Tag Archives: salvation

AVRAHAM SE LETTERTEKENS VAN REDDING

The file may be viewed here. Tags: Avraham, salvation

Posted in | Tagged , | 1 Comment

ISAIAH 62: PROMISE OF A SALVATION NEVER SEEN BEFORE

Not many chapters in Scriptures can compare with Isaiah 62, when it comes to the sheer beauty of Yahweh’s promises with regards to the future salvation of his people. There are a few features of this salvation that catches the eye immediately: (1) It comes with a cast-iron certainty because it is founded on a … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

REDDING VIR JOUSELF

Wanneer ‘n mens die Torah lesing van hierdie week (Gen 12-17) begin lees, lyk dit alles op die oog af na die normale manier waarop meeste van die Parashot in die Torah begin:  Gen 12:1  En Yahweh het aan Avram gesê: “Gaan jy uit jou land en uit jou familie en uit jou vader se … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

HOSHIANAH – GEE TOG REDDING!

Onder die Yehudiem staan die sewende dag van Sukkot bekend as Hoshana Rabbah, wat vertaal kan word as “Die groot Hoshana” of “Die groot Begeerte na Redding”. Die woord “Hoshana” of Hosanna (soos dit allerweë in Afrikaans bekend is) is afgelei van die Hebreeuse uitdrukking “hoshiah na” wat eintlik beteken: “Gee tog redding!” of “Red … Continue reading

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

THE REDEMPTION OF YISRAEL

The cover of the Israel Today Magazine for November 2012 featured an old picture and slogan that were used almost 80 years ago by the Labour Union in the Land of Israel. The aim of the picture was to express the Zionist ideal of the redemption of Israel – an ideal that was well and … Continue reading

Posted in | Tagged | Leave a comment

DAAR IS NIEMAND NIE

… In hierdie wêreld wat goeie raad kan gee en ‘n goeie boodskap het om te verkondig nie. Jes 41:27-28 Aan Yerushalayiem gee Ek ‘n verkondiger van goeie boodskap. En Ek kyk rond, maar daar is niemand nie; en onder hulle, maar daar is geen raadgewer, dat Ek hulle kan vra en hulle antwoord kan … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment