Tag Archives: restoration

Can it be fixed?

Came home from work early yesterday afternoon, tried to pick up on some loose ends here and there and ended up in my study in front of the computer, feeling just a little restless and out of sorts.  At that very moment my son, Johan, was undergoing a fairly complicated knee operation, similar to, but … Continue reading

Posted in General | Tagged , , | 16 Comments

VAN ONGESUURDE BRODE TOT ONGESTOORDE RUS

Afrikaans is ‘n taal wat lief is daarvoor om woorde met “onge…” te begin, soos ongeduldig, ongebonde, ongebore, ongehoord, ongedaan, ongeletterd, ongesuurd en nog tientalle ander. In die Hebreeuse taal kom hierdie verskynsel glad nie voor nie. Vir die Afrikaanse “ongeduldig” het Hebreeus bloot “katsar” (wat iets soos “vies” beteken); vir die Afrikaanse “ongehoord” het … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

HY MAAK REG WAT GEBREEK EN VERDEEL IS

Die gebeure rondom Korag, Datan en Aviram en die 250 leiers wat teen Mosheh en Aharon in opstand gekom het en uiteindelik, saam met hulle families op ʼn bonatuurlike manier byna letterlik deur die aarde ingesluk is en deur vuur verteer is (Num 16), is een van die verhale in die Skrif wat soms aangehaal … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

SHABBAT: ‘N DAG VAN HERSTEL

Een van die hoofstukke in die Torah wat die duidelikste en volledigste oor die Shabbat handel, is Shemot (Exodus) 31.  Twee keer word die Shabbat in hierdie hoofstuk as ‘n TEKEN voorgestel.  ‘n Teken waarvan?  Vier dinge word in Shemot 31 uitgesonder: (1) ‘n teken dat die Een aan wie Israel behoort, Yahweh is – … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

THE RESTORATION OF ALL THINGS

In our world today all followers of Yahweh may be divided into three categories: (1) Those who are quite satisfied with the way things are going and have decided to make the best of what life is offering; (2) Those who are not satisfied with the way things are going and have also decided to … Continue reading

Posted in | Tagged | Leave a comment

Regruk aksie sonder gelyke

The file may be viewed here. Tags: restoration, older

Posted in | Tagged , | Leave a comment

How can we restore the House of Yahweh?

The file may be viewed here. Tags: restoration, older

Posted in | Tagged , | Leave a comment

Yahweh’s process of restoration

The file may be viewed here. Tags: Yahweh, restoration, older

Posted in | Tagged , , | Leave a comment