As Yahweh nie vir ons was nie
Sou die vyand ons verslind
As Yahweh nie oor ons waghou
Sal ons reg rondom die stryd ondervind
Kyk net hoe geseënd is Yahweh – Hy red keer op keer volmaak;
Hy’s die Een wat hier by ons staan – daar is niemand anders soos Hy
As Yahweh nie vir ons was nie
Was ons lankal fyn gekou
As Yahweh nie oor ons waghou
Word daar reg rondom ‘n net ongevou
Kyk net hoe geseënd is Yahweh – Hy red keer op keer volmaak;
Hy’s die Een wat hier by ons staan – daar is niemand anders soos Hy!