SHAVUOT 28 MAY 2023
Acts 2:14 Maar Kefa het opgestaan met die elf en sy stem verhef en hulle toegespreek: Yehudiese manne en almal wat in Yerushalayiem woon, dit moet julle weet, en luister…
Temarim Books Dismiss
A South African based Messianic and Torah-based website with Scriptural teachings, information about Feast Days, the Shabbat, etc.
Acts 2:14 Maar Kefa het opgestaan met die elf en sy stem verhef en hulle toegespreek: Yehudiese manne en almal wat in Yerushalayiem woon, dit moet julle weet, en luister…
There are two words in the first verse of Acts 2 that are telling us that there was a unity at that feast that was almost unheard of. First we…
The word for the feast that started last night, as most of you know, is Sukkot, from Sukkah, which means something like a temporary dwelling or a tent. The original…
1 Die sewende maand het ‘n sterk profetiese betekenis en hou verband met die letterlike betekenis van die Hebreeuse woord vir sewe (“sheva”): om te vervul, om te voleindig, om…
Pesag is die eerste fees van die Skriftuurlike jaar en die vraag is opnuut: Waarom vier ons hierdie fees? Het dit enigiets met óns te doen? Help dit op enige…
To have the first day of Sukkot coinciding with the weekly Shabbat, is the most excellent kind of double blessing that one can imagine. It is like receiving a tray…
CC, Plettenbergbaai Wat is die verskil tussen Yom Teruah en Rosh Hashana. Watter een behoort ons te vier en HOE? Volgens wat ek verstaan is Rosh Hashana ‘n oorblyfsel uit…
SF, Bloemfontein Ek het nog nie voorheen huttefees gevier nie. Party mens/artikels/skrifgedeeltes laat my voel ons moet ook hutte bou. Volgens Lev 23 is dit net iemand wat in Israel…
FS, Location Unknown I am curious about your teachings. My family and I observe the Sabbath as you do. I would like to keep the feasts too, but I’m not…
WB, Worcester Ons probeer hierdie jaar ekstra hard om die feeste te hou volgens die voorskrif in die Torah. Maar ons het ‘n meningsverskil oor of ons hierdie week in…
Waarom word die boek Rut gelees tydens Shavuot? • Rut het heel moontlik by Israel aangesluit in die tyd van Shavuot (tyd van die koring oes) • Rut se verbintenis…
Ex 12:15 Sewe dae lank moet julle ongesuurde brode eet; alreeds op die eerste dag moet julle die suurdeeg uit julle huise verwyder ……. Ex 12:12 Ek sal veroordelings uitdeel…
Ons kan Pesag op verskillende maniere en om verskillende redes vier. Daar is nie ‘n vaste voorskrif nie. Daar is nie ‘n reg of ‘n verkeerd nie. Al wat ons…
There are believers in Y’shua Messiah who are convinced that we should continue to slaughter a Pesach or Passover lamb, every year, as per the instructions for the original Passover…
Ps 30:5 For His displeasure is for a moment, His delight is for life; Weeping might last for the night, but joy comes in the morning. (We can rejoice in…
Daar is baie mense wat frons oor die feeste en wat geen rede sien waarom gelowiges in die Messias vandag nog die feeste moet hou nie. Om hulle standpunt te…
I experienced something this past week that I am sure many of you have experienced before. While I was reading Psalm 50 earlier this week, I was suddenly reminded very…
Afrikaans is ‘n taal wat lief is daarvoor om woorde met “onge…” te begin, soos ongeduldig, ongebonde, ongebore, ongehoord, ongedaan, ongeletterd, ongesuurd en nog tientalle ander. In die Hebreeuse taal…
The file may be viewed here. Views: 16
0Ezek 45:18 Thus said the Master Yahweh, “In the first month, on the first of the new moon, you are to take a young bull, a perfect one, and shall…
Met die aanbreek van Yom Kippur vanjaar (2017) is dit ʼn vraag of mense vandag nog enigsins verstaan wat versoening werklik beteken. Nie net mense wat NIE die Skrif erken…
Prediker 3 is ʼn hoofstuk wat mense soms teenoor mekaar aanhaal, sonder om te besef dat dit eintlik uit die Skrif uit kom. ʼn Mens hoor dikwels dat iemand sê:…
Die fees wat vanaand (21 September 2017) begin, staan bekend as die Trompettefees of Yom Teruah, wat letterlik eintlik maar net “Dag van die harde geroep of die harde geluid…
Let us look at some of the main features of SHAVUOT by highlighting each of the seven letters making up the word S-H-A-V-U-O-T (A Hebrew word literally meaning “weeks”): S…
We are into the third week after Unleavened Bread and pretty much in the middle of the period known as “Counting the Omer”. What is a bit confusing about this…
The file may be viewed here. Views: 17
The file may be viewed here. Views: 19
Read 2 Chronicles 35:1-2; 16-19. In the weeks before this Feast of Unleavened Bread we have focused on the urgent need for believers, in this particular point in time, to…
The new moon of two and a half days ago introduced the first day of the first month of the Scriptural calendar. The fixed date for Pesach is the 14th…
Konkordansies moet versigtig hanteer word: Daar is ‘n groot verskil tussen ‘n woord wat alleen staan OF ‘n woord wat deel van ‘n ander woord is. Bv lig: Lig; ligglans,…
