ook “handpalm” … Continue reading
PRAGSTUKKE UIT PSALM 119
Waar die vorige oktaaf (die agste) van Psalm 119 ‘n mens se aandag op die positiewe aspekte van jou wandel met die Allerhoogste gevestig het, sluit die negende oktaaf daarby aan en fokus veral op dit wat vir jou goed is in jou wandel met die Allerhoogste. In die proses is daar ‘n paar juwele … Continue reading
PADWYSERS IN PSALM 119
Die tema van die hand of hande van Yahweh kom gereeld in die Skrif voor. Ps 18 sê Yahweh trek ‘n mens met sy hand uit groot en dreigende waters. Ps 31 sê ons tye is in sy hand. Ps 78 herinner ons daaraan dat ons gereeld aan sy hand moet dink en hoedat Hy … Continue reading
POSITIEF MET PSALM 119
Die afgelope week sê iemand oor die radio daar is baie meer positiewe dinge wat op die oomblik in Suid-Afrika gebeur as negatiewe dinge. Voor ek myself kon keer, praat ek byna hardop met die stem oor die radio: Ek dink nie ons twee woon in dieselfde land nie. In die Suid-Afrika wat ek ken, … Continue reading
PENREGOP MET PSALM 119
‘n Mens wonder nogal waarna die skrywer verwys as hy hierdie sewende oktaaf van Psalm 119 begin met die woorde: “Onthou die woord aan u kneg, omdat U my laat hoop het …”. As Dawid die skrywer was – en daar is ‘n sterk vermoede dat dit wel hy was – dan verwys hy waarskynlik … Continue reading
PLUSPUNTE IN PSALM 119
Die sesde Hebreeuse letter waarmee elke vers van die sesde oktaaf in Psalm 119 begin, is die letter “waw”. Daar is nie baie gewone Hebreeuse woorde wat met die letter “waw” begin nie. Tog sal ‘n mens die letter “waw” byna in elke vers van die Tanag aantref, aangesien dit die letter is wat ‘n … Continue reading
PETISIES IN PSALM 119
Elke vers van die vyfde oktaaf van Psalm 119 begin met die Hebreeuse letter “He” en elke vers bevat ‘n gebed of ‘n petisie waarin die skrywer Yahweh versoek om die Torah ‘n wesenlike deel van sy lewe te maak: Yahweh, leer my … gee my verstand … laat my wandel … neig my hart … Continue reading
PARADOKS IN PSALM 119
Die derde oktaaf van Psalm 119 is die gedeelte waarin elke sin met die letter “ghimel” begin (die derde letter van die Hebreeuse alfabet). Een van die opvallende kenmerke van hierdie “ghimel” groepering, is dat daar ‘n hele aantal paradokse gebruik word – nie net om die stryd in die lewe van die gelowige na … Continue reading
POLSSLAG VAN PSALM 119
Een van die boodskappe wat die duidelikste deur Psalm 119 uitgedra word is dat die Woord of die Torah alleenlik tot sy reg kom as mens dit bo-aan die lysie van prioriteite in jou lewe plaas. Die Torah is so ontwerp dat dit die polsslag van jou lewe moet wees – nie die armband of … Continue reading
PADLANGS MET PSALM 119
Die tweede onderdeel van Psalm 119 is só sentraal in hierdie Psalm, dat ons nie kan nalaat om ons volle aandag daaraan te gee nie. Dit begin met die welbekende Ps 119:9 “Waarmee sal die jongeling sy pad suiwer hou? Deur dit te hou na u woord.” Hier praat die skrywer nie net OOR DIE … Continue reading
PITKOS UIT PSALM 119
Te midde van die populêre uitsprake deur leiers in die Christelike arena dat die Torah uitgedien en “slegs vir die Jode bedoel” is, troon Tehielliem (Psalm) 119 uit as ‘n banier vir Yahweh se geregtigheid en as ‘n teken wat die holruggeryde idees van mense weerspreek. Hoe ‘n mens Ps 119 met ‘n oop gemoed … Continue reading