Van die verdeling van die Dag tot die verdeling van die Liggaam van die Messias
Die saak waaroor dit hier gaan is die onsekerheid oor die presiese periode waarin “spesiale” dae soos die Sabbat en die Skriftuurlike feesdae gevier behoort te word. Moet die Sabbat…

