Tag Archives: Yaakov

AGT SEËNINGE OOR YAAKOV

Die seën wat Yaakov oor sy 12 seuns in Genesis 49 uitgespreek het, is baie bekend. Die bekendste deel van daardie seën is waarskynlik die seën wat hy oor Yehudah uitgespreek het in Gen 49:10: “Die septer sal van Yehudah nie wyk nie, nog die veldheerstaf tussen sy voete uit, totdat Shieloh kom, en aan … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

DIE TYD OM SKAPE BYMEKAAR TE MAAK

Yaákov is een van die mees kleurryke figure uit die tydperk van die aartsvaders. Sy ma het hom voorgetrek; sy broer het hom gehaat; sy oom het hom bedrieg; sy twee vroue was susters en sy twaalf seuns word uiteindelik die stamvaders van die 12 stamme van Israel. In die Parashah van hierdie week hoor … Continue reading

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

Die betekenis van Yaakov se worsteling

The file may be viewed here. Tags: Yaakov, older

Posted in | Tagged , | Leave a comment

The meaning of the name Yaakov

The file may be viewed here. Tags: Yaakov, older

Posted in | Tagged , | Leave a comment