Tag Archives: omer

DIE BETEKENIS VAN DIE 50 DAE

Daar is ‘n dimensie wat met die aftel van die omer te make het, wat ontsettend belangrik is en wat ons nooit uit die oog uit moet verloor nie.  Die periode van 50 dae wat bekend staan as “the counting of the omer” mag vir baie mense voel soos ‘n oefening in die geloof wat … Continue reading

Posted in | Tagged , , , , | Leave a comment

THE OMER PARASHOT

The file may be viewed here. Tags: counting, omer

Posted in | Tagged , | Leave a comment

DIE MOED OM VRAE TE VRA

Daar is altesaam 291 vrae wat gestel word in die Woord en Getuienis weergawe van die Torah (slegs die eerste vyf boeke van die Skrif). Die volume (of die grootte) van die Torah is ongeveer gelykstaande aan ‘n boek van 200 tot 230 bladsye. Die Torah is nie ‘n roman of ‘n drama met ‘n … Continue reading

Posted in | Tagged , | Leave a comment

VERTEL VAN SY GROOTHEID!

Ons is nog steeds in ‘n periode waarin ons die dae aftel tot en met die aanbreek van een van drie groot feeste van Yahweh, die fees van Shavuot. Ons kry hierdie opdrag om vyftig dae af te tel in veral twee gedeeltes in die Skrif: Lev 23:15-16 Dan moet julle tel van die dag … Continue reading

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

COUNTING THE OMER

The time between Pesach and Shavuot is also known as the time of the Counting of the Omer. This designation, Counting the Omer, is based upon the following Scriptural passages: Lev 23:15-16 And from the morrow after the Sabbath, from the day that you brought the omer of the wave offering, you shall count for … Continue reading

Posted in | Tagged , , | Leave a comment

A time of counting

The file may be viewed here. Tags: counting, older, omer

Posted in | Tagged , , | Leave a comment