Tag Archives: unclean

Is die volstruis ‘n onrein dier?

AG, Noordwes Ek het ‘n vraag ook die onrein kosse wat deur die vertalings verkeerd vertaal is, volgens my opinie. Ons het die afgelope 6 jaar onsself verwyder van die onrein kosse, maar toe ek nou meer in “detail” die vertaling van kossoorte gaan kyk, lyk daar vir my is ‘n vertalings probleem in die … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

Unclean Food

AS, Cape Town How can I explain 1 Corinthians 8 to a family member who believes this chapter is a proof that new covenant believers are not bound by Scriptural restrictions with regards to unclean food types. RESPONSE Paul’s guidelines in 1 Corinthians 8 (and several other passages in the New Covenant Scriptures) should be … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

Onrein kosse in die Skrif

DP, Australia Jammer ek pla so, ek wil graag weet of daar sekere kosse is wat mens moet eet ensvoorts. My dogter hier in Australia het van julle gehoor toe sy nog in SA was. Ons het gepraat oor koor danse wat sy daar gesien het? Wil ook graag weet is julle sabbat van die … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

DIE SOORT GESONDHEID WAT SAAKMAAK

Die Torah lesing van hierdie week (Deut 11:26 – 16:17) begin weer met die tema van seën en vloek – net soos ons nou al reeds dikwels tevore teëgekom het – nie net in die boek van Devariem (Deuteronomium) nie, maar ook in die res van die Torah. Daar is geen onduidelikheid nie: Yahweh belowe … Continue reading

Posted in | Tagged , , , | Leave a comment

Y’shua en onrein kosse

The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , | Leave a comment

Rein en onrein kossoorte

The file may be viewed here.

Posted in | Tagged , , | Leave a comment