Tag Archives: names

KYK NET WAT ONS GENOEM WORD!
28 September 2024

Die Torah leesstuk wat as Netzaviem bekend staan, strek van Deuteronomium 29:9 tot 30:20. Die naam van die Parashah, “Netzaviem” (“Julle staan”) verwys na 29:10, waar Mosheh vir die volk gesê het: “Julle staan almal vandag voor Yahweh om ’n verbond met Hom te sluit …”. Wat ‘n plegtige en grootse oomblik moes dit nie … Continue reading

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

HINEINI AND THE IMPORTANCE OF NAMES

Last week we came across the expression “Hineini” (Here I am!) and we discovered the importance of these three words throughout Scriptures. We discovered how absolutely crucial the utterance of the word “hineini” was for a person or a group of people who wished to relate with the Almighty in Spirit and in truth. When … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

Sacred Name sect

AR, Angola Hoop dit gaan goed? Ek het die volgende info op (‘n sekere webblad) gekry. Ek sal jou opinie tov hiervan baie waardeer. Vriendelike groete vanuit Angola. (Die hele artkel is te lank om hier te publiseer – slegs sekere gedeeltes word in die kommentaar aangehaal en bespreek) Kommentaar Ek gaan net kortliks reageer … Continue reading

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

Die Vader se Naam

MI, Bellville Ek stuur vir jou ‘n “teaching” waarin die Naam Yehovah vir die Vader gebruik word. Kan jy vir my sê wat jy daarvan dink? Kommetaar Oor die naam, Yehovah, kan ek maar net sê dat ek meen dat dit uiteindelik ook net ‘n intelligente raaiskoot is. Daar is seker meer as 10 verskillende … Continue reading

Posted in | Tagged | Leave a comment

Mag ons die Naam uitspreek?

AK, Bloemfontein Ek het net een vraag en dit is hoekom gebruik julle die naam van Elohim? Is dit nie waar dat ons nie die naam van Elohim moet gebruik nie? Ek gebruik HaShem, Adonai of Elohim uit respek. Is dit nie die rede hoekom die “scribes” die “tetragrammaton” ,YHWH, gebruik het nie. Dat niemand … Continue reading

Posted in | Tagged | Leave a comment

Die regte uitspraak van Naam

CC, Plettenbergbaai Ons is so bly dat daar iewers op die wêrel-wye-web darem ook ‘n plekkie is waar ons die waarheid in “onse taal” kan leer. Ons het onlangs die artikel “Die drie-eenheid waarvan geen woord in die Skrif gerep word nie” gelees, en alhoewel ons saamstem dat die lering rondom die drie-eenheid verkeerd is, … Continue reading

Posted in | Tagged | Leave a comment

Die openbaring van die Name

N, Aberdeen Ek hou … die sewende dag sabbat, nadat die Here vir my al die donker plekke oopgesluit het … Nou lees ek van die regte gebruik van die Name van God en Jesus en ek is bekommerd daaroor. Ek wil regtig net regdoen in Sy oë. Hoe gaan ek in my gebede dit … Continue reading

Posted in | Tagged | Leave a comment

The meaning of Psalm 138:2

BK, Randburg Please could you e-mail me your Ministries’ Statement of Beliefs. I read your Article on the names of our Heavenly Father, which I found VERY, VERY interesting – thank you. Just to add to that, I would like to share a Scripture with you, namely, Psm.138:2 (KJV) “I will worship toward Thy Holy … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

Is YHWH en “Ek is” dieselfde?

