ONE DAY THAT CAN CHANGE ALL OF OUR DAYS
Two days ago we spoke about the importance and the BENEFITS of returning to Yahweh, once we realize that we have not been faithful to Him and to his Word.…
Temarim Books Dismiss
A South African based Messianic and Torah-based website with Scriptural teachings, information about Feast Days, the Shabbat, etc.
Two days ago we spoke about the importance and the BENEFITS of returning to Yahweh, once we realize that we have not been faithful to Him and to his Word.…
Yom Kippur het so ‘n belangrike tema, dat dit vir ons nodig is om MÉÉR AS NET EEN DAG, met ander woorde, méér dae as net die 10de dag van…
Yom Kippur, the Day of Reconciliation, is more than just a Jewish “Holy Day”. It is not simply a day of repentance and forgiveness and reconciliation. It is more than…
Alhoewel daar nie ‘n naam (soos “week” of “maand” of “dekade”) vir periodes van TIEN DAE in Afrikaans of Engels is nie, is tien dae ‘n tydsbegrip wat ons almal…
‘n Jong rabbi het eenkeer vir sy bejaarde vader gevra, op die dag ná Yom Kippur: “Wat moet ons doen, noudat Yom Kippur verby is?” Sy pa se antwoord was…
Many people do not know a lot about the feasts that are associated with the Jews but even among these, the majority would have heard about Yom Kippur. They usually…
Eerskomende Maandag is dit die Groot Versoendag oftewel Yom Kippur. Vandag is dus die Shabbat voor Yom Kippur, wat ook bekend staan as “Shabbat Shuvah”, wat letterlik beteken: Die Shabbat…
HB, Hoopstad Kan jy asb. meer inligting gee oor hoe ons Nagmaal behoort te verstaan en hoe Yom Kippur gehou moet word? Wat van die periode van 40 dae van…
We have now reached one of the most significant periods of the Scriptural year – the period also known as the Ten Days of Awe – the ten days between…
SOME QUOTES IN CONNECTION WITH YOM KIPPUR: On every Yom Kippur, we are to take a strict spiritual inventory. You aren’t supposed to just sit around feeling guilty, but to…
AD, Kimberley Ek het leiding nodig: Ek het ek n paar personeel wat vir my werk en na n aantal jaar nog glad nie hoor wat ek hulle vertel nie.…
Met die aanbreek van Yom Kippur vanjaar (2017) is dit ʼn vraag of mense vandag nog enigsins verstaan wat versoening werklik beteken. Nie net mense wat NIE die Skrif erken…
Die Versoening van Yom Kippur Yom Kippur = “Dag van Versoening” Kippur. Heb: “kafar” = to cover, to cancel, to cleanse, to pardon, to forgive, to reconcile Wayyikra 16:8-11. een…
The page may be viewed here. Views: 16
Die tien dae tussen Yom Teruah (Dag van Trompette) en Yom Kippur (Dag van Versoening) word normaalweg gesien as dae van voorbereiding met die oog op Yom Kippur. Die Yehudiem…
What would you like to do on your last day, the hours before you die? Different people will have different responses to this question. Some people would want to spend…
Yom Kippur, met al die klem op sonde en berou en belydenis, kan ‘n mens laat dink dat ons verhouding met Yahweh meestal met trane besaai moet wees en in…
Berou oor sonde en terugkeer na Yahweh is die twee belangrikste boustene van Yom Kippur. Hierdie twee aspekte word beide vervat in die Hebreeuse woord “teshuvah”. Dit is die woord…
Yom Kippur lê om die draai en daar is baie gelowiges wat nog steeds worstel met die vraag: Is Yom Kippur regtig bedoel vir nie-Jode en, indien wel, watter betekenis…
Dit is nie vreemd om in die Skrif ‘n uitspraak aan te tref nie wat só verwoord word asof dit alreeds plaasgevind het, terwyl dit gaan oor ‘n werklikheid wat…
The file may be viewed here. Views: 25
The file may be viewed here. Views: 60