Tag Archives: vriend

UITVERKIES AS VRIEND

In die Torah leesstuk van hierdie week hoor ons vir die eerste keer die naam, “Avraham” wat, volgens die verstaan van sommige Skrifuitlêers, aan Avram toegeken is omdat Yahweh ‘n besonderse verhouding met hom aangeknoop het en as ‘n simbool hiervan, ‘n letter van sy eie Naam, by die naam “Avram” bygevoeg het. Die profetiese … Continue reading

Posted in | Tagged , , | Leave a comment