Tag Archives: world

ONS VREEMDE WÊRELD

Daar is heelwat van ons wat nog die liedjie sal onthou uit die sestiger jare: “Its a strange, strange world we live in, Master Jack”, gesing deur Four Jacks and a Jill. Ek het dikwels gewonder wie “Master Jack” nou eintlik is en hoekom hy spesifiek in hierdie lied genoem word. Iemand het vir Glenys … Continue reading

Posted in | Tagged | Leave a comment

IS DAAR VANDAG NOG ENIGE GOEIE NUUS?

Ons lewe in ‘n tyd waarin slegte nuus aan die orde van die dag is. Israel en Palestynse militante is nou al langer as 4 weke in ‘n hewige stryd rondom die Gaza strook betrokke waarin sowat 2000 mense reeds gesterf het. Terwyl die aandag van die hele wêreld op Gaza gefokus is, is daar … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

Nie van hierdie wêreld nie

The file may be viewed here. Tags: older, trinity, world, Y'shua

Posted in | Tagged , , , | Leave a comment

Ons verdraaide, verwarde wêreld

The file may be viewed here. Tags: older, world

Posted in | Tagged , | Leave a comment