Tag Archives: unity

NET EEN SOOS HY

Mense het nog altyd ‘n onverklaarbare obsessie met getalle en die kombinasie van getalle gehad. Soos ‘n mens gister weer met die 11-11-11 verskynsel gesien het. Ek het gisteroggend so bietjie krieket op TV gekyk – dis nie aldag dat ‘n mens die geleentheid het om te sien hoe Suid-Afrika vir Australië ‘n behoorlike pak … Continue reading

Posted in | Tagged , , | Leave a comment