Tag: kingdom

OORLEWING IN DIE WILDERNIS

Die leesstuk van hierdie week (Numerie 1:1 – 4:20) word “Bamiedbar” genoem, wat “In die woestyn” of “In die wildernis” beteken. Bamiedbar (of Bemiedbar) is ook die Hebreeuse naam van…

DIE VERHEWE EEN

Die Torah lesing van hierdie week kom uit Shemot (Exodus) 18-20 en dit word aangevul met een gedeelte uit die profetiese boeke, YeshaYahu (Jesaja) 6, en een gedeelte uit die…