HS, Worcester Help asb. Kan jy die verskillende wyses YHWH vs Ehyeh-Asher-Ehyeh, verduidelik. Is dit dieselfde of nie? Kommentaar Net kortliks eers, maar ons kan weer hieroor gesels, as jy wil. Die twee vorme is wesenlik dieselfde – dit wil sê die betekenis is dieselfde, maar die grammatikale vorm verskil. Waarom? Omdat ‘n taal soos … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

The right Name of our Creator

UO, Nigeria: I surfed in and found your website and I began reading the things you put on there, I found that they are interesting and I want to learn more . Is your place far from cape town ? Have you got any ministry work in other parts of Africa? Can you make it … Continue reading

Posted in | Tagged | Leave a comment

Names and other Questions

VO, Milnerton What bible must I purchase in order to study …? What are the correct names? I believe that my heavenly fathers’ name is sacred (hallowed – Luke 11:2). I notice that Jah is only mentioned twice in KJV. I believe that god, lord, master is a title and not the name of my … Continue reading

Posted in | Tagged | Leave a comment

DIE RAAKPUNT TUSSEN SY NAAM EN ONS GELOOF

The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , | Leave a comment

DIE BELANGRIKHEID VAN NAME

Die oorspronklike naam van die boek Exodus was “Shemot” wat “name” beteken. Elkeen van die vyf boeke aan die begin van ons Bybels het oorspronklik hulle name of titels gekry van ‘n woord wat in die eerste sin van daardie boek voorkom. Genesis is Bereshiet wat “in die begin” beteken, omdat die boek Genesis begin … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

DIE NAAM VAN YAHWEH JOU ELOHIEM

Ons het ʼn hele tydjie gelede begin met ʼn reeks oor die Tien Woorde (Tien Gebooie) wat ons eers moes onderbreek toe die feeste aangebreek het. Tot sover het ons by die eerste twee Woorde stilgestaan (Geen Ander Magtiges en Geen Gesnede Beeld). Vandag gaan ons na die derde Gebod kyk: “Jy mag die Naam … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

DIT IS DIE NAAM

Dit is besonders insiggewend dat die Torah leesstuk (“Parashah”) wat bekend staan as “Name” (na aanleiding van Shemot / Exodus 1:1 “Dit is die name van die seuns van Yiesraél …) dieselfde Parashah is waarin die Skepper sy Naam YAHWEH aan Mosheh (Moses) bekend gemaak of geopenbaar het. Dat hierdie nie maar net ʼn terloopse … Continue reading

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

Waarom Yahweh en nie Yahuwah nie?

ZM, Hluhluwe Na alles wat ek getik het, besef ek dat wat ek eintlik meer inligting oor wil hê is die volgende …..”die klemtoon in die uitspraak v Naam vd Vader id laaste deel vd woord lê…..” En die res vd paragraaf (in die Inleiding tot Woord en Getuienis). Maw hoekom julle Yahweh verkies bo … Continue reading

Posted in | Tagged | Leave a comment

DIT WAT VAN YAHWEH AF KOM

Ons het die afgelope tyd gesien watter kragtige impak die woorde “אני יהוה” (“Ek is Yahweh”) op die doen en late van die mense gehad het wat in ‘n persoonlike verhouding gestaan het met hierdie Een wat Homself as “Yahweh” aan sy volk bekend gemaak het.  ‘n Mens hoor dikwels die beswaar dat dit sektaries … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

DIE IMPLIKASIES VAN DIE WOORDE “EK IS YAHWEH”

Click here to view the article.

Posted in | Tagged , | Leave a comment

Wie is ek?

Die vraag “Wie is ek?” is seker die één vraag waarmee meer mense worstel en stoei as met enige ander vraag wat daar kan wees. Vir baie mense is die vraag en die soeke na hulle eie identiteit, ‘n proses wat nooit volledig afgesluit word nie en ‘n soektog wat nooit klinkklare antwoorde oplewer nie. … Continue reading

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

TER WILLE VAN SY NAAM

Die Torah leesstuk van hierdie week staan bekend as “Wayyikra” en dit handel oor die eerste 5 hoofstukke van die boek Levitikus wat in Hebreeus ook as “Wayyikra” bekend staan. Die woord “Wayyikra” beteken “en Hy het geroep” en die ou rabbi’s het hierdie woord as naam van hierdie boek gekies, omdat daar in die … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

