Tag: WeG

Verse uitgelaat?

HM, Witbank Ek sal dit hoog op prys stel as U my kan meedeel waarom sekere teks verse weggelaat word in Woord en Getuienis – 2011 (vergelyk met 1933 Bybel…

Drukfout in WeG?

RK, Gauteng Ek sien in die Woord en Getuienis is Mattheus 18:11 uitgelos. Ek sien dit is in die 33/53 vertaling maar uitgelos in die 1983. Die New International het…