Ps 75 U Naam is naby


Naby is U Naam, van u wonders word vertel
Ons loof U, Elohiem, ons kan nie ophou sing
Al wankel die aarde, kom grotes tot ‘n val
Sal ek nie huiwer om my lof aan U te bring

U is Heerser en Regter, die hoogste gesag
Van die opkoms van die son, tot sy laaste straal
Ons sal ons aanhoudend verbly in U groot mag
En u Naam met lus verkondig, een honderd maal!

Views: 22

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *