Tag Archives: Spirit

HEART AND SPIRIT

Anyone who desires to understand the Word of Yahweh properly, needs to make sure that he or she understands (at least a little bit of) the Hebrew way of looking at life, the Hebrew way of thinking and the Hebrew way of expressing oneself. With one or two possible exceptions, all of the writers of … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

HOE DIE GEES VAN YAHWEH ONS REINIG

Dit is interessant om kennis te neem van die punte van oorvleueling tussen die drie gedeeltes van hierdie week se Torah leesprogram – Levitikus 9-11, Esegiël 36-37 en Matteus 3:11-17.  Levitikus beklemtoon die aspek van reinheid in die oë van Yahweh en bevat onder meer ‘n hele hoofstuk oor rein en onrein kosse (Lev 11).  … Continue reading

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

DIE WEG VAN AFGESONDERDHEID

Ons het verlede week gesien dat die bekende woord “heilig” nie reg laat geskied aan die Hebreeuse begrip “kadosh” nie en probeer uitvind wat dit beteken om afgesonder te wees en ook ‘n paar sleutels van afgesonderdheid – slegs in Lev 19 en 20 – geïdentifiseer. Sleutels wat met respek en naasteliefde en die Shabbat … Continue reading

Posted in | Tagged , , | Leave a comment