HOW PESACH AFFECTS OUR LIVES
1. Why it is repeatedly called a Pesach TO Yahweh – “le-Yahweh” (Ex 12:11; Lev 23:5; Num 9:10; Num 28:16; Deut 16:1; 2 Kings 23:21; 2 Chron 30:1; 2 Chron…
A South African based Messianic and Torah-based website with Scriptural teachings, information about Feast Days, the Shabbat, etc.
1. Why it is repeatedly called a Pesach TO Yahweh – “le-Yahweh” (Ex 12:11; Lev 23:5; Num 9:10; Num 28:16; Deut 16:1; 2 Kings 23:21; 2 Chron 30:1; 2 Chron…
Last week we were reminded that just as Yahweh skipped (Heb “pasach”) the homes of those who put the blood of a slaughtered lamb on the lintels of their doors…
Die Skrif bepaal dat Pesag op die 14de dag van die eerste maand van die jaar moet plaasvind. En die eerste maand van die jaar moet daardie maand wees waarin…
Pesag is die eerste fees van die Skriftuurlike jaar en die vraag is opnuut: Waarom vier ons hierdie fees? Het dit enigiets met óns te doen? Help dit op enige…
HB, Hoopstad Kan jy asb. meer inligting gee oor hoe ons Nagmaal behoort te verstaan en hoe Yom Kippur gehou moet word? Wat van die periode van 40 dae van…
WR, Adres Onbekend Ek het so pas op julle webwerf afgekom rakende die Pesag.Ek self was nie 100% seker nie oor presies wanneer die pesag in aanvang neem nie,omdat Eks.12…
MN, Adres onbekend Ek wil graag weet oor die nagmaal Hoeveel keer mag ons nagmaal vier? Paasfees word een keer n jaar gevier maar twyfel oor die nagmaal Kommentaar Dit…
AB, Cape Town Kan ons seker wees oor die presiese aand waarop die Pesachmaaltyd gevier behoort te word? Kommentaar: Daar is heelwat verskil van mening oor die vraag of die…
JB, Namibia Vertel asb. meer oor vas en Pesach – Hoe? Wanneer? Hoe gereeld? Ensovoorts. KOMMENTAAR: Wat die hele saak van “vas” betref, kan ons maar net die Skrif so…
Ons kan Pesag op verskillende maniere en om verskillende redes vier. Daar is nie ‘n vaste voorskrif nie. Daar is nie ‘n reg of ‘n verkeerd nie. Al wat ons…
There are believers in Y’shua Messiah who are convinced that we should continue to slaughter a Pesach or Passover lamb, every year, as per the instructions for the original Passover…
Daar is ‘n dimensie wat met die aftel van die omer te make het, wat ontsettend belangrik is en wat ons nooit uit die oog uit moet verloor nie. Die…
The file may be viewed here. Views: 16
0Ezek 45:18 Thus said the Master Yahweh, “In the first month, on the first of the new moon, you are to take a young bull, a perfect one, and shall…
We are into the third week after Unleavened Bread and pretty much in the middle of the period known as “Counting the Omer”. What is a bit confusing about this…
The file may be viewed here. Views: 17
The file may be viewed here. Views: 18
Read 2 Chronicles 35:1-2; 16-19. In the weeks before this Feast of Unleavened Bread we have focused on the urgent need for believers, in this particular point in time, to…
HW, Western Cape Ek weet dis dalk nou ‘n simpel vraag met ‘n obvious antwoord maar wat presies behels die pesach fees? Wat moet ‘n mens vier en moet jy…
EK, Western Cape Daar is soveel menings omtrent Pesach se datum hierdie jaar (2016). Kan jy help asb. Word die 13de maand ingevoeg? KOMMENTAAR Lekker om weer van jou te…
Verlede week het ons gefokus op die beskrywing in Johannes 12 toe Y’shua 5 dae voor Pesag (en dus ook 5 dae voor sy dood) op die vul van ʼn…
Die vraag word soms gevra waarop ons vandag behoort te fokus, wanneer ons die Pesag vier. Behoort ons te fokus op die eerste Pesag, toe die Israeliete uit Egipte getrek…
The definition Pasach – “to pass over” or “to skip over” (Shemot/Ex 12:13) Background of a devastating destruction (firstborn sons of Mitzraim/Egypt) Demonstration of Yahweh’s undeserved favour The day The…
Sommige mense sal daarop wys dat Pesag (Pasga) en Ongesuurde Brode ‘n fees van herinnering is. Dit herinner ons jaar na jaar aan gebeure wat lank gelede plaasgevind het. ‘n…
Onder die Yehudiem staan die sewende dag van Sukkot bekend as Hoshana Rabbah, wat vertaal kan word as “Die groot Hoshana” of “Die groot Begeerte na Redding”. Die woord “Hoshana”…
GA, Gauteng Die Pasga begin binnekort en ek het nog nie regtig ‘n idee hoe om dit te vier/gebruik nie. Sommige sê dat ek nie die Nagmaal kan gebruik as…
Daar is soveel simboliek van nuwe lewe wat na vore kom as ‘n mens na die gebeure kyk wat met die Israeliete se uittog uit Egipte gepaard gegaan het. Dieselfde…
Die Joodse tradisie is om 4 bekers te gebruik tydens die Pesag seder maaltyd. Ons volg nie hierdie gebruik nie, omdat dit nie ‘n Skriftuurlike voorskrif is nie. Daar moet…
Terwyl ‘n mens deesdae kort-kort hoor van allerhande nuwe soorte feeste wat gehou word – kunste-feeste, bier-feeste, jazz-feeste, kreef-feeste, olyf-feeste, oester-feeste, film-feeste en nog baie meer, is daar nie baie…
One of the traditional cups that features most prominently in the oldest Pesach celebrations is the Cup of Thanksgiving or the Cup of Blessing. Traditionally, 4 cups are used during…
Lev 2:1 praat van twee partye: “nefesh” (siel of mens) en Yahweh. Op ‘n verborge manier is hierdie vers ‘n uiteensetting van watter soort verhouding daar tussen die MENS en…
The file may be viewed here. Views: 38