Tag: hope

PESAG, FEES VAN HOOP

Terwyl ‘n mens deesdae kort-kort hoor van allerhande nuwe soorte feeste wat gehou word – kunste-feeste, bier-feeste, jazz-feeste, kreef-feeste, olyf-feeste, oester-feeste, film-feeste en nog baie meer, is daar nie baie…

WAT HOOP KAN DOEN

Na die pas afgelope Sokker Wêreldbeker Toernooi het iemand êrens ‘n artikel geskryf met die opskrif: “Feel it, it’s over!” Die skryfster is kennelik baie opgewonde oor die atmosfeer en…