THE KIND OF QUESTIONS WE ASK
Over the past couple of weeks, I have had the privilege of digging into Psalms 51 to 100. The Psalms never cease to astonish me! Several times, while reading through…
A South African based Messianic and Torah-based website with Scriptural teachings, information about Feast Days, the Shabbat, etc.
Over the past couple of weeks, I have had the privilege of digging into Psalms 51 to 100. The Psalms never cease to astonish me! Several times, while reading through…
Yahweh is almagtig. Niks is vir Hom onmoontlik nie. Daarom kon Hy ons almal gered het sonder om ‘n Messias na hierdie wêreld te stuur. Waarom het Hy die Messias…
Die eerste vers van die boek Bemiedbar of Numerie, wat ook die eerste vers van die leesstuk met die naam “Bemiedbar” is, is ‘n besonderse vers. Dit bevat vier woorde…
The Torah portion of this week includes Leviticus 16, which is an entire chapter dedicated to YOM KIPPUR (The Day of Reconciliation) – the role of the high priest; the…
IH, Pretoria Ek het op verskeie ensiklopedias en ook op die stongs in gegaan en gesien dat baie van die mense verskil oor die heilige name. Ek het gevind dat…
SBS, Namibia I have read (your booklet “The Revealed Identity of the Messiah”), but I must admit to finding it quite disturbing. I have prayed about the matter and asked…
CS Lewis once said, “We are what we believe we are.” It sounds a little bit like a new age slogan, similar to other modern-day slogans, like “I am great”,…
In the book of Matthew, chapter 26, the suggested Messianic reading to go along with this week’s reading from the Torah, it is said that both Yehudah (Judas) and Kepha…
Ek het die afgelope paar dae aan ʼn bouprojekkie gewerk, met die hulp van twee Zimbabwiërs wat, terwyl hulle met hulle werk besig was, aanhoudend met mekaar in Shona gepraat…
A wise old Jew once prophesied to the king that his favourite mistress would soon die. Sure enough, the woman died a short time later. The king was certain that…
‘n Opsomming van hierdie studiestuk kan hier gevind word. Views: 17
Ek het as kind een of twee keer saam met my pa groot atletiek byeenkomste in die destydse Groenpunt Stadion gaan bywoon. Een van die items wat my seker die…
Die naam van hierdie week se Torah porsie (Ex 18 – 20) is “Jetro” en beskryf die periode in die woestyn, direk voor die ontvangs van die Tien Woorde en…
Wanneer daar na profesieë oor die Messias gesoek word, word daar nie normaalweg na die boek Shemot (Exodus) gekyk nie. Tog is daar in hierdie boek seker meer verborge verwysings…
Daar is deesdae al hoe meer mense wat hulle stemme voeg by die massakoor van beswaardes wat beweer dat Y’shua van Natsaret nie is wat die Nuwe Testament sê Hy…
Verlede week het ons kortliks stilgestaan by die twee parallelle hoofstukke in Mat 11 en Luk 16 waar Y’shua die uitspraak maak dat die periode van die Torah en die…
We have established from Scriptures that the blowing of the shofars on Yom Teruah is first and foremost aimed at the people of Yahweh as a wake-up call to repentance,…
As die Naam van Yahweh werklik die grootste Naam is wat daar is (soos ons by ‘n vorige geleentheid gesien het), dan is daar twee belangrike vrae wat hieruit voortspruit:…
It seems that the belief and conviction that Y’shua has come in the flesh is quite an important one. In the first letter of Yahuchanan, chapter 4, verses 2 and…
The file may be viewed here. Views: 32