Uitspraak van eiename in WeG

DB, Bloemfontein Ek sien jy noem “Joab” Yahuáv. In die Hebreeuse vertalings wat ek het spel hulle sy naam:  יֹואָב Kan jy vir my sê hoe jy by jou transliterasie uitgekom het? (LW die is nie ‘n kritiese vraag nie, maar dat ek wil leer) KOMMENTAAR: Die “Y” aan die begin en die “v” aan … Continue reading

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

Uitspraak van die Naam

MD, Riversdale In “the Word of Yah” word die name as Yahuwah en Yahuw uitgespreek. Ons het goeie rede om te glo dat die name IEUE en IEUESHUO kan wees. Google hierdie name en laat weet wat jy dink. KOMMENTAAR: My probleem met “The Word of Yah – The King’s Covenant” is nie die Naam … Continue reading

Posted in | Tagged | Leave a comment

PESAG, IN WIE SE NAAM?

Die Joodse tradisie is om 4 bekers te gebruik tydens die Pesag seder maaltyd. Ons volg nie hierdie gebruik nie, omdat dit nie ‘n Skriftuurlike voorskrif is nie. Daar moet egter ‘n rede wees waarom daar spesifiek VIER bekers gebruik word. Baie verklarings word hiervoor aangebied. Party sê dis omdat die Israeliete van VIER bose … Continue reading

Posted in | Tagged , , | 2 Comments

SY NAAM IN ONS HANDE

Die bekende Holocaust Museum in Jerusalem staan bekend as “Yad Vashem”. Letterlik beteken hierdie benaming “’n Hand en ‘n Naam” en hierdie woorde is net so geneem uit YeshaYahu (Jesaja) 56:5 waar ons lees: “Ek sal aan hulle in my huis en binnekant my mure ‘n herinneringsteken en ‘n naam gee wat beter is as … Continue reading

Posted in | Tagged | Leave a comment

DIE NEGE EN NEGENTIG

‘n Paar jaar gelede is daar ‘n omstrede strokiesprent (“comic book”) reeks bekendgestel wat vandag nog die wêreld aan die praat het. Die naam van die reeks is “The 99”. Daar is deesdae ook ‘n film wat op die reeks gebaseer is met die titel “Wham! Bam! Islam!” Die skepper van die reeks is ‘n … Continue reading

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

DIE MESSIAS SE NAAM

Elke nou en dan kom die aspek van die Messias se naam ter sprake in gesprekke, eposse, webblaaie en die afgelope week was daar (nie vir die eerste keer nie) ook ‘n bydrae op Elim se Blog besprekingsbladsy wat by hierdie onderwerp aangesluit het.  Baie van ons het onlangs of langer gelede ‘n besluit geneem … Continue reading

Posted in | Tagged , , | 3 Comments

IN DIE MESSIAS SE NAAM

As die Naam van Yahweh werklik die grootste Naam is wat daar is (soos ons by ‘n vorige geleentheid gesien het), dan is daar twee belangrike vrae wat hieruit voortspruit: 1.Wat beteken dit dat die Messias dinge in sy Vader se Naam gesê en gedoen het? 2.Wat beteken dit wanneer óns dinge in die Messias … Continue reading

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

THE GREATEST NAME

The fact that scores of people around the world have discovered and embraced some of the forgotten and neglected aspects of Scriptural truth over the recent years, is most encouraging. To me it is quite clear that we are currently experiencing a very significant movement back to the roots and the foundation stones of the … Continue reading

Posted in | Tagged | Leave a comment

Doers of the word

The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

Key of knowledge

The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

Sleutel van kennis

The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

Die regte uitspraak van die Name

The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

Another look at the deliverance of Yahweh

The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , , , | Leave a comment

Wat beteken dit om die Naam van Yahweh aan te roep?

The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

The importance of the Name of the Almighty

The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

Die ongevraagde verandering van die Naam van die Seun

The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

Die vervalsing van die Naam van die Vader

The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

Onvervalste melk van die Woord

The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , , , | Leave a comment

Is the Messiah’s Name Jesus?

The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

The Name of the Almighty

The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , , | Leave a comment