Tag Archives: wisdom

TALMUD WISDOM FOR TODAY
18 May 2024

Views: 19The file may be viewed here.    

Posted in | Tagged , | Leave a comment

OUR WISDOM AND THE WISDOM OF YAHWEH

Views: 37When some of us visited Israel in 2006, we saw photos of a Jewish Rabbi on the windows and walls of many public places and asked our tour guide about this. She told us that it was a photo of the Lubavitcher “Rebbe” who died about 12 years before and who was thought by … Continue reading

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

Wisdom of the Day

Views: 10

Posted in | Tagged , | Leave a comment

BENODIG: WYSHEID WAT VAN BO KOM

Views: 24Die Parashah van hierdie week sluit in Deut 33 (waarin Mosheh seën uitspreek oor die 12 stamme van Israel) en Deut 34 (waarin die dood van Mosheh en die oorname van leierskap deur Yahushua, die beskryf word). Die naam van die Parashah is “Vezot HaBerachah” wat beteken “En dit is die seën” – afkomstig … Continue reading

Posted in | Tagged | Leave a comment

HOOGTEPUNTE VAN DIE SKEPPER SE ONDERRIGPLAN

Views: 17Hierdie week se Torah leesstuk begin en eindig met Yahweh wat vir Mosheh sê dat Hy sekere verordeninge het waarmee Hy die volk wil onderrig (Ex 21:1 “En dit is die verordeninge wat jy hulle moet voorhou …” en ses verse voor die einde van die parashah – Ex 24:12 – “Ek wil vir … Continue reading

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

THE BEGINNING OF WISDOM

Views: 21All of us love to quote the verse from Mishleh 9:10, the first part of which is repeated in Mishleh 1:7 and Tehillim 111:10: “The fear of Yahweh is the beginning of wisdom, and the knowledge of the Set-apart One is understanding.” Question is: What exactly is meant by the expression “the fear of … Continue reading

Posted in | Tagged | Leave a comment

SKEPPING IN WYSHEID

Views: 23Hierdie week word daar van voor af met die Torah siklus begin en die weeklikse Torah lesing, wat bekend staan as “Bereshiet”, strek van Gen 1:1 tot Gen 6:8. Die sentrale tema van hierdie lesing of Parashah is, soos ‘n mens kan verwag, die Skepping. Deesdae is die Skrif se beskrywing van die skepping … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

DIE KUNS OM TE ONDERSKEI

Views: 28Hierdie week se Torah gedeelte sluit in Wayyiekra (Levitikus) 6, 7 en 8. Soos op soveel ander plekke in die Torah, begin die nuwe hoofstuk (of nuwe onderafdeling) met die woorde: “Verder het Yahweh met Mosheh gespreek en gesê …”. Dit sou ook bloot letterlik as volg vertaal kon word: “En Yahweh het met … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

VLAGSKIP VAN DIE SKEPPING

Views: 15‘n Vlagskip (Engels: “Flagship”) is die skip waarop die bevelvoerder van ‘n vloot skepe gevind sal word en ook die vlag wat dié betrokke vloot identifiseer. Figuurlik gesproke is die “vlagskip” van ‘n maatskappy of ‘n organisasie die produk of skepping van daardie maatskappy wat as die belangrikste en toonaangewende produk beskou word. So … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

TEN WORDS OF WISDOM

Views: 14 Timothy was most probably a direct disciple of the apostle Shaúl (someone who came to belief in the Messiah through the personal testimony of Shaúl) – he was regarded by the apostle as “a genuine child in the belief” (1 Tim 1:2); “beloved son” (2 Tim 1:2) and “beloved and trustworthy son in … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

Wisdom from above 3

Views: 25The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , | Leave a comment

Wysheid van Bo 2

Views: 20The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , | Leave a comment

Wysheid van Bo 1

Views: 30The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , | Leave a comment

Op gereedheidsgrondslag

Views: 18The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

Onuitputlike Bron van wysheid

Views: 18The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , | Leave a comment

Show us your wisdom!

Views: 10The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , | Leave a comment

Wys ons u wysheid!

Views: 15The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , , | Leave a comment