Tag Archives: skepping

PLEKKE VAN BETEKENIS

Verlede week het ons opnuut ‘n kykie gekry in die belangrikheid en die afgesonderdheid van die sewende dag. Hierdie unieke karakter van die sewende dag het sy ontstaan te danke aan die feit dat Yahweh op die sewende dag van al sy skeppingswerk gerus het en so het dit gekom dat die sewende dag later … Continue reading

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

Vraag oor skepping

HD, Klerksdorp ‘n Klompie van ons is besig om B’reishiyt te studeer. Ons het afgekom op argumente dat die hele skepping reeds in B’reishiyt 1:1 geskape is, “in die begin”. In verse 2 word dit gesê die aarde “hayah” /became/het woes en leeg geword. Nou is daar ‘n verdere argument dat dit dié periode is … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment