Tag Archives: shuvah

DIE BEREIDHEID OM TE LEER

Die Shabbat tussen Yom Teruah en Yom Kippur word deur die Joodse rabbi’s genoem: Shabbat Shuvah. Dit beteken min of meer: “The Shabbat of Turning” of “The Shabbat of Return” of “The Shabbat of Repentance”. Die Torah gedeelte wat tradisioneel op dié dag gelees word, is Devariem (Deut) 31:1-30. Die woord “shuvah” kom egter nie … Continue reading

Posted in | Tagged , , | Leave a comment