Tag Archives: Yom Kippur

THE NEED FOR WHOLENESS

We have now reached one of the most significant periods of the Scriptural year – the period also known as the Ten Days of Awe – the ten days between Yom Teruah and Yom Kippur. The blowing of the shofars on Yom Teruah (The Feast of Trumpets) was, among other things, a wake-up call to … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

YOM KIPPUR 2017

The file may be viewed here. Tags: feasts, Yom Kippur

Posted in | Tagged , | Leave a comment

YOM KIPPUR OF AFGEWATERDE VERSOENING?

Met die aanbreek van Yom Kippur vanjaar (2017) is dit ʼn vraag of mense vandag nog enigsins verstaan wat versoening werklik beteken. Nie net mense wat NIE die Skrif erken nie, maar ook mense wat bely dat hulle die Skrif ken en hulle lewens op die beginsels van die Skrif bou. As sommige gelowiges hoor … Continue reading

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

YOM KIPPUR EN DIE ESSENSIE VAN BEKERING

The page may be viewed here. Tags: feasts, repentance, Yom Kippur

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

VAN KIPPUR NA SUKKOT

FIND PAGE HERE Tags: feasts, Sukkot, Yahweh, Yom Kippur

Posted in | Tagged , , , | Leave a comment

TIEN DAE VAN VOORBEREIDING

Die tien dae tussen Yom Teruah (Dag van Trompette) en Yom Kippur (Dag van Versoening) word normaalweg gesien as dae van voorbereiding met die oog op Yom Kippur. Die Yehudiem noem dit “The Days of Awe”. Waarom moet ‘n mens spesiaal voorberei vir Yom Kippur? Daar word geen melding in die Skrif gemaak oor “The … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

THE LANGUAGE OF THE SOUL

What would you like to do on your last day, the hours before you die? Different people will have different responses to this question. Some people would want to spend time with their family. Others, perhaps, would want to be alone, and make sure all their earthly affairs are in order. Some people may prefer … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

‘N LIED VIR MY GELIEFDE

Yom Kippur, met al die klem op sonde en berou en belydenis, kan ‘n mens laat dink dat ons verhouding met Yahweh meestal met trane besaai moet wees en in ‘n morbiede atmosfeer moet plaasvind. Niks is verder van die waarheid as só ‘n siening nie. Daar is plek vir berou en belydenis, en ook … Continue reading

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

DIE TWEE KANTE VAN YOM KIPPUR

Yom Kippur lê om die draai en daar is baie gelowiges wat nog steeds worstel met die vraag: Is Yom Kippur regtig bedoel vir nie-Jode en, indien wel, watter betekenis hou dit vir ons in? Daar behoort by ons geen twyfel te bestaan dat Yom Kippur inderdaad ook vir ons bedoel is nie. As iemand … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

MET YOM KIPPUR HET EK ONTDEK …

Dit is nie vreemd om in die Skrif ‘n uitspraak aan te tref nie wat só verwoord word asof dit alreeds plaasgevind het, terwyl dit gaan oor ‘n werklikheid wat nog eers êrens in die toekoms moet plaasvind. So het Yahweh byvoorbeeld vir Mosheh in Num 21:34 gesê: “Wees nie bevrees vir hom (die koning … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

The true meaning of Yom Kippur

The file may be viewed here. Tags: feasts, Yom Kippur

Posted in | Tagged , | Leave a comment

Balans tussen gebrek en genoeg

The file may be viewed here. Tags: feasts, older, Yom Kippur

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

Van Yom Kippur tot Dereg Kippur

The file may be viewed here. Tags: feasts, older, Yom Kippur

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

Die betekenis van Yom Kippur

The file may be viewed here. Tags: feasts, older, Yom Kippur

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

Die viervoudige betekenis van Yom Kippur

The file may be viewed here. Tags: feasts, older, Yom Kippur

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

Seven important dimensions of Yom Kippur

The file may be viewed here. Tags: older, Yom Kippur

Posted in | Tagged , | Leave a comment