SOUL-SEARCHING QUESTIONS
We know that questions are playing a very significant role in Scriptures. Just to get an idea of the extent of questions throughout the books of Scriptures: There are 155…
A South African based Messianic and Torah-based website with Scriptural teachings, information about Feast Days, the Shabbat, etc.
We know that questions are playing a very significant role in Scriptures. Just to get an idea of the extent of questions throughout the books of Scriptures: There are 155…
Die naam van hierdie week se Parashah (“Beshalag” – wat gaan oor die gedeelte van Gen 13:17 tot Gen 17:16) beteken “Toe hy laat gaan het”. Dit verwys natuurlik na…
A few weeks ago, when speaking about the theme, “A Question of Belief”, we looked at some of the tough questions in the book of Bereshit (Genesis) and how these…
This week’s Parashah (Gen 25:19 – 28:9) is loaded with a number of very powerful and intriguing themes. Yitzchak (Isaac) and Rivkah (Rebecca) are unable to bring forth children for…
In die boekie “Who are we and what do we believe?” (ʼn poging om aan die hand van die Skrif ʼn uiteensetting te gee van ons eie geloofsoortuigings) word daar…
Daar is altesaam 291 vrae wat gestel word in die Woord en Getuienis weergawe van die Torah (slegs die eerste vyf boeke van die Skrif). Die volume (of die grootte)…
Die Torah leesstuk van hierdie week sluit onder meer in die gedeelte in Gen 37 waar Josef se broers die groot onreg gepleeg het deur hulle broer, Josef, in ‘n…
Ons het verlede week ondersoek ingestel na sommige van die tergende vrae waarmee bekende figure in die Skrif dikwels geworstel het. Ons het gevind dat meeste van die gelowiges vandag…
Om vrae te vra is ‘n wesenlike deel van menswees. ‘n Mens sien dit by ‘n klein kindjie wat pas geleer het om te praat. As hy eers begin volsinne…