Aartsvaders, kwesbaar en kosbaar (1)

R70,00

Description

17 Artikels oor die aartsvaders – veral Abraham, Isak, Jakob en Josef, tesame met die vrouens wat ‘n rol in hulle lewens gespeel het. Hierdie boekie ondersoek die lewens van die aartsvaders vanuit ‘n hoek wat aan gewone, kwesbare gelowiges hoop kan gee – namate hulle ontdek dat hierdie manne en vroue, drie en ‘n half millenniums gelede, baie van die tipiese hindernisse en gebreke geken het wat elke opregte gelowige, nog steeds, byna op ‘n daaglikse basis beleef.

PDF Formaat. 99 bladsye. Afrikaans

Views: 10

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Aartsvaders, kwesbaar en kosbaar (1)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *