Tag Archives: teruah

THE SEVEN-FOLD DECLARATION ON YOM TERUAH

• “Sounding the shofar is a declaration of selflessness” (looking away from ourselves and acknowledging Yahweh as our Master and King). • “Blowing the trumpet is a declaration of Divine truth” (publicly announcing our choice to follow the truth of Yahweh’s Word). Ex 9:16 And for this reason I have raised you up, in order … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

LAAT JULLE STEMME HOOR!

Die fees wat vanaand (21 September 2017) begin, staan bekend as die Trompettefees of Yom Teruah, wat letterlik eintlik maar net “Dag van die harde geroep of die harde geluid of die harde geskal” beteken. Die Jode (of Yehudiem) het reeds gisteraand met die fees begin en hulle noem dit Rosh Hashanah wat “Begin van … Continue reading

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

DIE PROFETIESE BETEKENIS VAN TROMPETTE

Die fees reg aan die begin van die sewende maand, volgens die kalender wat in die Skrif gevolg word, word “Yom Teruah” genoem en normaalweg as “Trompettefees” of “Feast of Trumpets” vertaal. Die boek van Openbaring, wat bekend is vir sy herhaalde gebruik van die getal “sewe”, maak melding van die “sewe trompette” wat in … Continue reading

Posted in | Tagged , , | 2 Comments

OM YAHWEH AAN TE HANG

Hierdie week se Torah leesstuk sluit in Devariem (Deut) 29 en 30. Die heel laaste vers van hierdie gedeelte is Deut 30:20 waar daar staan: “Jy moet Yahweh jou Elohiem liefhê, na sy stem luister en Hom aanhang; want dit is jou lewe en die lengte van jou dae, sodat jy kan woon in die … Continue reading

Posted in | Tagged , , , | Leave a comment

TRUMPETS AND THE COMING OF MESSIAH

We have established from Scriptures that the blowing of the shofars on Yom Teruah is first and foremost aimed at the people of Yahweh as a wake-up call to repentance, in the light of some form of future judgement. Just because we have made a choice sometime in the past to put our trust in … Continue reading

Posted in | Tagged , , , | Leave a comment

VIER VAN DIE GROOTSTE YOM TERUAH’S VAN ALLE TYE

Yom Teruah beteken letterlik “Dag van die groot geskal” (Engels: “Day of clamour”) en in die Skrif word die woord “teruah” normaalweg binne die konteks van die blaas van ramshorings (“shofars”) of trompette gebruik. Soms is daar egter ook sprake van ander bronne van “geskal” of “geraas” en daar is ‘n hele aantal gevalle waar … Continue reading

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

Ek gee hulle in jou hand

The file may be viewed here. Tags: feasts, older, teruah, trumpets

Posted in | Tagged , , , | Leave a comment

Stemme en geluide op Yom Teruah

The file may be viewed here. Tags: feasts, older, teruah, trumpets

Posted in | Tagged , , , | Leave a comment