Tag Archives: unbelief

AS DIE LEEU BRUL

By ‘n vorige geleentheid het ons oor die uitdaging van geloof gepraat en oor die sterk aanhang wat die ateïstiese verstaan van ons wêreld deesdae onder baie mense het. Daar is ook geen twyfel daaroor nie dat die persentasie mense … Continue reading

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

HOE WEET ONS YAHWEH LEEF?

In ons moderne tyd waarin daar al hoe meer mense begin inval by die populêre massa-koor daar buite wat ‘n “God is dood” lied probeer uitbulder, is die vraag op baie mense se lippe: Hoe weet ons dat Yahweh leef?  … Continue reading

Posted in | Tagged , , | Leave a comment