Tag Archives: patience

DIE UITDAGING OM OP YAHWEH TE WAG

Die emosionele effek daarvan om ingeperk te wees, is iets wat meeste van ons seker eers oor ‘n paar maande ten volle sal besef. Die inperking het vir ons nie net ‘n drastiese afname in beweging meegebring nie. Dit het ook vir ons ‘n skielike afsondering en afstand van mense vir wie ons omgee, meegebring. … Continue reading

Posted in | Tagged , , | Leave a comment