Tag Archives: stand

HY LEER ONS OM REGOP TE STAAN

29:10-13 Julle staan vandag almal voor die aangesig van Yahweh julle Elohiem … sodat Hy jou vandag vir Hom as volk kan bevestig en vir jou ‘n Elohiem kan wees soos Hy jou beloof het. // All of you are standing today before Yahweh your Elohim … so that He may establish you today as … Continue reading

Posted in | Tagged | Leave a comment

OM MET JOU VOETE IN SY POORTE TE STAAN

Dis nogal insiggewend om ʼn lysie te maak van al die verskillende maniere waarop ʼn mens kan “staan” in Afrikaans – veral as jy na idiome en bekende Afrikaanse uitdrukkings gaan kyk. Jy kan agter iemand staan, wat beteken jy sal hom nie in die steek laat nie. Jy kan op jou eie bene staan, … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

SIT JY OF STAAN JY?

Baie kommentators het al daaroor gewonder waarom daar in Devariem (Deut) 9:9 geskryf staan dat Mosheh op die berg gesit (“yashav”) het terwyl hy die Torah ontvang het, terwyl Devariem 10:10 (in dieselfde Torah leesstuk) laat blyk dat hy gestaan (“amad”) het. Het hy dalk die tweede keer gestaan, sodat hy ‘n ogie kon hou … Continue reading

Posted in | Tagged , , | Leave a comment