Tag Archives: wilderness

WORDS OF WELLNESS IN THE WILDERNESS

The Book of Deuteronomy is also known as the Book if Devarim. Devarim is simply Hebrew for “words” and thus the 5th book of the Torah is called Devarim because it starts with the two words “Eileh ha-Devarim”, which means … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

OORLEWING IN DIE WILDERNIS

Die leesstuk van hierdie week (Numerie 1:1 – 4:20) word “Bamiedbar” genoem, wat “In die woestyn” of “In die wildernis” beteken. Bamiedbar (of Bemiedbar) is ook die Hebreeuse naam van die vierde boek van die Torah, beter bekend as Numerie. … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

‘N WOORD IN DIE WOESTYN

The file may be viewed here. Tags: wilderness

Posted in | Tagged | Leave a comment

DIE EEN WAT STEEDS WONDERWERKE DOEN

Hierdie week se leesstuk of Parashah staan bekend as “Beshalag” wat beteken: “Toe hy laat gaan het …”. Dit verwys na Farao wat die volk laat gaan of laat trek het. In hierdie benaming van “Beshalag” lê daar op sigself … Continue reading

Posted in | Tagged , , , | Leave a comment

HY PRAAT MET ONS IN DIE WOESTYN

In Num 1:1, die eerste vers van hierdie week se Torah Parashah (ʼn “Parashah” beteken ʼn leesstuk uit die eerste 5 boeke van die Skrif) tref ons die woorde aan: “Verder het Yahweh met Mosheh gepraat in die woestyn …” … Continue reading

Posted in | Tagged | Leave a comment

DAAR’S GENESING IN TEREGWYSING

Sommige Joodse kommentators verwys na die boek van Devariem as “The Book of Reproofs” – “Die Boek van Teregwysings”. Devariem kan as ‘n latere kommentaar op die voorafgaande 4 boeke van die Torah beskou word (“Deuteronomium” – die naam wat … Continue reading

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

HY VIND MY IN DIE WOESTYN

Click here to view the document. Tags: wilderness

Posted in | Tagged | Leave a comment