The page may be viewed here. Views: 16
Die fees reg aan die begin van die sewende maand, volgens die kalender wat in die Skrif gevolg word, word “Yom Teruah” genoem en normaalweg as “Trompettefees” of “Feast of…
Verlede week het ons gefokus op die beskrywing in Johannes 12 toe Y’shua 5 dae voor Pesag (en dus ook 5 dae voor sy dood) op die vul van ʼn…
Die vraag word soms gevra waarop ons vandag behoort te fokus, wanneer ons die Pesag vier. Behoort ons te fokus op die eerste Pesag, toe die Israeliete uit Egipte getrek…
Hierdie dag staan ook bekend as “Shemini Atseret” wat gewoonlik vertaal word met “The Assembly of the Eighth Day”. Lev 23:36 “Sewe dae lank moet julle aan Yahweh ‘n vuuroffer…
PARADOX => gr. PARA (contrary to; against) + DOXA (opinion – from DOKEIN: to appear; to seem; to think) The Paradox of Sukkot: sleeping in tents, focusing on the 40…
“Shavuot” kom van die woord “sheva” wat in Hebreeus twee betekenisse kan hê: (1) Om iets sewe maal te doen en (2) om ‘n eed te neem, te sweer of…
The definition Pasach – “to pass over” or “to skip over” (Shemot/Ex 12:13) Background of a devastating destruction (firstborn sons of Mitzraim/Egypt) Demonstration of Yahweh’s undeserved favour The day The…
Sommige mense sal daarop wys dat Pesag (Pasga) en Ongesuurde Brode ‘n fees van herinnering is. Dit herinner ons jaar na jaar aan gebeure wat lank gelede plaasgevind het. ‘n…
Die tien dae tussen Yom Teruah (Dag van Trompette) en Yom Kippur (Dag van Versoening) word normaalweg gesien as dae van voorbereiding met die oog op Yom Kippur. Die Yehudiem…
Onder die Yehudiem staan die sewende dag van Sukkot bekend as Hoshana Rabbah, wat vertaal kan word as “Die groot Hoshana” of “Die groot Begeerte na Redding”. Die woord “Hoshana”…
TP, Gauteng What a fantastic website. I got goose bumps and very excited when I read some of the information on your website. I get so excited when I find…
PN, Duiwelskloof First, let me say your website is very informative. However, I need information regarding the seven “High Sabbaths”. Which dates are they and what are to be done…
The time between Pesach and Shavuot is also known as the time of the Counting of the Omer. This designation, Counting the Omer, is based upon the following Scriptural passages:…
Daar is soveel simboliek van nuwe lewe wat na vore kom as ‘n mens na die gebeure kyk wat met die Israeliete se uittog uit Egipte gepaard gegaan het. Dieselfde…
Die Joodse tradisie is om 4 bekers te gebruik tydens die Pesag seder maaltyd. Ons volg nie hierdie gebruik nie, omdat dit nie ‘n Skriftuurlike voorskrif is nie. Daar moet…
Terwyl ‘n mens deesdae kort-kort hoor van allerhande nuwe soorte feeste wat gehou word – kunste-feeste, bier-feeste, jazz-feeste, kreef-feeste, olyf-feeste, oester-feeste, film-feeste en nog baie meer, is daar nie baie…
Yom Hashemini = Agste Dag = Syfer 8 dikwels in kombinasie met 7. Pasgebore baba: Sewe dae van versorging; Besnydenis op die agste dag Nasireër: Sewende dag is “dag van…
Dit is interessant dat die Torah lesing vir Sukkot begin by Wayyiekra (Lev) 22:26 en dan die hele Wayyiekra (Lev) 23 insluit. Wayyiekra 23 is natuurlik die hoofstuk waarin die…
Yom Kippur lê om die draai en daar is baie gelowiges wat nog steeds worstel met die vraag: Is Yom Kippur regtig bedoel vir nie-Jode en, indien wel, watter betekenis…
Hierdie week se Torah leesstuk sluit in Devariem (Deut) 29 en 30. Die heel laaste vers van hierdie gedeelte is Deut 30:20 waar daar staan: “Jy moet Yahweh jou Elohiem…
Shavuot is ‘n fees waarop daar van die vroegste tye af, eerstelinge gebring is na die plek van byeenkoms. Die ensiklopedie van Wikipedia beskryf dit as volg: “Shavuot was also…
Lev 2:1 praat van twee partye: “nefesh” (siel of mens) en Yahweh. Op ‘n verborge manier is hierdie vers ‘n uiteensetting van watter soort verhouding daar tussen die MENS en…
We have seen that Sukkot is a feast of joy. Funny that the book of Kohelet (Ecclesiastes / Prediker) is traditionally seen as a fitting book to read during the…
Dit is nie vreemd om in die Skrif ‘n uitspraak aan te tref nie wat só verwoord word asof dit alreeds plaasgevind het, terwyl dit gaan oor ‘n werklikheid wat…
We have established from Scriptures that the blowing of the shofars on Yom Teruah is first and foremost aimed at the people of Yahweh as a wake-up call to repentance,…
Shavuot, ook bekend as Fees van Weke (Shemot / Ex 34:22); Fees van die Oes (Shemot / Ex 23:16), Dag van die Eerstelinge (Bemiedbar / Num 28:26) en Pinkster (Engels:…
Yom Teruah beteken letterlik “Dag van die groot geskal” (Engels: “Day of clamour”) en in die Skrif word die woord “teruah” normaalweg binne die konteks van die blaas van ramshorings…
The file may be viewed here. Views: 18
The file may be viewed here. Views: 25
The file may be viewed here. Views: 32
The file may be viewed here. Views: 42
The file may be viewed here. Views: 41