Tag Archives: respect

Respek vir die Lewe

Die bekende teoloog, Albert Schweitzer, is hierdie week 140 jaar gelede in Kaisersberg, Duitsland gebore. Hy is vyftig jaar gelede oorlede, maar hy word tot vandag toe nog erken vir ‘n hele aantal bydraes wat ‘n besondere impak op die wêreld gemaak het. Hy was iemand met ‘n wye ervaringsveld en het hom toegespits op … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment