Tag: israel

ISRAEL EN ONS 2

Verlede week het ons stilgestaan by die benaming “Israel” of “Yiesraél” en by die vraag in watter mate ons onsself met Israel behoort te identifiseer. Na aanleiding van talle Skrifgedeeltes…

ISRAEL EN ONS

Parashah Vayishlach is veral bekend vir die stoeigeveg tussen Yaakov en die boodskapper by Yabbok en die gevolglike naamsverandering van “Yaakov” na “Yiesraél”. Die normale Torah leesrooster stel voor dat…

Terugkeer na die Land

NJ, Kimberley ‘n Mens ontvang dikwels informasie vanaf mense van Amerika oor die eindtye en oor die verbond tussen Abraham, Isak & Israel om terug te gaan land toe (Israel)…